Visit this profile later to see if your question was answered.
To see how people are changing to people you don't know just so that they can fit in ..
I have no clue
My mother and father ♡..
Nee , lankal nie meer nie
Someone very special ♡..
It's obvious , my boyfriend ♥..
Ok dis kwl moet neti jaloers wees nie #be_your_own_kind_of_beautiful (:
Shame kom maar gerus vinnig oor dit (:
That they think they are better than others and tell's you what to do .. Shat that iritate me |:
Hello myse Tanna's ek kan soos glad nie wag om jou more weer te sien nie "dan begin die awesomeNess van die lollipop's :D" hehe en duh hoe ken jy my eks altyd tog te oulik :P Lvj ({})
Uhmm okey dankie
Ek hou van my outjie en niemand anders nie en NIKS sal my gevoelens vir hom verander nie !!
Ja en wat daarvan ?
Uhmm dankie jy ook (:
Dankie :)
Word groot asseblief (: dit sal jou baie help in die toekoms !!
Dit het regtig niks met niemand uit te waai nie ek wil nie daaroor praat nie (: so asb vergeet want in ander se lewens gebeur en begin kyk wat in jou lewe gebeur #Dog_ek_se_manet
Aktriese , sanger en Interior decorating
Sjokelade ♥
Niks nie ek is tevrede met myself net soos ek is en niemand is perfek nie
My ma ♡
Ek beplak my gesig nie met 6 lae makeup nie en ek oefen baie en is 'n sportiewe mens en eet ook baie gesond maar jy moet ook in jouself kan glo (:
Ja ons is baie gelukkig saam en niks kan dit verander nie !!
Waarvan hou ek : Ek hou daarvan om te chill, om saam vriende te kuier, om te lag ♡ , te oefen , sing , tyd saam my outjie te spandeer ♡ ens Waarvan hou ek glad nie : As ek swem en ek is nog nie gewoond en my vriende spat my nat met water kan dit haat !! , Skeinheilige mense wat voor gee wie hulle nie is nie , van mense wat verander net om by ander in te pas ens.
Hugenote ♡ beste skool ooit
(: baie dankie. Ek stem saam :D hy is die outjie van my drome en el sal hom vir NIKS en NIEMAND verruil NIE saam hom is ek gelukkig en wat kan ek se ons is bedoel hehe
Age dankie (:
Gerhard Steyn - Jy is my hartklop Perfect Two
31 Maart
Sub (: ek mis jou net so baie sus ): en kan so nie wag om jou weer te sien nie net jammer jy bly so VER ); awghedankie Lené ({}) lvj sien gou weer moenie verander nie want jy is amazing sus net soos jy is !!
Okey
Jou probleem (;
Hehe darm nog net 5 daggies :D maar jy moet leke slaap neh en sal oor bbm chat (:
Hello myse Tanna's LVJ my lolliepop maaitjie hehe die jaar gaan ons rock met die lollipops =)) kan nie wag om jou awesomeness te beleef nie xoxo
Hallo NeyQii Ja ons was baie goeie vriende en ek mis daai vriendskap dit was mal leke gewees jng ): haha maar ek hoop jy geniet graad 8 gaan leke wees om jou in Hugenote te he :D .. ((HUG)) dit gaan baie goed met my dankie en hoe gaan dit met jou ??
Siestog .. Doen my asb 'n guns en wees man genoeg om my te ping op bbm (; dis nie soveel moeite nie
Hello jaw ek is baie opgewonde om weer skool toe te gaan ek mis al my vriende verskriklik baie .. Ek is nou nie dood seker wie jy is nie maar ping my seblief (:
Uhmm en wie mag jy wees ?
Hello Jenny mis jou net so baie my vriendin .. Hehe ek sal my jaar geniet en jy moet ook neh lvj jy moet jou graad 9 geniet neh
Hello buddy .. My vakansie was leke dankie net super boring jong en joune ?? Ek kan rerrig nie wag om al my vriende te sien nie (we'll jy nou ingesluit) hehe leke dag verder pieter
19 Min ♡
Lvj ook Rissie put .. Mis jou oneindiglik baie ):
Ek sal letterlik op spring en dans of skreu hang van my mood af haha .. En ek sal eintelik uitsien en bly wees maar hierdie vroë oggende opstaan werk defnitief nie vir my nie
Lené , Leandri , Sharlize , Minke , Tanja , en nog baie ander
Dis 'n gehuimpie jong ek se eerder niks dan is daar niks , maar ek hou glad nie van skeinheilige mense nie en ook nie van mense wat voorgee wat hulle nie is nie (;
Ek sou die tyd terug draai en glad nie in sekere mense se lewens gestap het nie want hulle noem hulle vriendinne maar eintelik is hulle backstabbers (:
Miss jou ook net so baie Rissie ): jaw nee kyk dit was die awesomeSTE deurnag ever .. LVJ Rissie (:
Hello Tanna's hehe dis 'n groot plesier en dankie vir jou vriendskap ook en dat jy altyd daar is vir my LVJ(:
Ek het van hom gehou maar nie meer nie
Nee ek ken nie meer 'n Ruan in HTS nie ?