profile img

Michael Louw

Walli5

Ask me anything you like anonymously

9 Replies

Two Things that you would like to improve about yourself?

My relationship with God!

Walli5 replied 4016 days ago

Hey

Hello wie jy

Walli5 replied 4019 days ago

Ek het jou op fb, dit is waar ek die link gekry het! Maar cheers im out!

Nou inbox my asb wil weet wie jy asb

Walli5 replied 4021 days ago

Ek het nie bbm nie!

Well add my dan op fb en dan sal ek weet wie jy want eke weet rrg nie

Walli5 replied 4021 days ago

Ek dink nie jy weet wie ek is nie, wat jy nie onlangs vir my daardie woorde gese nie!!

Nee jngi dan weet ek nie wie jy is nie sal sekker maar wag en sien as jy eendag wil add my op bbm sodat ek weet wie jy asb 29B3DC0B

Walli5 replied 4022 days ago

Ek is die een wat alles in die vriendskap sou gee, en nou is ek die een wat alleen gelos is en nou is ek die een wat nie meer worry nie! Dis wie ek is!

Maar nou weet ek wie jy is en ek weet dat ek jou seer gemaak het maar was jonk en duermekaar ek nie geweet waaroor lewe rrg gaan nie maar sooos ek vir jou omlangs gese het ek sal alles doen om daai vriendskap weer reg te kry

Walli5 replied 4022 days ago

Ek het nie gese dat jy vir iemand vertel het nie, ek het net gese kyk waar is ons nou! Dit maak nie saak nie!

Nee dit maak saak want ek wil weet wie is jy?? En dit is juis omdat ek nooit mense se gehuime deel dat sooo baie mense al met my gepraat het oor goed se net wie jy?

Walli5 replied 4022 days ago

Ek het jou my diepste geheim vertel en kyk waar is ons nou? Nogal spyt dat ek jou vertrou het! Maar life goes on and you cannot choose the people that stays forever! Ek dink jy weet wie ek!

Nou nie leilik of iets nie maar ek hett geen idee nie rrg en ek het nog nooit enige iemand se geheime uitvertel nie sooo ek weet nie! Sal like om te weet wanneer jy my die geheim vertel

Walli5 replied 4022 days ago

Who are you dating and why?

Sune Bezuidenhout want sy is alles wat eke nogaltyd soek

Walli5 replied 4225 days ago