326
Replies
Jy se j hardloop agter niemand aan ni? Nou wat as jy klaar jou droom meisie gehad het? Hoe sal j haar terug kry of vergeetj net van haar soos wat j met di res gedoen het?
As ek al klaar my droom meisie gehad het en haar gelos het. Dan is daar mos n rede hkm sy ni my droom meisie is ni
Wat van ek jy brannas en n leka kuier na di uitpittende eksamen?
Ek drink ni sorry
How are you the one if you can’t keep a girl happy that long? Your other girls are so happy now?
You were my rol model ?
Ek isi daar om jo gelukkig te hou vir lank ni. Ek is daar om jo gelukkig te hou vir so lank soos wat j gelukkig wil wees. So dit was hulle keuse om hulle blydskap erens anders te gan vind. Ek hardloop agter niemand an ni?
Hoe voel dit om te sien jou ex meisies is baie gelukkiger met di ouen wat hul nou het as wat hul met ju was? What’s cutting tobi? You were once that one?
You’ll get bCk there one day
Im still THE one
En wanneer was dit want ek sien j spring v meicie na meicie
Ek en dané het vir n maand en n half ytgegan
Sien, jy kani eers n meisie langer as n maamd hou daarna ni
Ja ek het
Wat was jou langste dan en hoelank terug was dit?
5 maande en was n jaar terug
Presies, jy kan nie n meisie langer as n maand hou ni
Al my verhoudings was nog sover langer as n maand???
Jys n fckboy
Nee, ek hou net baie daarvan om met verskillende meisies te mingle
Want ek het al met almal van hulle gevry en daar is net een wat goed is
En wi mag dit wees?
piel kop wie se se dit is n meisie wat die vraag gevra het dalk hou ek van mans
Ek belowe jo jys n meisie
soos wat ons almal by nou al kan sien nadat Andria en Stefan saam was , wil sy met niemand anders wees nie seuns is dose en jy is net nog n doos .
So j gan nooit eendag trou ni? Of is j n lesbo?
Watch , sy gaan iemand beter kry
En dis nou kamstig j???
you a lucky oak , she is a fit bird
Ek weet
Ok Ok , ek het julle dan sien besig raak ? by jaun se kuir . Jy het haar lekker gevat en nader grek en jaa ek het gesien hoe gaan jou hande soo by haar hemp op
Weti waarvan j prti
Lieg , lieg jy jok
Ek lieg nooit ni
Ons almal weet daai is nie waar nie ?
Dit is
Hoe ver het jy en andria al gegaan ? ?
Nog net hande vas gehou
Ok kak jy is kak met hoe jy jaa jy weet
Wat?? Kommas sal dalk help
Ek sien jy en inge staan en vry lekker
Inge wi?
jaa ek het haar kla probeer vry maar sy het niks belang gestel nie - as jy haar het hou haar , sy is anders ( in n good manier )
Ok cool beans
andria se lippe lyk so lekker ? maar jy sal my moer as ek haar probeer vat , want sy het my anyways gebatt en met jou staan en vry
Oo ok great
soen sy lekker ?
Ja dit was heel lekr
ek het gesien jy en andria het lekker staan en vry nou die aand
Ok hoop jyt dit geniet??
Andria-Julle iets?
Ja ons is vriende
Sal jy my Matriekafskeid date wees ?
Dalk. Sodra ek weet wi j is dan sal ek kan besluit
Ek mis jou ❤️
Ek vir jo ook❤
vibe jy en andria nou
Ni waarvan ek weet ni nee
Wie is mooier dane of andria
Sorry kani
Jy sê nee wat oor jou en andria , maar ons almal weet julle hou eintlik van mekaar
Belowe vir jo ons duni?
Wat het j vir ju verjaarsdag gekry?
Net geld
Jy is ??????
Ek wens ek kon jou beter leer ken , maar ons paaie het nie op n goeie manier gekruis nie.
Seker daarvan dat dit kan verander word. Dm plz
Wat was ju grootste geskenk di jaar?
Niks
Wat was ju grootste geskenk vir ju verjaarsdag?
My bike
Ek dink die mens wat jou op Qooh me uitkak en nie in persoon is net bang om dit vir jou in jou gesig te sê. Moet jou nie aan hulle steur nie. Hulle is net jaloers op jou ??
Thanks?. Dit steur my rrg ni want di persoon weti wat an gani so hy/sy kan mar se wat hulle wil. EK WORRY NIE
Wat wil jy na skool doen ?
