profile img

Tuanette Louw

Tuanette

Ask me anything you like anonymously

72 Replies

Wanneer My Hartjie net die beste ooit is!! Van jou Liefie (guess who) :P

Hehe ahh my Liefie! Ek's baie-baie lief vjou,love hierdie bonding tyd deesdae:)* xx

Tuanette replied 4278 days ago

Net 1 fav gr 10??....

Hehe nee,Anieka is my gunsteling! Sonder twyfel!!! :)

Tuanette replied 4278 days ago 2 1

Ey mater'Q raaaai wie ?!!* hehe...EnJoy juw DaggiE ho0r laF ya ,as imand pla latwEet my exi fniet Juw Sidekick ni ,! ;)** AniexQ

Hehe alweer!! Lol* geniet die res vn ju middag soet wee neh? En ditto* :) xx

Tuanette replied 4278 days ago

En wis jo fav .Gr 10's

Gideon:)

Tuanette replied 4278 days ago

Wis jo fav. Grd9's

Megs en Gaby.. Kani nou an die res dink nie!

Tuanette replied 4279 days ago

Wis jo fav. Gr8's

Riette,Janika,Nallas,Johnty en Andeon :)

Tuanette replied 4279 days ago 1

J en JR? Ai tua okay dan

Kom by toe! Hy's een van my vriende!

Tuanette replied 4279 days ago

HeLow juW awSome mensie Mag more vjoUw reRig wAaR n kick as* daggie wEes IgnoRe nt AL huri shi* jng ,hulle is nie die moeite werd nie ! LiefE jouw m Her0'q ,jys diE beSte hO0r jy!!* ;) Xx AniexQ

Hehe ahh j kry dt elke keer reg om my te maak smile as ek hier opkom en sien ek't iets van jou af* jy's die beste sidekick in die hele wye wereld,dink almal is jealous omdat jy my sidekick is neh? Hehe lots of love!! Xx* lekker slaap!

Tuanette replied 4279 days ago

JR is nie 'n slegte mens ni mayB moet jy eers kyk hoe jy is!# en tua is great!

Voel presies soos jy :) jy's net so great!

Tuanette replied 4279 days ago

Jys die een wat vi william seer gemaak het en net so gelos het, jy kan nie vir ander kwaad wees nie, hulle het nie eers ietz aan nii maar nou jaw, dis niemand se skuld behalwe jou eie!

Waar de piesang het ek gese ek's kwaad vir iemand?? Bepaal jy jou by jou eie lewe en los my en my dinge uit, kry anyway freakin balls om dit vir my self te se man!

Tuanette replied 4279 days ago 3 2

Tua ekt al vjuw gese ek en wilas het niks an nie ?? Eden1

Ja Eden,maak soos jy wil..

Tuanette replied 4279 days ago

Nee tua ek kani glo jy en JR nie daardi ou is slegte bliksim bly weg van hom

Hy's een van my vriende.. Ek kan seker kuier saam wie ek wil?

Tuanette replied 4279 days ago

HeLowi Juw AwSome Her0'q !!*...haha Jysi beste ho0r dink ons MaAk die BestE partnErs in crime ;)*...SaLi moeilikheid mju soeki netnou kry ekke toon bientjies in my oegies...:/* hehe laf ya Tjmie !* AniexQ

Hehe ek't seriously een LANG msge verwag.. Diep teleurgesteld Aniex! Hehe ja-nee pasof vir toon beentjies in die oog,mens sal dink ek's pshyco of iets! LOL.. Mense sal skrik as hulle ons msges lees neh? :D hehehe! Lief vju tjmi en lekker slaap.. Dankie vir die opcheer en die jokes! Jy's die beste ever* xx

Tuanette replied 4280 days ago 2 1

Tuanette....!! Jy's freakin awesome!! Ek sien jou amper nooit by die skool nie, ai togie!!* PS: love vir jou!! Xxx [Anoniem] haha...*

Hehehe* jy's net so awesome! Lief vjou baie-baie!! Xx ;)

Tuanette replied 4280 days ago

Is jyy nie kwai v eden omdat sy en wiliam nie?

Wat kan ek se..

Tuanette replied 4280 days ago
VIEW MORE