85
Replies
Jy is glad nie lelik nie moeni na hulle luister nie dis net mense wat jaloers is❤️Jy weet wie jy is en dis genoeg
Baie dankie ek waardeer die ongelooflik baie❤️❤️
Ek sal letterlik dit haat om soos jy te lyk
I dont need this in my life right now😌✋
Jys nogals lelik
Baie dankie❤️
Hkm antw ky nie my qoohs nje,
Want dis nutteloos
A great woman once said:😹😹😹-franciie
“Eyebrows on fleek, your fase isn’t, facts not a statement”😂😂
Jys letterlik lewe😻
Letterlik nie maar dankie❤️
Het jy all begin leer😂😂😂😂😂😂want ek hetij en ek stresss my moer af
Jy gaan fine wees eks die dom een tussen ons😂😂😂ek moet stress
Het jy nog jou oog op iemand?
Nee eerder nie🥴
Jys seke all gatvol vir almal
😂😂❤️soms
Jys die grootste btch ooit
Thx boo😚
“Ek moes jou gesoeeeeen hettttt”😂daai was die domste movie ever
Dit was goed daaii tyd okay🥴🙈
Bobbie van Jaarsveld?? Wtf😂😂😂😂😂😂waar even kom daai vandan
😂😂As Jy Sing😏😏
En wat was dit🙈
Wat was wat😂
Almal het al m Justin Bieber phase gehad, stry met my😂😂😂😂😂😂
Ekt nie n Justin Bieber phase gehad nie😂😂😂ekt n Bobbie van Jaarsveld phase gehad😂
Mag ek jou nommer kryyy?
Dm myyy dan kyk ons
Like jy Justin Bieber😂
Uhhh nie n fan nie maar so once a blue moon maybe😂😂
Swetsbe???😂😂😂😂😂Wtf
😂😂my nickname te dankie aan kara
Jys my letterlike alles🥺
Dm??
Brah🥺kom Centurion toe ek miss jou🙄😂
🙄❤️❤️jah jahhh ek dink maybe die 9de
Vosaaaaaaa😏😏😻
Franncieeee😏😏😻
Na watse skool will jy skuif as jy gaan skuif tho?🙏🏼
Meisies Hoër
Soet of stout?😏
Soet dankie😊
Jy lyk asof jy op n rowwe plek in jou lewe is?🤍
😂🤍nee man wat laat jou so dink
Hoes lewe😂
Dis goed dankie en daar😂
Jys my letterlike alles en toe gaan breek jy my hart🥺
Eks jammer?🙈
Soo die iemand van wir jy hou, het julle all iets gehad
Het dit iets met jou te doen😂
Wow jy lyk beeldskoon
Dankie
Sal y ooit vir my gaan?😏
Hangaf wie jy is
Heyyyyooooo❤️
Heyy heyyy🤍
Wanneed skryf jy wiskunde😂
Dinsdag i thinkkk😂
Hoekom is jou insta naam swetsbe?
Inside joke😂😂
Juhh mense kan darrem maar lelik weea❤️
Trueee dat👀
Hkm antwoord jy nie my qoohs nie?????
Hkm moet ek?
Jys seke die definisie van worthless😌😌
Praat jyyyy, die een wat my nie self eers kan kom dm nie??
Almal praat k@k van jou net so btw😂😂😂😂
Hullee moet maar, ek gee nie om nie🥴
Sal jy terug gaan na n ex toe? Spesifiek iemand in die hegin van die jaar
Nopeee
Jysn crazyy A$$ btch
Ek waardeer dankie x
Wie is hy wees spesifiek
Nah ek dink nie dis nodig nie🥴
Soet of stout?
Die soetste in die boek😚
Mag ek jou dms besoek😻😻ek sal dit loveeeeeeee om iets te begin😏
Kan niks waarborg nie maar go for it❤️
Soo het jy al aan beweeg na hom of dink jy so nou en dan terug
So nou en dan om eerlik te wees maar dit word makliker everydayyy heyyy❤️So eks oor dit
Ek hoor jy dink daaraan om skole te skuif❤️
Dis in my gedagtes jah
Jys beter af sonder iemand tbh, ek likeee dit as jy single is want jys jouself bra👁👁en letterlik niemand kan jou af bring nie
Myyyy brah eks myself no matter what maar oraait dankie😂❤️Gelukkig is dit my keuse
Wanneer kom jy nou plaas toe😪
Amper amper❤️
Your smile is preety well❤
Thxxxx❤️❤️
Wies die iemand van wie iy hou
Dm my dan se ek jou❓
Brah jys stunningggg x
Jys sweet
Ek raai ek kani n tweede kans kry nie huh
Depends wie jy is
Jy dink jys moer cool🙄
En waar het ek dit gese
Hooriiiii, hoeveel ouens het jy even die jaar al gehad
Hoekom gee jy om?
Jou feed is alles😻😻
Baie dankieeee❤️
Upgrading playlist suggest some song's🤧🎶 Prajwal_96
Up in this- Blackbear
Omg you are so pretty
Thank you 🙏🏼
Iemand in die oog?❤️
Meer soos iemand op die hart❤️❤️❤️
Top seuns pelle?😻
Rikus
Muntingh
Chris
Keanu
Alex
Mikeyyyyy
Heyyy heyyy hoe gaan lewe
Nee dit gaan darrem goed en daar
Top 3 best friends
Janke
Lelani
Zoe
Moet jy nie leer nie😂😂😂😂😂😂
Brah ekt op gegee in soos lewe
Hoe was jou naweek toe, anyyy guyyysss?😪
Waarvan praat jyyy😂
Brannewyn!!!!!
“Waars die demon”
Hoe gaan dit?
Goed dankie en self
Honestly voel ek, jys die beste mens ever~zaiii🦖
Brahhh i can say the same bout youuu❤️Dankie vir everything
Chomm die memes is immaculate😏
😏nee brah ek weet
Top girls?
Janke
Zoë
Lelani
Kara
Kyla
VIEW MORE