Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee , dis sy boetie se kind??
Ja hy weet, hys nie kleinlik nie ons verstaan mekaar en vertrou mekaar???
No sorry?
my heart belongs to someone amazing ?
Ek het nie n bikini lyfie nie?Kos is te lekker.
Umm wat van nee!
Maar jys welkom om my normaal te dm?
haha en hoe sal jy dit weet??
definitely trust ?
Agg baie dankie anoniem ???
Jy weet duidelik meer as ek wat in my lewe aangaan ?
ek vry niemand af nie??
072572****
nah nie op qooh me nie?
Ďm my dan kan jy hom kry?
My sussa.❤
Baie lief vir jou dankie dat ek jou ousus kan wees❤❤?
Anoniem baie dankie ek waardeer dit ???
Dm my?
Dankiie Anoniem klink my jy praat uit experience ???
DM my ?
haha okayy dankie hoor??
Dm my dan reel ons iets??
Askuus het te laat gesien sou lekker gewees het maak dit n ander keer??
Nee nie rerig nie ?
?Nie die mooiste lyf nie maar sal kyk??
Dm my dan reel ons iets????
haha okayy maar ekt nou nie die mooiste lyf nie tho?
I wish..?baiie dankie tho...?
Dm my..?
heyy thanks anonymous ?
lag ek nou lekker?
dink nie ons het al ontmoet nie maar dm my maar ek doen nie emails nie???
Nee wat ??Daar was nie tyd vir ouems op die boot nie ek het die tyd van my lewe gehad op die boot saam my vriendinne dankie??
want daar is party goed wat net te persoonlik is vir qooh me?
wouldn't you like to know ??
Dink jy nie dis bietjie te persoonlik om hier op te se ??♂️
Dm my!
Umm baiie dankie ?
Dans is my lewe ??
Nah,eks altyd soet??
Anoniem,baie dankie ???
eks seker jys net soo mooi❤
Anoniem baie dankie ??
DM my asb!??
Daar het niks gebeur tussen my en JJ nie ons was net baie goeie vriende.
ek gaan deur die pos swot.
Gaan toerisme en bemarkings bestuur swot??
hey baie dankie ??
Dm my!
Dankie mooiste mens ❤?
Hey i appreciate the post.
Dont be shyy.
DM me.?
heyy ja ek het ?
DM my asb..!
nope,hyt niks daarmee te doen of my besluite beinvloed nie.
Was manet nog n verhouding wat nie uitgewerk het nie.
Haha baie dankie ??
Maar ek soek nie nou kinders nie ???
Want hulle het absoluut niks beter om met hulle tyd te doen nie?
Nope, My van is Rossouw dankie???
Oh rerig ?Baie geluk.
Evan het al baie kuiers gehou..So ?
Baie dankie Anoniem?
Dm my!
Nee wat ?
Gelukkig is trou nie nou n prioriteit nie??
baie dankie vir die kompliment eks seker jys net soo mooi???
Ag ja wat ?
Jy weet mos Sterk baba
Soo baie dankie ek waardeer dit ??
Dm my sal graag Wil weet wie die is?❤
Haha dankie??
Umm dankie maar ek dink nie jy kan nie wnt dan is dit nie meer myne nie???
Baiie dankie tho gelukkig is trou nie nou n prioriteit nie??
Hehe stalker much ??
Maar dankie tho?
Kan nie iemand sin wees as ek nir eers die iemand ken nie???
Dm my!
Ghee thanks I'm flattered??
Dm me
Yass...hys rerig iets besonders en dra my op my hande en gee so baie om.
Maar ons leer mekaar nou eers ken maar hy is regtig amazing?
Yass please ??
Buffels is die beste☝️?
Saam die beste mense?
Baie dankie maak jy nou my aand??
Eks seker jys net soo mooi?
Die wêreld Benodig meer mense soos jyy❤
Babe..ek waardeer jou ❤❤
Ag.. solank hulle net gelukkig is,Is dit al wat tel?
