Visit this profile later to see if your question was answered.
Sterkte daarmeer, jy gaan maar sukkel hoor.π
Eks bly jy dink so, maar niemand gee om oor jou opinie nie... As jy jou naam hide en wil wegkruip het jy geen sΓͺ in enige iets nie, sorry ππΌββοΈ
Luister ek weenie watse qooh jy van praat nie π Ek en chrizelle is vriende en Eunice weet dit, so fok weet hoe my verhouding gaan kak ππΌββοΈ
Oo en net so BTW, ek luister nie vir mense wat hulle naam hide nie, as jy iets wil sΓͺ, dm myπ
Umm as jy nie my meisie is nie dan het ek geen fkn idee wie jy is nie πβπΌ Ek praat nie bja met enige iemand anders behalwe met haar nie, so sorry ππΌββοΈ
Eerstens hoop ek jys 'n girl. Tweedens is dit baie nice van jou om te sΓͺ x Derdens, dm my of haar, ek dink sy sal baie graag wil weet wie jy is x
Ss wie hmm? π€
En ek Twyfel sterk, mense ken haar nie so goed ss ek haar ken nie π
Jou spelling is doos kak, jys duidelik nog op laerskool met daai kak spellingπ En wat van Eunice, ek verstaan nie π€
Umm excuse you, beeetchππ
Don't know that person, never seen their account ππΌββοΈ
No, but atleast just be straight up and stop being a p*ssy about it... If you wanna do something stop hiding and being a little bxtch about it ππ
En hoekom se jy so hmmπ€
Wat verdien ek dan aangesien jy my so goed ken?
Tog het ek 'n jaar al by haar gebly terwyl ek in universiteit isπ€
Jy ken net die verkeerde mense dis hkm jy nie van verhoudings weet wat hou so nieππΌββοΈ
Ss wie? π€
Want ek ken niemand beter as "daai btch" nie
En net so BTW.. Sys my btch en sy weet ditπβ€οΈ
Lief jou meerβ€οΈπ€π
Goed vir jou hoor, ek probeer jou net opvoed want ek kan sien jou ouers kon nie
Good thanks, and it's Eunice π
Zorra πβ€οΈ
Ek weet nehπ₯΅
Mag ek nie? π€
Want ek was single op daai stadium en wou kk wat ek soek in 'n girl, en om iets met bja te wees kon ek sien wat ek soek.. En mense verander as jy die regte een gekry het, dis hkm ek lojaal sal wees teenoor haarππΌββοΈ
Hkmni, het jy al beleef hoe lyk syπ±π±π
Sys flippen beeldskoonππβ€οΈ
Hmm ek dink nie dis lekker om op enige iemand te verneuk nie, maar as jy se dis lekker om op E te verneuk dans ek bly vir jou, ek hoop net wie ookal E is weet nou dat jy op hom/haar verneuk hetπππΌββοΈ
Wie ookal jy is ek waardeer jou opreg bja en eks seker sy doen ook... As jy wil asb dm myππΌ
Maar weereens rrg bja dankie en ek waardeer dit soo bja x
Jy sal nooit so gelukkig wees nieπ En as jy rrg goed was sou sy my los vir jou, so wat se jy nou eintlik van jouselfπ€π
Haha ek het geen idee van watse girl jy nou praat nie perdππ
Dis eintlik arme jy, want jys seker nog single en alleen en moerse jaloers en deproππ Maar moenie worry nie, jy sal dalk eendag iemand kryπππΌββοΈ
Ek verstaan nie wat jy bedoel met Eunice uit alle mense nieππΌββοΈ Sy het letterlik die beste persoonlikheid ooit en ek sal dit nooit ruil vir iets nie... En die boot gaan lekker wees ja, omdat ek daar gaan wees saam my vriendeππ½
Ja
Umm noππΌββοΈ
Wtf waarvan praat jyππ
Ek en chrizelle ken mekaar al van laerskool af offcourse gaan ons close wees ππ
Oo en wat daar van as ons close is of nie, wat het dit met jou te doen? ππΌββοΈπ
Ons is nie bja lank terug uit nie, so daar is maar nog bietjie gevoelens... Maar ons het besluit ons gaanie meer met mekaar praat nie so ja, dis wat aangaan ππΌββοΈ
Haha neeππ Ons is net vriende π
Ja ons is
Yes, whyπ
Wanneerππ
Ek joke vertraag offcourse het ek nieππ Het jy al ooit gesien hoe sy lyk, hkm sal ek nou op haar wil verneukπ±ππ₯
Haha awe chom, ek weet presies wie jy is en ek dink nie jy wil hΓͺ ek moet jou naam hier noem nie so stop hierdie sht.. Ek weenie eers hkm jy bedreigd voel deur my nie, ek weenie of jy gesien het nie, maar ek het my eie girl so ek soek nie joune nieπ Net omdat jy kak gemaak het en met jou ex begin praat het moenie my die skuld gee vir julle verbouing nie, ek en sy is manet vriende en dis waar dit stop..
Oo en BTW dis op pad, 2 woorde, 2 p'sπ
Nee ek speel nie rugby nie, maar ek gaan volgende week bokkieweek toe
Bja ja, ejπ
Dis 'n moeilike een om te beantwoord, want ek ken teveel mense in Witbank... Maak die radius bietjie kleiner dan sal ek hom beter kan antwoordππ
That's nice, you keep on doing thatβ? Thanks for that useless information tho??ββοΈ
Hkm sal dit 'n prestasie wees om met 'n meisie te praat? Dis seker vir jou 'n prestasie want sulke goed gebeur nie met jou nie maar vir my is dit 'n normale ding om met vriendinne en so te praat???ββοΈ As jy so bja van my weet dm my bietjie dan chat ons lekker??
