Visit this profile later to see if your question was answered.
Dont waste 2 months of your life on fake sht - TWICE
My meisie se sussie?
(Insette tot n droë grappie - half 2 die oggend?)
Na n plek buite die dorp?? Dm my??
Een van my bomb af pelle???
Dat fake liefde n btch is.??
Nahh...? Mis daai plek, maar amper weer daar!???
Stalker much??
Ekk? Weet nie van soo iets nie...
?????? 15 uit 10 vir jou!??
As ek nie met jou praat nie is dit dalk omdat ons nie pelle is nie of ek ken jou net nie?? Indien jy dink ek gan van jou hou dm my dan vir n slag??
Yassss jy???? Is dit wie ek dink dit is??
Mense het weird sht going... Dm my vir n meer "eerlike" antwoord. ??
My ex?????♀️
Nee uhh?.... Virgin lips ?
Nehhh ek ship hulle erger as Lynri en haar ou... lyk virmy of hy skimp vir n jagplaas in Namibie ? ?
As ek jou block is dit vir n rede tho....
Kayyyy, nogsteeds jy??
Rawr?
Dink jy jys my tipe tho??
Oehhh nehh jyt jouself weg gegee? Dink ek weer nou wie jy is?? waneer koffie ons? Ek wil bietjies skinnernuus hoor?
Enigste verskil tussen my en jou laptop is.... die laptop is die enigste ene wat nog op jou skoot sit?
Grappie though? Thanks vir die pickup☝??
Oor moan? Is dit iemand wat by my try aanle??♂️Hoe weet hulle dan wats my fave shop daar??☝? Mah WhatsApp my dat ons bietjie kan skinner, toe?? Jou hashtag is on fleek though.?
Daai shop is lewee✨? Love dit??
Ehh ek sal daaroor dink?
Hys klink vir my bietjie los...(cough* cough* fboy)Honestly, beweeg aan, dit sal jou baie goed doen.? Ek was deur die selle ? laasjaar ( jaaa ekt soo lank terug met iemand gevibe ) en om anhou jouself te blame is net n mors van jou eie tyd. En die lewe is te kort om tyd te mors....✨
'n FPK quote werk altyd vir inspirasie:
"Beloftes breek, styf vashou maak seer"
Strongs?
Langebaan babe?? Gaan ons vir spongebob in die lagoon gan soek....?
Soo moeilik om te kies... dis soo goed jy sit my in n meisieskool en se ek moet myself gedra?? probs mah enige random stront wat ek aan kan dink as ek oddly in iemand se DM's inglip....??♀️
En jys die oros in my water???.. sonder jou is ek leeg, geurloos, vaal en blank...??
Yeah klink vir my na n goeie idee...
Nehh, goed raak soms weirddd?
Commitment is n lang woord skat...??♀️
Aghh jy nehh?? jy click met my vibes.?
En jou lip gloss sal myne komplimenteer..??
Yeahhh??thankss!?
Blondes party die beste ? Brunettes het ook hul plekk??Moet hom nog net vind...
Ek weet dis heavvy steriotyping wat ek daar gesê het☝?☝?Mah ekt al dit self beleef?
Welll ek sit en soek vieslike puns soo????
Uhmm ken ha nie rerig nie?? Kom chills oor
Daar is???
Ek dink ek weet? Eks mos goed met stalking
Nehh??Ek se vir jou - dinge is an die brand....
Lack of knowing you.... jy was in my klas? Daar was 22 ander mense in my klas?
Jaja, wie is jyyy??
Jy maak my harder as trieg.
Mense wat my Wallie noem het ek baie gelik though???? Cmonn gee my n clue?? Was ek by jou biffday party of iets?
Ughh! Mah jou goed bly good
Youre a fine apple
When climb into the shower - it usually gets turned-on...?
Jy toets my gurllll?? Tenminste soek ek nie vir n trouman by affies nie??
Sorry vir die grappie??
