72
Replies
Wat is jou handicap
1 ?????
Jy lyk okay, wat maak jy Desember ?
Ag is maar rustig en gaan bitji kuier en golf toernooie speel x
Is jy so kwaai soos wat jy lyk?
Eks glad nie kwaai nie ?? eks vriendelik
Jys n super cool ou sal like om jou beter te leer ken ??
Baie dankie eks seker ek wil ju ook leer ken x
Is daar n meisie op wie jy n oog het ??
Neee nogi?
Wats jou gunsteling ding om te doen ☺☺
Golf te speel en te kuier ?⛳
Jys boring jy se net heeltyd my geheim !! Deel bietjie
Dm my dan se ek ju
Do you know any cape town chicks in durbanville or bellville. Name them
Dm me ??☝
Mooiste meisies in Garsfontein ?
Ummm dis my geheim☝
Mooiste kleur hare aan n meisie?
Blond maar enige kleur gani oor die kleur van die hare nie
Do you think your handsome?
What do u think ?☝
Was jy en mieke van heerden saam?
Neee ?? Hkm dink jy so ? ons is net tjommies sys cool?
Oo want Andre sal jou n les leer
Okay ? maar eks chilled
Ek hoor jy en Andre Botma het bad beef ?
Nee als is fine ? het net 1 keer vas gesit maar dis verby eks chilled
Ek wens ons kan goeie vriende wees?
Muni en maak dit dan waar x dm my maar
hoekom het jy al jou insta posts delete?
Wil oor begin x why
hkm dink jy dis cool om te vape ?
Neee ?? dis lekker en ek wil
As jy die kans kry om die meisie van wie jy hou te kry sou jy?✌️️
Daai is my geheim ?? dm my.as jy rrg wil weet
Jy is n heeel piekante ou ?☝
Soryy ek weni wat dit beteken ni??? maar ek dink dankie tho x dm my ??
Vir wat kyk jy eerste as jy n girl sien??
Haar gesig en oë?
golf golf golf
sê jy? ?
Beste sport ?⛳
golf golf golf
sê jy? ?
Beste sport ?⛳
Hoekom antwoord jy nie al jou qooh's nie ?
Wat moes ek antw .
As jy een wens gehad het , wat sou dit wees
Golf speler te word ?⛳ en onbevooreg mense te help
Wat soek jy in n meisie?
Sy moet haarself wees
Goeie persoonlikheid
Moet liefde wys
En baie kuier?
Is daar iemand waarop jy al verlief was, maar wat in n ander stad gebly het?
Jaaa ongelukkig?
Watse jou grootste droom?
Om n pro golfer te word ?⛳ en dan arm mense te help x
watse krieket span het jy nie van gehou om teen te speel nie en hoekom
Almal was goeie games so ek sal nie se ekt ni iemand gelike nie ? sport is sport dis lekker om teen goeie mense te speel en goeie pelle te maak
Ek mis jou❤️
Dan moet jy maar kom kuier of meer met my chat?dm my maar
geniet jy die aandag
Te veel ??
Jy het n gewoonte om vir taken meisies soos my te gaan ne ;)
??weet nie wie jy is nie , maar neee ek gani nt vir meisies nie maar wil altyd goeie vriende wees
iets waaroor jy baie spyt is? ?
Dat ek golf vir 2 jaar afgeskeep het ?
Wie is die laaste meisie van wie jy gehou het?☝?️?
Ummmmm my geheim ?
in krieket watse span het jy die meeste gehaat
Het nie n span gehaat nie almal was goeie ouens ?
Jy lyk soos n awesome ou ??
Baie dankie x dm my dalk kan ons tjomies wees x
Eks graad 10 en ja weet nie of jy vriende met hom is nie maar ek sal like om daai keagan ou in jou graad mink tedoos , en as hy dink hys so groot moet hy een keur sonder ay vriende kom dan wys ek almal hoe kont n gr10 n ver hoer soos hy wt nie sy bek kan hou
Wat het hy gedoen ?? dm my
Ken jy garsfontein gr 8 meisies?
Jaa daars paar why ? vriendinne
het jy al druppels gedate?...sal jy n druppel dat?
Hahahha ? gr8 is te jonk sorry
beste batsman vi wi jy al gebowl het?
Daars baie? alex ,eben,jannas,keagan,franky,arno,
Brunnete , Blond of Ginger??
I dont care ?anyone
Tyy,
Jys n nice mensie ?? you know who
Danki x baie jy ook
Hoeveel blondes het jy al gedate en wie was jou laaste een ??
3 en die laaste een begin mt n M
As ń tier jou toon byt is dit doners seer
??? hy byt vir hom af
Brunette of blondes???????
Ag enige een ??
Best golfer wat jy ken ?
Soos pro golfer of ameteur
Kom ons word nog beter buddies.
Shap x sal enige tyd tyd maak om buddies te wees x dm my net my whatsapp werk ni op oomblik ni
wat dink j van jana ?
Jana ?
wat help dot jyt qoo.me maar jys te doos bang om die vra te antwoord bakkies???
??? het niks om te se nie
Se wat jy wil
Mooiste meisie in graad 8 en 9 ?
Ummm my geheim ? x dm my maar ek sal dan se
Jou fav liedjie ?
Ek het paàr fave liedjies ? maar like jack parrow, francois van coke,spoegwolf,chainsmokers, kyle watson
Wat was jou lekkerste loftus experience
Baie baie lekker tye al daar gehad x
hoekom tiertoon? ??
My bynaam? giovan/ dewald dit gr 6 vimy gegee
Shoe tiertoon? jy se jy wens om soos die manne hier in limpopo gholf te speel neh?? miss jou boet❤
Hooor nou weer ?❤ mis jou yster
Hay ek wou nog altyd met jou praat maar het nog nie die guts gehad om vir jou nr te vra nie, so whatsapp my asb 076 583 4821 ? thanks tiertoon ?
Ek weet nie wie jy is nie maar okay ?
Watter meisie is jou instagram crush ??
Het nie een nie ?
Verste gegn met meisie ?
Spar toe en terug ?
watte girls in gr9 ht j al gelike
Watse skool ?? maar daars net n paar dm my dan se ek ju
What was the best decision of your life?
To play golf ⛳??
Wie is laat aande in jou gedagtes ??☝?
Hang af wat ek droom ?
ek love hoe jy nii mense judge nii lol , jys cool x prinses.anica
Dankie cool dude ✌
Enigste ding wat nie verander het in jou bully challenge foto op insta nie is daai paaaaar ore ????
?✌ goeie een ? ek worry rrg nie eks trots op dit eks so gebore ? niemand is perfek nie
Laaste persoon wie jou oog gevang het ??
Ag ek weet nie ?? liefde is maar moeilik op die oomblik
Mooiste meisie in - gr 8, gr 9, en gr 10 in kloof
Dm my ? dan sal ek jou kan se
Helloo ?
Helooo ? dm my of whatsapp my as jy wil praat x
Ek mis jou
Aiii eks jammer ? x dm my dan
Kan jy lekker vry?
Ek weet nie ? maar ek dink so ?
Op wie is j verlief
Op die oomblik niemand nie x
Jys nie te kaki?? Marita4
Jys coool dude x
Wanneer laas het iemand jou seergemaak ??...
Onlangs ?
Het n girl al jou hart gebreuk??
Jaaa ?
VIEW MORE