profile img

anthony

Tienie1

If not why not?

414 Replies

Waar het jy jou foon cover gekry?

Casebym

Tienie1 replied 1401 days ago

Ek sien jyt n girl🤦‍♀️

Ek het inderdaad 😌😌

Tienie1 replied 1403 days ago

Ily my favii ❤️

Ilyt favii❤️

Tienie1 replied 1403 days ago

Hoekom as jy n meisie het tag jy steeds so baie ander meisies

Want dis letterlik my enigste vriendinne 😹

Tienie1 replied 1403 days ago

O superman k bhosde, chaddhi k upar kuch pehen le

Is jy okay my vriend😹

Tienie1 replied 1404 days ago

Wat doen jy volgende jaar 😊

Ek gaan studeer 😌en as ek my graad kan kry dadelik oorsee gaan

Tienie1 replied 1404 days ago

Jys so freaking mooi 😍😍😍

Ek waardeer dit🙂

Tienie1 replied 1447 days ago

Want ekt al saam jou gegame😂

Dis crazy😹

Tienie1 replied 1447 days ago

Oumarimpelpiel?

Jaaa dis ek daai😹
Hoe jy geweet

Tienie1 replied 1449 days ago

Letterlik so aantreklik!

I appreciate that 🙂

Tienie1 replied 1450 days ago

Sheeeeeeeeeeeeesh

Sheeeesshhh

Tienie1 replied 1450 days ago

ek dink jys aantreklik

Baie dankiee 🙂

Tienie1 replied 1525 days ago

Minè Maritz ?

Sorry ek weet nie wie dit is nie😹

Tienie1 replied 1567 days ago

ek will jou sooooo graag ontmoet !

En wie mag jy wees😁

Tienie1 replied 1568 days ago

Wat het tussen jou en Minè gebeur

Ek ken twee van hulle😹

Tienie1 replied 1570 days ago
VIEW MORE