Are you from africa - Caz african love jou
"Stoppit ek like dit"✨
Agh Amelie se alles bly net die beste?? Mah ek gaan nie sit nie - ek gaan nie soo laag sak nie #hoelikejymypungirlll
Jyt daai boek gelees neh? Wees net versigtig as jy teen my opklim.... in die boek waarsku haar oupa ha teen die windpomp klim☝?
As jy my ken sal jy weet watter ene ek hier sou se.... ek kan dit ongelukkig net nie op my qooh page voor almal se nie???
Dis n mooi hemp daardie - kan ek jou uit hom uit praat?
Sorry as die te ver is??
Soo jy se my gifs is nie meer goed genoeg vir jou nie???? siesa man
Who need google then??♀️ Because you are everything that im searching for.
Die ander 20% wag vir jou by my?
African love you?
Ek sal my skoenveters moet vasmaak want ek gan vir jou ok val...
As jy nog soek dm my?
Ekt gevra vir n engel - en toe kry ek jou
Do you have a jersey - cuz I need your name and number?
Okayy? Ugh
Dankie tog vir die vatlap a want jys te warm om te handle?
Klink mah jy sal saam my moet gaan swem.... dat ons bietjie afkoel.❄️
Issit?? Love jou support? Ek stalk ook ander mense se pages net soo baie!?
Kan ek dan n foto saam jou neem, sodat ek vir kersvader kan wys wat ek vir kersfees soek.?
Het ons nog n vck van hier???? musiek is my goeie goed - maak op vir als anders?☝?
Spisiniaalste vegetarian maatjie onder die son?
Mis ha ook supeerr baie?
Aghh ons praat nie te baie nie... sy kom chills oor vir my though.... dit lyk of sy lekker kan kuier.?
Die skinner squadd? Check vorige post vir name?☝?
Like die artist??? Not my type tho.... of bedoel jy iets anders???♀️
Yeahhh n paar though...
Ester, Naomi, Estelle en Nadia skinder die lekkerste??
Enn Lynri en Chaneyy vang my inappropriate grappies??
Res van die mense ken ek, mah not too good ya know?
Iphone.... enn die x is??
Heyyyy kan ek jou naam hoor?
Dankie... waardeur ??
dink net hy ken my nie goed genoeg as hy daardie van my dink nie... ek hoop hy geniet hom self gate uit vanaand terwyl hy an my dink?
Nee? As sy die regte tiepe is sal sy self weet waneer " die tyd " is.... onthou net, daars n verskil tussen vibe en net kuier?
Ek ken nie soo iemand nie soo ek weet nie? Yiiss dit voel of ek super exposed word oor my romtiese lewe deesdae?? Wat het van die tye geword waar mens net casually kan vibe met iemand vir n tydjie? Ek wil nie soos die res van die hokkie span girls kry en dan van my pelle vergeet nie?
Dit is??♀️??♀️ Mah ek soek nou nie spesifiek vir die stompste potlood in die pakkie nie.....
Ekt iemand nodig in my lewe, ek sal dit se... mah niemand specifically nie??♀️ Mense moet eers met my begin vibe dat ek hulle beter leer ken.? Ekt nie nou die krag om self maatjies te maak nie?
Ayyee ekt superrrrr awks gevoel?? dit jy wat praat????
Okay neh die moet stop. Weet nie wie skimp vir wat nie ma rerigwaar... jy tree soos n ses jarige op.... ek mag my opinie he en ek gan hom nie verander nie.... as jy wil aangaan met die begin deur jou naam te se... ek sal nie post nie mah as ek die guts het om hierdie gesprek in jou gesig met jou te he hoop ek maar ook jy het.
Baie posts?? Dis 2 fotos??♀️... en ek noem dit "vegan appreciation month"?
Uhmm my lengte ish, mooi hairs he (blonde of brunette) mooi hande? Ennn n dope A$$ sense of humor ??
Hang afff though... as ek iemand vir die eerste keer ontmoet gaan ek met hulle kuier as hulle lekke lyk en as hulle na nie my tipe lyk nie gaan ek like net niks doen nie?? Mah as ek mense ken sal ek hulle nooit ooit ooit judge op hulle voorkoms nie???
Eks nou in die kaap.... nuwe bladsytjie in my lewe... ekt aan beweeg??