150
Replies
Jou vriend lara, is 'n regte "pick me girl", sy soek aandag by almal se mans, selfs by joune
sy is glad nie, klink bietjie soos jaloesie, want sy is die mees amazingste persoon en niemand sal my mind kan change nie❤️
vergeet hoe worthy jy is nie okay? en dan asseblief moet nie jou amazing self verruil om te probeer in pas nie dit is nie worth dit nie. moet nie jouself gee vir mense wat nie jou worth kan raak sien nie❤ tonne liefde girl💓
Oh my word, dies so sweet🥺 baie dankie🥰
Een ongelooflike meisie die , met die beste persoonlikheid en jy is bitter mooi🔥🔥bly die awesome mens wat jy is😊en jy is omtrent oulikk😍
Awhh dies so sweet🥰 baie dankie x
Wat dink jy van die 2 couples?
Damian en Danielle
Bryan en Tayla?
Altwee is rerig heavy cute couples😻 en ek dink hulle is goed vir mekaar🥰
Praat jy en Bryan nog? Soos het jy nog n ding vir hom?
Nee nee😂 dis al lankal verby x
You and Damian May?
Nooo, we just friends 😂
Watse seuns kom jy die meeste oor die weg in jou klas
Stefan
Dilhyn
Damian
Jou bestie is oulik 😶
Sy is ja. En sys beeldskoon. En die snaakste persoon op aarde. Sys perfek💗
Wat gebeur nou tussen jou en Bryan?
Vra hom🤷♀️
Omss is Rohan en Chante iets???
Ek weet nie vra hulle maar self I guess👀
Is Enrique en Chante iets?
Neeeeee😂
Jy en Juandre moet rerig waar weer saam kom julle was doos oulik
Umm okehh... Taalgebruik🤕
Pretty thang sal like om jou beter te leer ken ❤
Anytime ❤️
Hoe kom jy by clubs in as jy soos n pasgebore baba lyk 🙃
Brooo ek breekkk myself 😹😹😹😹
wat dink jy van kehan en zanri??
Hulle is oulik en sy maak hom gekukkig, so eks bly vir hulle🥰
Wat is jy en Corne Cloete?
Vriende💛
is mossie jou kêrel ?
Nope
jy en mossie ?
Ek en mossie?
Jy en Bryan ? 😏
Wat van ons🤔😹
Hkm is j so op al die seuns?👀
Ek het nie geweet dis teen die wet om vriende te he nie😂
Watter skool is jy
Framesby❤️💙
Beskryf jou droom man
Iemand wat my maak lag sonder om eers te probeer.
Iemand wat my en my ouers respekteer.
Iemand wat my maak goed voel oor myself.
Iemand wat n Christen is.
En looks is net n bonus, solank ek net gelukkig is❤️
ISAIAH 43:2 💎- WHEN YOU GO THROUGH DEEP WATERS I WILL BE WITH YOU ( INCASE JY DIT NODIG HET 🌻)
Baie dankie, beteken baie💛
Het jou vriendin Tuane n ou ? :-)
Nope sy het nie❤️
sjo ma j is n regte twee gesig
Ja ek weet my gesig het twee dele, n regte kant en n linker kant... En jy? Kruip Mar weg agter qooh me😂
Sal jou graag beter vir leerken
Dm my :)
jys beeldskoon😍
Aww baie dankie🙈❤
Jys 'n baie nice persoon
Baie dankie, ek waardeer dit x
Laat die haters hate 😉 jaloesie is n lelike ding😌
Yess yess❤
Jy is rerig seker een van die grootste slette wat ek ken meskien moet jy ophou om so oorig te wees by elke ou wat jy ken dalk sal jy dan n beter naam kan kry.
Net omdat ek n out-going persoonlikheid het, beteken dit nie dat ek oorig is nie. Daar is n verskil tussen oorig wees by ouens en vriendelik wees met jou vriende. En ek mind nie rerig as mense my slegte name gee nie, want ek kan nie onthou dat ek vir hulle opinie gevra het nie... En ek weet wie ek is so wat ander mense van my se maak nie saak nie.
Jys regtig waar so fricken mooi😍
Aww baie dankie🙈❤
Hvl ouens het jhy al gehd👀
Ek het nog nie n ou in die hoërskool gehad nie x
Kan ek vir jou iets vra?
Yeah
Wat dink jy van Kehan se meisie🙄
Hy het nie n meisie nie💕
bryan ellard?
Wat van hom👀😂
Weet jy dat niemand jou like nie?
Dit pla my nie, maar dit pla duidelik vir jou...
