Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee wat sommer boxers
Dankie liefie❤ jys my alles.
Punt 1 ek hou my nie heilig nie. Net my Vader is heilig.
Punt 2 ek weet ek is nie maar ek probeer ten minste my bes om reg te lewe
Punt3 daar is seriously iets fout met jou om my lewe jou probleem te maak.
Punt 4 sort jou eie lewe uit. En LOS MY UIT
Ja ons doen❤
Shame dis mos jou probleem. Maar my God is lief vir joi?
Dalk net miskien?
Somme n klomp goed? miskien jy ook?
Nah but dankie. Ek moet leer
Danki baie? en niks keer jou nie
Oppas vir wat jy wens?
Love and caring for my friend
Specially my bf❤
Whatever?
Dis wonderlik wat kan gebeur as jy God in jou lewe het. ? Alle eer aan Hom
Jys my lewe love you❤❤❤❤❤❤❤
Nee wat. Als is uitgesort. Daars net love in paradize?
Groot-Brak en Onrus?
Vat asb n koue stort en was jou gedagtes met jik. Of nog beter microwave dit. Miskien sal dit dan minder stink
Hou asb op my geloof aan te val. Dis my keuse en het niks met jou te doen nie. Try dit n slag jy mag verbaas wees hoe groot is God se genade
Eks bang jys nog kwd vir my
Try dan kyk ons hoe ver jy kom. Get your own life asb. Vader mens jys lastig en desperate. Hou op om jouself so cheap te maak. Dis lelik ok?
Nope but thanx tho?
Dankie engel vir al die special moments I love you toooo❤❤❤❤❤❤
That I'm always happy. Because I've got my share of sorrow
Nee ek is nie maar sal weer wees. Dankie vir die omgee en liefde. Word waardeer?
Hi jinne eks lief vir jou ook❤
Gaan speel asb by n taxi rank, en dan neem jy n taxi erens ver weg❤
Die Woord van God❤
Ai ai. So nie waar nie?
Ek was te eerlik en reguit. Maar eks nie spyt nie
En ek lief jou nog meer al maak jy my kwd?❤
Awww? danki baie skat?
Ek probeer ook elke dag n beter mens te wees. Almal sukkel maar soms daarmee. Maar om God te dien is so maklik
Baie dankie. Beteken so baie vir my?
Ek is verslaaf aan jou soos aromat???????
Nope. Ek het dit al gedoen. Maar nooit weer nie. Dis n te groot gamble. Maar ek is oop daarvoor om nuwe mense in persoon te ontmoet
Ek glo ek mis jou ook??
As jy n probleem daarmee het blok my dan. Moenie my geloof aanval nie. Sort jou eie issues uit. My God is my Vader en ek aanbid Hom. Miskien moet jy dit ook probeer. Dm my dan bring ek jou op die regte pad??
Absolute niks. Alles het met n doel en rede gebeur? miskien dalk net nie so maklik mense vertrou nie?
???? jy praat seker van jouself??
Bring it on?
Closure oor goed wat gebeur het en goed wat gesê is?
Sies man?
Ek eet nie groente nie.
Kry iemand anners om te harass
Dankie vir joune??? Ek weet sommer I love you tooooo❤❤
Het so baie. Ek kan regtig nie gevoelens seer maak en 1 of 2 uitsonder nie?
Heti 1 nodig nie.
Maar asb stoppit nou. Jys vervelig
Raak vir my rustg?
Dankie maar nope. Het klaar planne?
Hou asb op false goed sê. Tiaan sal nie cheat nie. Dis nie hoe hy is nie. En hy het way teveel respek vir my. Ek vertrou hom 100%. Ek weet wie jy is. Lyk my jy dink jy gaan ons verhouding opbreek hiermee. Jy mors jou tyd. Ek weet jy wil hom hê maar sorry pop hy het MY gekies. Deal daarmee asb.?
Stoppit asb. Dis privaat
Wie sê ek dra n pantie mmmmm
Ai ai. Dit weet ek en jy. ?. Maar ja daar is n klompie fakes in ons wereld. Dankie vir jou vertroue in my. Dm asb. Sal graag wil chat
Aggggg dankie. Jy klink so nice?
Tyd spandeer saam met Tiaan❤ Voetjies natmaak en verder so min as moontlik?
Punt no 1. Ek het nog nooit voorgegee eks perfek nie. Want geen mens is nie
Punt 2. Het almal nie n geraamte of 2 in n kas nie. Almal het al iets gedoen waarop hy/sy nie trots is nie.
Punt 3. Foute is slegs foute as jy nie n les geleer her daaruit nie.
Punt 4. Die heel belangrikste is dat jy altyd moet opstaan as jy struikel en altyd moet streef om die beste mens te wees wat ons Vader wil hê ons moet wees.
Punt 5. Hy is in beheer van ons lewens en vergeef ons alles❤❤❤❤
Wel ek en n persoon het begin chat. Ons het goed gedeel anoniem.? Ek was bang om my identiteit met hom/haar te deel, want ek weti of ek hom/haar rerig kon trust. Ek wou nie my nr gee nie. Toe blok hy/sy my. Nou sal ek nooit weet of hy/sy my geblok het omdat hy/sy dink eks fake. Of omdat hy/sy kwd is oor ek bang was. Wens ek kon weet.? Het regtig n vriendskap konneksie met die persoon gevoel. So ja miskien moes ek n kans gevat het?
Jip? om omverskoning te vra vat guts. En as ek vir al my sondes vergewe kon word. Wie is ek om nie te vergewe nie.
Sê wie. Maar mens begin eers by vrienskap nê??
Nee sies man hou jou in.? Respek is die golden word
Die mense wat vir my belangrik is weet presies wie ek is. Dm my. Miskien sê ek jou
Nah!!!!!!!!! Maar dankie. Ek pass liewers.
Dankie. Beteken baie vir my? dm my asb
My engel❤ ek lief jou meer. Nog net 1 slapie❤❤
Dankie❤❤
Aggg isie. Ek weet sommer jys ????
Awwwww my liefie❤ jys soveel meer vir my. Lief jou oneindig baie❤❤
Nee wat los die ou. Hyt sy eie issues en ek gaan hom nie blame nie. Ek bid maar dat hy weer sy vertroue in nie mensdom kry?
Aggggg. Kom ons daal nie na sy vlak?
Dankie so baie.? beteken baie vir my. Net jammer dis als lee woorde, want toe blok jy my na als wat ek jou vertel het?
Jip??
Fake people
Danki baja?
Mommy dearest?
Child of God