10
Replies
fck you
I love you ❤️
Mkay
Dis wat ek ook van jou se??
?
Ag come one los jou girl
Vir my eks baie beter ?
Jy is mal
Sal jy jou girl los vir my ek sal vir jou als gee wat jy soek eks better as sy ek het n mooier lyf en n mooier gesig
As Ja se dm my
Is jy fokken mal???daars nie 1 meisie beter as myne nie???
Ek weet jyt n meisie maar joh sys lucky om n ou soos jy te he ek Sal wat gee
Thanks hay!
Het jy n girl?
Die beste een jah
Brother good luck met die eksamen dink aan jou hoor x ❤️
Thanks man❤
Dink jy jys cool ?
?so bietjie
Buddddyyyy jys befok
Thanks man...eks seker jys ook befok?