Visit this profile later to see if your question was answered.
Hoe dink jy dan... en jy??
Nope, maar ek dink dis my voorland! ?
Glo wat jy wil...?
ek weet nie, sal haar bietjie vra!!
ek haar nog nie ontmoet nie soo ek kan nie se nie??
Oefening, Golf en kuier saam famielie!?
Niks veel nie, proebeer my maar besig hou??
Nee dankie!!!?
ek's bly vir jou
Sal graag in die Karoo of Vrystaat wil bly...?
Vir my om te weet en vir jou om nie te weet nie!!?
Aai ek kry jou jammer...?jy glo die stront wat jy praat!!!
Oky slim persoon, hkm se sy ons is nie meer vriende nie???
Ummm, ek hoop sooo maar sy is baie nice!!?
Dis wat dit se!!!?
In die rugby speel ek los-skakel/10... maaak sin??
The ONE that got away!!!?
Ummm ek weet nie, my oom wou my seker dit noem!!?
ons is ons soos middel-matige mense..☺
Soos die berge!!!
Nee net goeie vriende!!!*?
Hulle altwee het maar besighede in die dorp, Geweer winkel en haar Salon?
Soo oud soos die berge???
Weet nog nie...
Ja gaan nog...
Neee ek weet nie....
N BMW en n Volkswagen....?
Mense wat dom vrae, vrae!!!?
Ja in die Yskas!!!
Mooi geaard en sagte mens, nie groot koppig nie en omgee vir ander mense...☺En hoe sy lyk beteken nie baie nie maar as sy mooi is,is dit net n Bonus!!!
Hey Hey, ek glo ons gaan n bietjie Harties toe?Sien uit vir die sokkie!!!* C...???
nee goed soos kinder-agtig en soo jy vertsaan...?
Ek gaan deur Pretoria ja!!
as hulle weird is ja?
Nee Jonker...☺
Enige een waar ek plek kry!!☺
Boude???
Vry, Maer, Boeremeisie en Afrikaans?
Ek neem aan hulle is lekker?
Wil graag Wildsbestuur, gaan studeer!?
Ek het nog-net een meisie gehaad...
Neee seker nie maar op skool is dit moeilik, na skool is dit nie soo groot saak nie!!☺
Nee dis niks van daai aard nie, sy het net nie van my gehou nie maar nou is ons baie baie goeie vriend
?
Ja ek dink ons gaan!!?
Jip, baie mooi!?
The Guns!!
Nee, 3 jaar jonger as ek....?
Ja ek dink die beste vir altwee!!☺
Nee maar ek verkies dat sy meer my ouderdom is...?
I dont kiss and tell!!
Nee hkm moet dit my pla, dis lekker om jonk te wees!!
Middelburg/ Oos-Kaap☺
?? dan kan ek mos nie weet wie jy is nie....
Kan nie se nie...?
14 Dec....?
Ongelukkig nie!?
Nee, is jy n player?
Dankie, maar wie is jy dan as jy sal omgee en lief wees??☺
Wie hou nie daarvan nie?
Ja dit het al gebeur!?
Fling??
Ja verseker!?
Ja, nog net nie lus nie...☺
Ja ek sien myself as n vriendelike mens??
die manse wat my dan vrae, vrae is kortaf dan is ek ook net kortaf...?
hkm klink ek nors?
dit maak nie saak nie, haar persoonlikheid beteken meer.
Dit maak nie saak nie.
ek het nog niemand ge-Qooh nie.
Danabaai...
Plat op die aarde, nie grootkop wees nie en net n sagte hart...
Dankie...
Pizza en Coke!!