Ek praat nie met ander girlas nie, ek praat nog soms met 1 of 2 van my vriendinne, maar dis maar al??ββοΈ?
Mej bene? Jy gaan ongelukkig moet, sterkte vir jou en laat dit net goed gaan by elke toer wat jy het? Gaan wys die mense in Nederland hoe ons hokkie speel ??
...
Want daar is nie woorde om dit te beskryf nie??ββοΈ
Ek en Eunice pas klaar perfek dankie bja?
Dm my dan as jy my so goed ken??ββοΈβ?
Wies jy?β?
Ek weet neh??
Jy kan haar vra, maar ek twyfel... Jyt n beter kans om gemoer te word deur haar???ββοΈ
Sy het daai effek op mense?? Maar gelukkig is sy my btch dan en eks lief vir haar, so Umm unlucky hoor??ββοΈ???
Sys nice... Lanklaas eintlik gesien en praat, maar sys 'n goeie persoon
Chrizelle wie? Ek ken bja??ββοΈ
Haha dankie, maar nee wat??
Eks trots op jou, soek jy 'n medalje?? Sal sommer 'n goue ene gee ok?β??
Ag dankie man, ek waardeer??
Dm my..
Jys nie te bad jouself nie meerkat????
Ja, is daar 'n probleem??
Sys rrg n nice persoon.. Ek ken haar nie eintlik nie, ons het by die blyspel bietjie gepraat en nou onlangs weer bietjie begin praat, maar sys rrg 'n cool meisie??β?
Fok jys blind, of jyt miskien na jou eie een gekk as jy ooit een het... My girl is die mooiste mens op dees aarde so ek dink jy moet manet bietjie still bly hoor, dankie?
Watse girl?
Watse girl?
Hoori wie de joost is jy??
Haha unlucky pel, jy gaan maar haar probeer kry, maar j gaan sukkel??
Dm me, because I don't think I know who you are.. Please????
Well that's kind of difficult, but either blonde or brown hair, must do a sport (if hockey then it's just a bonus?), must be cute and honest and then ya ???ββοΈ
Haha actually ya, I've seen someone I think yesterday in Witbank mall that's kinda cute.
Dis 'n plesier hoor??
Ek like jou ook nogals bja so don't stress?β€οΈ
Want IT leer 'n mens om probleme op te los en om verder as jou neus te dink, en RTT is net 'n bja goeie vak??ββοΈ En ook die ding wat ek wil gaan studeer het hulle gesΓͺ hulle stel voor ek vat RTT want dit gaan my net help..
Rek
IT
RTT
Gewone wisk
Ons is bja close en ons het ietsie aan, maar dis al sover
Ek kan miskien beter, maar ek dink nie dis moontlik om beter as die beste te kry nie so ja??ββοΈ?
Ons is net vriende, ons praat eintlik maar bietjie min om iets te wees want ons ken mekaar nie so goed nie, maar dankie dat jy so dink, maar ekt ongelukkig iemand anders in die oog, skies?
Haha dankie bja, maar ons is vir eers net ietsie, sal een van die dae die vraagie vra, maar tot dan moet sy maar wonder wanneer dit kom??
Gaan ek en wie uit??
Ja, wat van my en Eunice??
Ja nee definitief zellie ek stem saam... Daai blou muur staan al vlippen lank??? Ek waardeer jou vriendskap ook?
Haha ek weenie wie "hulle" is nie en ook nie wat "hulle" se nie en ook nie wie jy is nie, so dm jy my
Umm eks Vincent aangename kennis... Jo-anne se qooh me is iewers anders, jyt die verkeerde persoon?
Dm my dan maak ons ene??ββοΈ
Awe thx.. Dis lit neh
Nee ek wag vir niks nie, ekt klaar iemand in die oog
Ek en Chrizelle het nog nie gesoen nie nee..
Dis manet 'n inside joke oor 'n blou muur dis al?β?
Ek en CHRIZELLE het net 'n inside joke gemaak oor 'n blou muur???
Ek weenie, ek en sy is bja close en ken mekaar al lank??ββοΈ En sys nie n btch nie, as jy haar ken sal jy weet sys 'n bja nice persoon en was al deur ongelooflik bja goed wat hard is op enige mens... En sy is nie lelik nie, ons is net goeie vriende so ons gaanie iets wees nie.
Eerstens dis Eunice...
Tweedens is sy nie los, sys 'n bja nice meisie.. Ek weenie waar jy gehoor het dat sy los is nie want dis glad nie waar nie, haar ex het goed opgemaak want hy was jaloers
Van 'n bja oulike meisie?β€οΈ
Dankie bja Simone, ek waardeer dit??
Definitief hardus, ek wou rrg graag gehad het hy moes een word, en dan revin ook, en die ander kan ek nie nou aan dink nie.... By die meisies was dit ook 'n paar
Dankie bja, maar hkm stuur jy dit anonymously hieroor?? Dm my
Ai anonymous ?? Ek waardeer jou ook onsettend bja, ons moet rrg n kuier reΓ«l vinnig?β?
Stuur dan vir my 'n boodskap sodat ek weet wie jy is?β?
Haha ag dankie man, jys ook seker?
Dm my toe??