profile img

Ruvé Oosthuizen

Vya__

Ask or tell me anything xx

20 Replies

Indien jy nog gaan aupair, gaan jy en jou ou long distance doen ?🤷🏼‍♀️

Ons het 'n ooreenkoms dat ons nie bymekaar gaan bly in daai tydperk nie. Ons gaan nie saam wees nie, nee

Vya__ replied 1868 days ago

Jy is regtig baie mooi
Ek is baie bly vir jou en Jordan ❤️

Dankie so so baie :) ❤️

Vya__ replied 1872 days ago

Hey $exy

Bye

Vya__ replied 2459 days ago

Wie is al jou seuns vriende ,beste 5

Jordan
Darren
Wian
Sous
Uli

Vya__ replied 2471 days ago

Is jy n V

Ek het 'n V in my naam ja ?

Vya__ replied 2490 days ago

Jy is rrg aan jho??

Dankie ??

Vya__ replied 2503 days ago

Hoe sal vir jou n oulike manier wees vir n ou om n meisie se nmr te vra

Wees reguit met haar, maar moenie haar bang maak nie ? ook, moenie houding trek nie. As jy haar nou net ontmoet het, gesels eers bietjie met haar & vra haar wat is haar naam, hoe oud is sy, ens. As sy nie belang stel nie, moenie dit op haar afdwing nie ?❤

Vya__ replied 2565 days ago

Mag ek jou nom kry?

Hang af wie jy is ☝️

Dm my x

Vya__ replied 2574 days ago

Jy is n super oulike meisie

Dankiiee ? ek waardeer die x

Vya__ replied 2593 days ago

Is jy single?

Wie wil weet? ?

Vya__ replied 2617 days ago

What instantly makes you attracted to a person?

Self love & confidence

Vya__ replied 2633 days ago

What made you happy today? 100+

My mother coming home ?

Vya__ replied 2639 days ago

What kinda shtty name is Ruvé btch ??

Dis 10 teen 1 beter as joune ? bye felicia

Vya__ replied 2644 days ago

Your the weirdest person I know (not as weirrd as I am)and I love you with all my heart,I miss you??

Being called weird is seen as a compliment x I probably miss you too ❤ dm me!

Vya__ replied 2644 days ago

Your beautiful and amazing

Thank you ❤?

Vya__ replied 2644 days ago
VIEW MORE