Kan ek jou nommer kry darling xx
Yeah sure dm my x
Dalk moet jy net vir Monnas uitlos😉
Ek doen mos🙆
Die dinge wat ek aan jou sal doen 😂😂
Wat nogals😂
Spit or swallow jou slet
Jy klink soos die expert so hkm se jy my nie?😉
Ily best fraaand❤️
Ily 2❤
WAARS JOU EYEBROWS?? ???
Ek heti??
You're beautiful
Thank you??
Jy is so mooi omw??❤️
Aww dankie, jys oulik?
Hkm hardloop jy weg van die water???
Hkm nie??
Is jy en daai ane ou saam??
Glo se jy vir almal ja julle is??
Watse ou?
Fusion more aand??
Ongelukkig nie
Jys nogals Oulik♥
Dankie x
Ek moet se, ek mis ons loner spot?❤️
Ja soos rerig?❤
Fusion more aand???❤
Ek kani???❤ ek is betrokke by die bekendstellingsaand van framesby
Why so nice??
Idk thanks tho
Have you ever been out somewhere with parents and they wouldn't let you and your friend go off to find the bathrooms ?
Nope
Eks baie lief vir jou - Lenetjie
Aww love you too❤
Van al die seuns by die koor, as daar seuns is? wie sal jy wil soen?
Nie een nie?
Jys super snaaks en flippen mooi??
Aww jys oulik?❤
Mar ek love jou? Nicola_F
Awww love u tooo❤❤❤
Ja jy gaan mos "nooit drink nie"
Kom ek en jy is verlief
Eyyy wie is djy
Hoe was #Imagine??
Dit was super lekker gewees
Mooiste mensie?
Aww dankie x
Top 10 beste vriendinne?❤️
Ek is nogals bang om hierdie een te antwoord want ek vergeet letterlik altyd iemand en ek is basically goeie vriende met almal,maar in geeeen spesifieke volgorde, hier is die mense waaraan ek nou kan dink:
Danielle Vermaak
Nicola Ferreira
Megan Fourie
Lene Scheepers
Kelly Welgemoed
Elmien Hartslief
Melissa le Grange
Anke Zulch
Chante Els
Bronwyn Goosen
Lara Hough
Miggie
Carq
Melandi
Livvie
Desi
...okay ek weet ekt meer as 10 genoem maar ek kan nie help nie?♀️?en ek weet vit n feit ekt party mense vergeet en dis unfair da ek net 10 kan noem want die wat ek nou genoem het is wat redelik close met my is en ek het nogi eers net die seuns begin nie..
O fak soryyyyyyy
Dom kindd
Vi wat steel j fone??
Is ma net n gewoonte jy weet?? jks eksi so laag nie??
Trek jy more wit aan?
nee pienk
Sal jy my valentine wees?
brah wie is jy en net so btw dis n dag voor valentynsdag so dis bietjie laat hoor
Vasti jys kiek
jy seke ook
Jys super mooi ???
Aww thanks?
Mooiste ou in framesby??
Daars te veel chom
Wie is jou stukkie? ?
Ek se maar niks netnku skel sy meisie my uit???
Agghh wie okal gese ht dat niemand jou like nie is seker net jaloers op jou en ht niks beters om te doen nie?❤️But don’t worry I like youu?❤️ Nicola_F
Aww my wifeyy❤❤❤ I like you too alot??❤?
Wies jou beste chommie?
Ek het n klomp maar gani name noem nie is bang ek vergeet iemand?❤
Niemand hou van jou nie ne?
Shame seker van jou ooki??
Nog nooit sulke bang gat soos jy gesien nie✂️Shame sal jou dood donner ? gaan nog een van die dae
Se die een wat nie eers hulle naam laat wys nie...
Miecke is in regte teef want ek hoor sy versprei leuens oor jou wat iemand se foon gesteel het maar sy gaan so erg aan maar dis nie eens haar foon nie. En almal weet dat jy dit nooit sal doen nie ?❤️
Ag ja wat ek hoor ook daai storie maar ek warri nie rerig nie,ek weet mos die waarheid??
Met wie vibe jy nou?
Niemand rerig om die oomblik nie
Jys baie oulik❤
Wie is jy??❤
Vandag se status post was exhausting ??❤️
Jy weet presies wie die is ?
Dood????❤
Like jy iemand
Wie doen nie?❤
Hoe kry jy reg om so perfek te wees?
Ek is alles behalwe perfek?? maar baie dankie tho?❤
If ya b**ty was Nutella I'd spread it allover my face
Junne oky??
Vibe jy en Juandre
Miskien?❤
Wats jou regte naam ? ?
Kaylien??❤
Ek kan nie help om lief te wees vir jou❤️
Dan se my wie jy iss?❤
Wie in graad 8 like jy nie?
Die lys is te lank...jksg
VIEW MORE