413
Replies
Van waar is jy??
Alberton
Soet of stout?🙈
Hang af wat j as stout klassifiseer🤔
Jy en Tiaan ? Enige iets vir die toekoms😏
Maybe, ek weet nie, j sal hom maar moet vra😂
Hkm het jy nie iemand nie😱😱Sal like om jou op n date te vat😍
En wie sal j wees?😌
do you have a boyfriend?
No I don’t
Keen on learning to know each other?? 😊
*Getting to know each other*. And sure!
Nou weet ek darm waar ons staan
Wie is jy???
Thnx dat j nir geboodskap het 👍
Okay, uhm maar wie is j?
Instagram name please
Jyt my dan geqooh, so j moet weet🤷🏼♀️🤦🏼♀️
Hkm wil j weet tho
Want hkm nie??
Jyt so mooi geword fck eks spyt ekt nie my kans gevat maar in my defence ekt gedink j like my nie want jyt nooit mt my geprr
Wie is j??
Bitjie ouer as jy anders het ek jou geDM
Dm net😂
Laas naweek toe ek jou ontmoet toe woou ek op my rug vall toe ek jou sien😍
Ah thanks😂☺️Dis baie oulik, maar dm my?☺️
Wat moet ek doen dat j actually n volle dag met mt prt?
Uhm verstaan dalk dat ek ook besig is! Dink j vergeet so biq dat ek skool het🤷🏼♀️
Wat dink jy van Daniell en sy Sussie ? 🥴😂
Ek like hulle altwee, ons is al baie lank vriende en ek het baie liefde vir albei van hulle. Ek love hulle boetie sussie verhouding. Die beste mense!😌
Ongelooflik baie lief vir jou my T en dit is só lekker om te weet ek gaan jou nou weer vir n rukkie by die skool sien. 😍😍😍x
Ek weet sommer wie die is, my M eks net so bly om jou te sien weer😍eks ongelooflik dankbaar vir jou!❤️So ongelooflik lief vir jou!🥰
Lekker paar Titte aan jou😍
Oh my word, nee lekker. Btw, my oë sit in my kop😉😳
Ek waardeer jou! Jy is so mooi x😘❤️ x_callista_x
My Callis, jys die beste❤️Eks lief vir jou!🥰
Ek het my oog op jou , gaan jou DM
Dm my?😂
Jou oog op iemand?
Soortvan ja!
Jy met die mooi rooi ferrari lippe😏😂❤️
Tent is plat hoor😂🎪😍😉
Oef oef oef, almal like rooi lippe!😂❤️
Wie hang so by die tent uit?😂
Hoor cleane en jy gaan matching tattoos kry
Well ons het nog nooit so ń gesprek gehad nie, maar dit klink glad nie na ń slegte idee nie😂😂
Tyron warne. How do you know him.
I met him when we went boat riding, great person 😌
vriende begin wees?
Sure, dm my!
Baie liefde my T❤ x_ani_x
Eks lief vir jou!❤️
Jy beteken baie my T 🥰🥰
Waardeering vir jou is out of this world ❤
Ek is so dankbaar vir jou!❤️🥰
Die mooiste mooi x😍So lief vir joh my T x❤️ x_callista_x
Eks baie lief vir jou Callis😍❤️
Eks sooo lief vir jou ❤
Ek is net so lief vir jou!❤️
Alwwyyynnnn😂😂❤️
My gunstelling😍😂ek wonder waar is Boom deesdae🤪😂❤️
Have you ever drank alcohol on a bus trip?
Haha no!😂
Wil jou leer ken😎🙂
Wie is j?
Wies daai lucky ou
My geheim😌
My mooiste mooi babatjie! Xx 😍
Ek verlang jou!! Kan nie wag om jou weer te sien nie, waardeer jou soo baie. Lief vir jou vir ewig! ❤️
Mamaaa😍❤️Ek mis jou soo baie🥺ons moet soon kuier asbb, ek kan nie meer nie🥺❤️
Lief jou soo ongelooflik baie!❤️🥰
Ek waardeer jou nogals baie ❤❤
Waardeer jou net so baie❤️
Jys n gem T 💎💎❤
Dankie, ek waardeer jou!❤️❤️🥰
Nogals lekker op die oog 😻
Dankie☺️
Iemand in die oog ?
Miskien. Maar daars nog baie wat gesien en gedoen moet word voor ek verseker kan weet🙌🏼
Jys ongelooflik baie mooi😍en oulik☺sal jou graag beter will leer ken🤷♂️
Baie dankie☺️
Kom ons praat dan!😊
Jy is n gem 💎❤x
Ek is baie lief vir jou my T
Baie dankie❤️🥰beslis die beste! Soveel liefde❤️
Ek ken jou glad nie, maar ek wil net se dat jy totaal en al beeldskoon lyk!! ☀️💗
Aww baie dankie, ek waardeer dit☺️Dm my?💕
Hay mooiste T
Net n reminder dat ek jou lief het en ek waardeer jou ongelooflik baie 🥰
See you soon fwend ❤x x_ani_x
Mooiste Ani🥰❤️Ek het jou so ongelooflik lief, so so dankbaar vir jou❤️
See ya soon!😍❤️
Yo baby, I know your feet must be tired because you been runnin' through my mind all day.
These just keep getting better and better, just dm me😂😌
I would love to plant you and grow a whole field of honies so damn fineeeee😍
And who might this be?☺️
As corona jou nie uitvat nie kan ek ?
😂
Ek like die, kan ek dalk net eers weet wie jy is?
