Visit this profile later to see if your question was answered.
Baie dankie😊
Ek weet ook nie wat om daaraan te doen nie😬
Dankie🙈🙈
Ek gaan jou anyways nie glo nie😹
Eishh, its up to you
Sal jou sê wanneer ek tenminste 5 vriendinne het😹❤
Daar is twee maniere hoe om daarna te kyk, dis soms makliker, want mens het steeds die gevoel van single wees en vryheid.
Maar dit werk partykeer nie, want die mense kry 90% van die tyd op die ou einde gevoelens vir mekaar🤷🏻♂️
Rynier
Coenie
Tertius
Sebi
Arno
Ryno
Bakkies
Francois
Kyle
Heinrich
Daar is nog baie maar ek voel ek is die closeste met hulle, en dis in geen spesifieke volgorde nie❤
Nee ek is rerig net boring😹😹
Afgesaag😹
Want Snoekie is dope❤
Dit sal seker dan help as ek weet wie jy is🤷🏻♂️
Mushrooms🤷🏻♂️as dit tel as groente😹💔
Jaaaa😅maar ek like dit nie rerig om mense by my huis te hê nie🤷🏻♂️
Soos 5🤷🏻♂️
Nooooo🙅🏻♂️
Eks ongelukkig nie slim nie?
Helloooooooo?
Ek haat dit nie?
Daar is niks?
En eks seker jy beteken baie vir my❤
Glo maar wat jy wil?
Ek belowe ek is nie?
1.76 dink ek??
Sal nie sê crappy nie??♂️maar ja dit werk nie vir almal nie?
Dankie I guess???♂️
Ek het soos baie vriendinne, maar nie soos met wie ek elke dag praat of so nie.??♂️
Funnyyyy?
Wil jy nie sommer die persoon se hele lewensverhaal ook hoor nie ??
You will understand oneday
In my verbeelding
Nee, dit hou jou net gelukkig vir n tydjie
Ek hou liewers my mond op hierdie een?
Ek weet eerlikwaar nie??♂️ek het nie rerig "close" vriendinne nie
Baie?ek het die beste vriende ooit
Natuurlik?
Ek let nie so op nie??
Almal is mooi?
Not anymore
Ons is?
Dm my??♂️
Da fck??
Ek belowe ek is❤
Venice?
Dan kort jy hulp??
??♂️??♂️??♂️
Wies jy ??
Huh?
Ek mors nie meer my tyd met verhoudings nie?
As sy dronk is
Ha ha ha
Ek gym nie??
Switching schools??❤
Dm my??♂️
Haar lag?
Lojaliteit
Sy moet my vriende aanvaar
Sy moet n sin vir humor he
En sy moet my nie vir n ? vat nie
Almal is cool in my klas?
Ek fokus nie rerig op mense se oë nie??
Afrikaans en ekonomie?
Niemand kan my gelukkig maak nie?
Ek weet nie wie jy is nie so ek kan jou nie sê nie??♂️
????
Nee nie rerig nie, ek mis maar net my vriende daar❤
Snoekie de man?
Baie goeie vriende❤
Ek hoef nie mooi te wees nie maar ek kan darem spel??
Dm my dan sort ons dit uit❤
Christian en Heinrich?❤
Sy was op n tyd een van my beste vriendinne
Ryno en Francois❤❤
Obviously?
Al my vriende is my beste vriende❤
Ons is inderdaad
Frikkie is my als, een van my beste vriende, na als wat ons deur gegaan het is ons steeds sterk❤ek sal hom nie verruil vir enige iets in die wereld nie❤
Ek was nie baie gelukkig in Bellville nie, en het n beter toekoms vir myself in Brackenfell gesien. En ek was reg, het n hele paar nuwe great mense ontmoet❤
Ek is die gelukkigste as wat ek ooit al was❤
Ekt besef ek kort nie n meisie om gelukkig te wees nie, want ek het my vriende, ek het n werklike familie❤en ek sal saam hulle staan deur dik en dun❤julle almal kan maar dink van my wat julle wil, julle opinies gaan nie eendag my beursie vol maak nie❤
My friends❤
Jyyyyy??❤
Coenie is my steunpilaar, hy is my beste vriend, hy is die beste mens ooit❤hy ondersteun my deur al di kak in my lewe, en ek weet hy sal altyd daar wees vir my❤ek se elke aand vir Liewe Jesus dankie dat hy my geseen het met n wonderlike vriend soos hy❤
Of jy nodig brille, of jy nodig nuwe brille?
Om Brackenfell toe te skuif❤??
Ek het nie n genstulling een nie, eks net bly my vriende is gelukkig?❤
Daar is soos 300 couples in my skool?
Obviously❤❤
Coenie❤
Ryno❤
Frikkie❤
Bakkies❤
Rynier❤