Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek ken nie rerig gr 8 en 9 meisies nie..?
Chill dit uit...?
Die toer was gaaf..?
My broer..?
Wil jy so graag dit weet ??
Wel ek weet nie wat jy gesien het nie.
Maar duidelik is visie nie jou beste sintuig nie?
En fokken hier is die een alweer.. die een wat nie ñ lewe het nie en wegkruip agter
Qooh me..
Kom oor jouself toe. Jy gaan ñ low life bly soos wat jy nog altyd was.
Ek is moeg vir jy wat vir my sê wie vir my bedoel is. Ek lan self besluit?
Gaan tog net na jou ma toe want net sy kan vir so nikswerd soos jy lief wees ?
Uhm wat van nee ..?
Ons het hom...??
Haas das se nuuskas ...
Hier is jy alweer. ? Die ou sonder ñ lewe ..?
Gaan qooh iemand anders wat om gee en los my keuses vir my..?
Ps: ek maak nogal goeie keuses ?
Sjoe is jy so jaloers op Anique dat jy haar nie kan uitlos nie..?
Gaan kry tog net ñ lewe en los myne ...
Ek kan my eie besluite maak ??
Ek brag nie.. ?
En dis nie brag as dit waar is nie?
Dankie maar ek dink ek kan my eie besluite maak..?
Ek luister nie na waaskuwings wat nie waar is nie..?
Kom probeer my maar vang ??
Ek dink jy is net jaloers?
Daar is ñ baie spesiale gr 10 meisie en sy weet wie sy is..xx?
Sy maak my gelukkig ...?
en eks bang almal raak jaloers as ek hulle vertel ?
Sy is ñ baie baie spesiale meisie .. en wat woorde nie kan beskryf nie..x?
En nee ons is nie iets nie .. maar sy is one in a million.. sy sit ñ glimlag op my gesig..??
Sal jy nie graag wil weet nie..?
My hokkie buddy ..xx jy is rerig die oulikste ooit ..?
Ek waardeer jou rerig soo baie .. x
Ps .. jy is beeldskoon en my oë kan nie wegkyk as ek jou sien nie ..?
Ag dankie man waardeer dit ..?
Jy het die verkeerde Tiaan hier beet...??
Jy is rerig een van die oulikste ..?
My hokkie buddy ( ek weet wie jy is) .. jy is rerig ñ bitter oulike mens x?
Ag is jy darem nou oulik..?
Dm my ??
Ken haar nie regtig nie.. maar sy lyk soos ñ baie oulike meisie ?
Ja ek sou sonder twyfel..? dis nou as ons praat van dieselfde meisie?
Sy ma het hom geleer om nie met ou speelgoed te speel nie so hy het haar nie gesteel nie..??
Nee ons het niks aan die gang nie ..?
Miskien is ek nie... ??
Dankie eks seker jy is net so cool??
Ek wag .. kom proe my??
Daar is ñ paar maar..Ek gaan nie iemand uitsonder nie. ?
Mis jou ook ..✨?
Ek weet wie die is..??
Ek dink kfc se drive through is nog oop.?
Mcflurry of crusher ????
Ek wonder self nog daaroor..??
❤ jy is die $exkat .... ?