Jy beteken so baie vir my, eks baie lief vir jou. Waardeer alles en ons tye saam. Miss jou elke sekonde!! ❤ ❤ ❤
You mean just as much❤️❤️Ek lief jou oneindig baie, waardeer jou so baie😘ek mis jou!❤️❤️
Hey My T jy weet seker wie ek is 💛mis jou baie 🤗🥺💛
Hey my W🤩💛ek mis jou net so baie🥺🥺💛🤗
Hoe gaan dit met jou en michael 😍
Dit gaan goed dankie💛
Sê vir pappa pieter ek kom vir hom kuier hy moet my 'n dop gooi
Voor enige van daai moet ek eers weet wie jy is💁🏼♀️
Wie is jou besties
Jessica
Cleané
Megan R
Hopey
Het jy drank ek soek drank
Ek het nie, maar my ouers het😂
Hkm elke keer as j single is gaan j account public ?
Sover ek weet is my account private😂nogals freaky om te sien hoe j my dophou? Perf
Ag my engel lockdown is nou te lank😘
Dit is, but wie is jy?😂
You pretty 😍🤗
Thank you💛🥰
Jy is so mooi - ek hoop jy weet dt😍Ek mis jou nogal ragtig baie!
Love youu❤
Aww baie dankie❤️Ek mis jou ook❤️🥰
Love you❤️
Jy en Wehann ?
Wehann is my beste vriend, daar bestaan nie beter as hy nie☝🏼😻
Jy en HJ ?
Nee lankal nie meer nie, daar was anyways nog nooit iets nie😂
Ek het die beste sus😻🤗
En ek het beslis die beste boeti😻🤗soveel waardeering vir jou D🤗
Waardeering T ❤🤞 x_ani_x
Waardeer jou Ani❤️🥰
Kom spoon met my, ek sal tequila gooi ❤️❤️❤️
On my way😂😂❤️
Is jy en michael iets 😍
Mens kan seker so sê ja🤷🏼♀️
Hou jy van Willie?? 😉
Wie is Willie?
Wies jou stukkie???
Goeie vraag🤔
Oehh leke Willie Geyser 😏😏
Wie?
Jy en Micheal?
Yeah, wat van ons?😌
Kom ons maak of ons mal is en kuier bymekaar? 🤩 hey, hey, hey my Lenie blou! Hierdie kind se hart brand vir jou!!! ♥️
Well eks klaar mal so kom maar😂💁🏼♀️Mis jou🙄❤️
Ek will net vir jou sê ek is rrg mal oor jou en jy is ń baie oulike meisie met n goeie persoonlikheid🥰
Aww dis baie oulik, baie dankie. Dm my?💛
Praat met my
Ek sal praat, as ek weet wie jy is🤷🏼♀️
Keen on getting to know each other better🤭
Sure 💁🏼♀️
Damn jys befok cute 😏
Eits, dm my biq😏😻
I wish i coed x
Dm net?☺️
You cute as hell😍😍
Aww thanks, dm me pls?☺️x
Ek hoor jy en Dillyn was iets
Ons was NOOIT iets nie, hy kan nie besluit wie/wat hy wil hê nie. En ek wil nie sy of my tyd mors nie🤷🏼♀️
Hoe kan jy so rustig wees na die breakup met Christo? En met die feit dat hy ander meisies bo jou kies en eerder hulle glo?🙈
Eks nie die tipe wat ń scene maak oor sulke goed, ek is well hartseer oor dinge. En ek het eerlik niks te sê oor dit, dis sy vriendinne. Hy kan seker kies wie hy wil glo🙈🤣
Jy en Christo was soo oulik, hkm wil hy nie meer probeer nie?
Dankie, en dis nie dat hy nie wil probeer, hy het seer. Ek gee hom sy spasie. En as hy besluit eendag hy is weer reg sal hy weer probeer, ek gaan hom nie in ń blik druk net om my gelukkig te hou nie. Dis sy besluit, nie myne😌
Oeeeee jys saxyyy, en jou A$$ in daai jeans van jou🤤😍
Dankie, maar nee dankie😂
Jy en HJ? Soos mense like dit nie!🙄
Daars niks tussen ons! So mense kan maar ophou worry.
Tenique, jy is soooooo n mooi mens😧
Jy lyk altyd so gelukkig en is werklik iemand om na op te kyk, jy is n uit blinker, werklik iets besonders 🔥
Aww baie dankie, hierdie maak nou my dag☺️Dm my?☺️
Ayyy my T , eks soo lief vir jouu ❤🥰 dankie vir als my alien x_ani_x
My Ani, eks net so lief vir jou❤️Dankbaar elke dag❤️🥰
Op wie is jy verlief
🤷🏼♀️
my human dairy. 🥰
Love you❤️
Van nou af het ek n rede om wakker te wees want realiteit is uit eindelik beter as my drome , saam jou. ❤
Mag ek weet wie jy is?🙈
Kom ons chat
Whatsapp my dan
My T, ek't jou so lief en waardeer jou vrek baie. Jy beteken werklik so baie vir my en is die heel beste. Dankie vir alles ! Loveeeee you ❤.
Mah Best, lief jou tonne baie en ek waardeer jou ook net so baie❤️Dankie vir wie j is en vir wat j vir my beteken, love youu❤️
Hey - hey - hey my Lenie Blou. Hierdie bos brand net vir jou😍 Panini ♥️
Hei hei hei, my Lenie blou, my Lenie Blou😍❤️
Have you ever been in the situation on a trip where they stopped at the roadside for the boys to pee, but expected the girls to wait?
No🤨
Ek mis jou soooooo baie , ek wens dinge kan net vinniger regkom na hoe dit was 🥺❤❤ ilyyy ❤
Ek glo dit sal❤️❤️Ilyy❤️
Waardeer jou so so baie, al wil jy nie tequila saam my drink nie. So vreeslik lief vir jou. ❤️❤️
Lief vir jou❤️
VIEW MORE