Ingeneurswese
Desember vakansie planne ?
Weti. Want eks helfte van di vakansie by my pa en di ander by my ma. So ek weti wat beplan word deur elkeen van hulle ni
Hoe was vreesloos?
Ekt ni eintlik baie van dit beleef ni
ek dink jy en andria kon gewerk
Nee wat
Jy kan partykeer n regte doos wees
Gelukkig hang niks wat ek dun van jo af ni
Voel j goed omte se j wsi lief vi hull ni? Eks bly ek hti vi ju gegan?
Op my ouderdom noem n mens dit ni liefde ni. Want daars n 1%kans dat ek met n meisi gan trou as ek nou met haar uitgan. En great, as j ni vir my wil gan ni dan is dit 1 minder persoon vir my om oor te worry
Jys n kak ou om vi hul te se jys lief vi hul. Sekere v hul is so bly jys uit hul lewe! Ek weet ek sou!
Seker daarvan ek kan sonder jo in my lewe ook?
Hkm laat j n meisie glo j is lief vi har as j ni isi?
Ek hou net van n meisie
Was j ooit lief vi hul?
Ekt van hulle gehou ja
So j vorige meisies ht niks viju beteken ni?
Obvs het hulle vir my beteken. As hulle ni het ni dan sou ek ni met hulle uit gegan heti
Dink jy jyt al die meisie ontmoet met wie jy gan trou?
Nee want dan sou ek hulle mosi gelos heti
Wie ws ju eerste liefde?
Eks nog te jonk vir liefde
Grootste crush wat jy al gehad het?
Nee wat kani se ni
jy het dan sos 2dae terug gese j like imand
Dinge verander mar
Jy se jy hou van niemand nie maar gister toe se jy jy doen?
Times have changed
jy en andria sou oulik wees - maar dis n jammer sy hou nie van enige iemand nie
Ok
Is die iemand andria?
Vriende
Sam wi ht j na di bal tu gegan ?
Saam di seniorleiers
Hkm post j geen foto's v di wintebal ni?
Hkm wil j so graag foros sien van di winterbal?
Wanneer kom kuier jy weer n slag ? Ons moet opvang ??
Dalk sodra ek weet wie j is
Is jy en andria rerig net vriende of se jy manet so
Ons is net vriende
I miss that face tho ?
Dm plz
Naweek planne?
Nog niks nie
hkm staan j ni vir seniorleier ni
Was gese ek mut onttrek
Hoekom vra iemand vir dane hoe sy voel oor jou en andria as julle net vriende is?
Hoe moet ek dit weet?
Het j al verder as soen gegaan?
Ja vry
Wie is die laaste persoon wie jy gesoen het?
Konfidentuele inligting
You speak English? Lol
Afrikaans trots
Is daar iets aan die gang tussen jou en andria?
Hkm vra j? Wat gan die antw op jo vraag jo enigsins iets baat?
J fok altyd rond met meisies
Het nog nooit ni
die meisie wie jy nou in die oog het moet nie met haar vok nie sy is al deur genoeg kak in haar lewe met seuns wat foken players is
Ek weti van watse meisi j prt ni, want ekt niemand in di oog ni. En ek het nog nooit met meisies rond gefok ni
Is jy nog lief vir Dane
Ek heti meer gevoelens vir haar ni
het jy al vir andria gesoen ?
Nope nog nooit ni
andria? - is julle vriende
Vriende
Naweek planne?
Kuier vrydag en saterdag het ek winterbal
Ekt ju by spur gesien vnaand!
Dm my plz
Ht jy vir dane lekr gery???
Nope
Skaam j nu jouself dt j n meisie ni langer as n maand kan hou ni?
Nope ek dun rrg ni
Jy spring v meisie na meisie
Wanneer laas het ek n meisi gehad voor dane?
Het jy met andria afgehak gisteraand?
Nope
J lag altyd wner iemand se ju ex verdien beter en dan kry hul beter na ju? Hul lag seker viju
Weereens se ek. Noem my sommer Chuck van "Goodluck Chuck"
Jy se jy gan jou kanse belemmer as jy die vraag antw maar bedoel jy jou kanse met andria?
J weet nooit wat dalk eendag kan gebeur ni
Dane verdien inelkgeval beter
OK???
Andria of dane pick
Nee j weet ek kani. Wi ookal j is?
VIEW MORE