My tyd om geluk te vind sal kom☝️
Sjo maar jyy kan mooi sien as ek kleurvol is ??☝️
Jy ken my van geen kant af nie so moenie kom maak of j weet wie en wat ek is☝️?
Jy het soppas my aand gemaak❤
Ek waardeer jou sooo baie...Dis die waarheid mense dink hulle ken jou storie maar meantime weet hulle net hoe die buiteblad lyk?
Dankie vir jou menswees❤
Nee maar mooi..
Jyy weet obviously meer as ek?
Erwin het my nie nie gelos nie kry jou feite reg☝️
Min mense op hierdie aarde van ons het breins of altans gebruik dit.
Baie baie dankie♡♡
Ek waardeer dit vreeslik baie ☝️
Wêreld benodig meer mense soos jyy ⚘
Ken jy nie n ander woord nie..?☝️
Maar dis hartseer.
Ek het nie sy lewe op gef*k nie..n saak het twee kante en duidelik ken jy nie altwee nie.
Basjan is nie n faktor nie maar wel n goeie vriend☝️
Ek fok nie rond met ouens nie.
Ek kan nie onthou dat ek meer as een persoon se hart gebreuk het nie??
My btch❤❤
Dankie ek waardeer dit☝️☝️
I gotchu ?❤
Heyy trouman?
Dm my!!☝️
Eks soo jammer dis nie my intensies nie.
Ek is seker jys n great mens♡
Dm my asb!!!
Ja maar ek steer my glad nie daaraan nie?ek en die mense na aan my weet wat die waarheid is.
En die mense wat dit se het nie die guts om dit in my gesig te kom se nie so ja.!!
Dankie*
Wel ek kies niemand nie..want eks vir eers klaar met verhoudings??
Basjan en ek sal nooiit meer as vriende wees nie??
En erwin en ek is nou die verlede wat ek nou verder in my lewe doen het absoluut niks met hom of enige iemand anders uit te waai nie ☺
•Klink of jy uit experience praat?
•Ek weet nie wat die mense sien nie want duidelik sien hulle goed wat ek nie sien nie
Wie is die mense wat dit raak sien moenie twee gesig wees nie kom sê dit in my gesig asb☝️?
Anders DM my!!
Soo daar is niks tussen my en basjan nie..*
Let wel net vriende.
Is dit so verkeerd om seuns vriende te he..??
Maar sodra jy vriende is word j geklasifiseer as n slet..??
Nee nee kry jou feite reg toe ek en erwin saam was het ek hom nie n rede gegee om my nie te vertrou nie!!!
Maar dankie vir jou kommentaar.
Daars net een ding wat ek kan se en dit is kry jou eie lewe en los myne uit??☝️
Jah..??
Ons is wel baie close en gee baie om oor mekaar.
Hys n goeie mens en ek ķan nie genoeg dankie se vir sy vriendskap nie.
Ons was nooit saam nie.
Maar hys n great mens.
Het die grootste hartq.
Dankie?
Dankii dat jy jou tyd mors om my sleg te kom se☝️☝️
It takes one to know one ?
Sjo jy weet duidelik meer as ek ☝️
En nee ons is net vriende??
Sjoo maar jys opletend??is
Daaii het mos net mooi niks mejou te doen nie dankie ?
To let go of what was??and just look forward.
Eks bly jyt jou tyd gemors om my te kom beledig ek wil manet vir jou sê n saak het twee kante en duidelik weet jy nie wat in my lewe aangegaan het nie.✌
So gaan vind gerus die waarheid uit voor jyy my kom staan en beledig.?
Ja ek dink so..Hy is tog my eerste liefde en mens bly altyd lief vir jou eerste liefde.So ja ek dink ons sal.Mense sal ons nie weer onder kry nie?
People that can't forgive and forget ?
Askies!!
Hkm sal jyy nou so wil se ..?
Dm my asb!