Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee man eks nie sad nie eks moerse happy?vir geen random rede nie??
Lva you my Boza?❤️
Eks blond?hoe bedoel jy met gee my instagram vir jou?
Ek het n paar?
Ligte pienk en lighte blou
That I don’t care but actually I care about it
Enige iemand wat waarlik gelukkig is! Iemand wat min huil! Baie lag en rrg gelukkig is sonder drank of drugs of wat ookal
Koffie☕️
Drama
Kuier en slaap
Fok?kanni kies nie
Albei
See?
Baie dankie❤️Ek weet nie rrg wat ek doen nie maar dankie❤️Dm asb
Hell ek ook?dm asb❤️
Jammer eks n klein gemmer ek kannie dit verander nie
Sê my net gou wie maak ek seer? Sodat ek nie meer kan nie...ek kannie uit my foute leer as ek nie weet wat die foute is nie
Glo my eks die heel laaste persoon wat iemand sal judge
Op die oomlik 2 jaar ouer maar as ek uit skool uit gaan 4 jaar ouer
My ouederdom
And iiiiiii willl always love yoouuuuuuu??
Almal kan! As mense dit maar net kon weet
Ek ooky bozza?
Baie dankie maar dis ander kant om...daar is so baie mens ewat goed vir my doen en dan is ek net fcked uo en stoot dit weg
Kan ek?
Die verlede kry altyd n manier om my in te haal
Ja ❤️
Ek sal nie?
Dankie waardeer die baie
Dis moeilik eks altyd lus vir meer vriende...soos iemand altyd se ‘the more the merrier’
Almal verander dis net of in n goeie of slegte manier verander
A lot of people but the question is will they take one for me
Someone i like