Visit this profile later to see if your question was answered.
I miss YOU ! 😝
Jansie Gansie. 🕺🏿
vra iemand wat weet. 😹
got it for my birthday
ehh ?? ek is bly ek kan help met iets. 😹🤷♂️
agree to disagree. 😹 maar baie dankie :)
nee nou maar goed dan.
he is allll yours for sure want ek praat nie met enige ou op die stadium nie. 😹🙌🏽
ek het nie ń specific hobby nie ?
maar ek hou van kos maak, draf, fiets ry, pilates en in die dam te swem. 🤠
we did indeed
BAIE BEVANGE ! 🕺🏿 ek het al van daai woord vergeet,,, big throwback na 2018.
auh !!!! 🥺❤️ thanks a ton.
ek dink jy mag dalk net my enigste een ook wees. 🥶
raak rustig.
never a dull moment. 😌
seems like it.
the shining.
dit is eintlik ń comedy as jy dit saam die regte mense kyk. @jani
hallo !
good good , thanks. 🦋
ek is geseënd met 10.
ek dink dit was Liam Grobler gewees as ek reg onthou.
ons het ja
I do thank you. :))
? gracias. 😇
ek is eintlik so min lus om op my foon te wees deesdae.
ayy. thank uuu. 😊
Christo van den Heever
meer !??
ek dink nie daar is EEN op my insta nie
dankie maar nee dankie.
my klere.
jip.
het nie een nie.
ek wens jy kon verstaan hoe min ek worry oor jou opinie.
ek was in phs.
toe trek ons amerika toe
nou homeschool ek vir die res van die jaar.
volgende jaar doen ek my matriek by ń universiteit hierso.
doesn’t really go with my outfit
want ń juffrou het vir haar eie plesier op my geskree,,, en ek is ń wuss.
kom ons doen dit sommer in Desem ! 💓
auh ! 🥺❤️ hit my line dan kuier ons Desem :))
Dm haar
I appreciate
Seker oor dit skool is
Dit is baie mooi van jou om te sê , dankie ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Die is baie ekstra van jou
Ek lief hoe aggressief dit is en dan met ń plot twist eindig. Ek moet sê jy het my amper daar in die begin gehad
Gaan dit jou ń beter nagrus gee as ek my instagram naam verander ? ?
Ek verduidelik nie myself aan mense wat net van hulle persepsievlak af verstaan nie.
Geniet jou dag c.k
My regte van is Oberholzer maar as jou mamma weer trou verander jou van ?♀️
Ek sweer mense word dommer en dommer by die dag.
Check yourself before you wreck yourself ey
Ek het baie baie vriendinne wat baie naby aan my hart is ??
Ek weet ek het so opgetree vir ń rukkie - dit was my fout.
Kan nie onthou
My hartjie my liefie ?
My quotes kry ek uit poems, of ek tik ń author se naam in en kyk wat ek kry. Soms kom dit uit ou liedjies of rap liedjies uit ? Of partykeer screenshot ek ander mense s’n.
My Christenlike quotes tik ek net Bible quotes en en die met die wit agtergrond is gewoonlik vir my die bestes.
Maar my gunstelling author is C.S. Lewis (skrywer van Narnia)
Ek hoop dit het gehelp ?x
Tjommie Bothma ?x
Jy is so genuine, ek is lief vir jou ?
Ek mis jou ?? as julle Kruinies net kan klaar maak met eksamen sal dit help ?♀️
Nope dit is dan mos agter haar rug ?♀️??
Dit is false opmerkings soos die wat vriendskappe kan beïndig, don’t do this mahnnn.
So no one told you life was gonna be this way...
Jy haat my dalk maar ek looove jou ? Jy sal my nie glo as ek jou nou sê nie , maar ek het daai fliek vanmiddag gekyk ?? Kom ons swem weer met Zoo cookies ?
Dan is ek ń 5.5/11 want Eminem is ń gunstelling maar ek het nog nooit ps of xbox al gespeel nie
ohhwoaahzaa , Dynkie baie ??
Dit is mooi om te weet ?
Maatjies. She mah homie ✌?
As ek moet oordeel volgens wie se harte vir my uitstaan dan,
Jani Roux
Shané Botha
Megan Veldman
Annadee Oerleman
Abigail Waggies
Andrea Maritz
Alouise Swartz
Leana Swart
Gabby Von Well
Jordan Mensiez
Chané Pennells
Cameron Dunkley
Ek weet daai is meer as 10 en daar kort beslis nog meer op daai lysie , maar daai is nou vir jou genuine mense
hello Jani ?? ?
“thanggggg, wangggg”
sê jou ma sy moet jou sommer maar na my toe stuur ✨?, jy gaan nog heel hier uitkom en wat okal gebeur gaan vir die beste wees ?x
my partner in crime foshuuu ??
en by al jou baie probleme bedoel jy BAIE probleme ?
jys my Go to en my linker hand ??x
en Cami ek weet dis jy so dis nie nodig vjo om onstabiel te raak nie ❤️ ek het baie liefde vjo en dis altyd n eer om jou probleme op te los ?
jy verdien baie ?x en al is ek nie die rede nie is ek bly jy is terug ❤️ YEET , hou ons maarnet rustig rustig
ek skyn(heilig)
nei brah , i am not at liberty to discuss this ?
siesa ! burger king is goed vir een ding en een ding alleen en dit is die burgers ?❤️ maaaaaaaar saam jou sal ek enige dag hulle crappie roomys eet ?
dis n frekkin complicated ene maar fast forward na die deel wat ek dink jy wil hoor —— 3 van my siblings is aangeneem ??
Hasie Lasie is die beste ??? ek mis hom
??? eh dankie
oh vrekkit nee - hoe vinniger ek klaar maak met skool hoe beter ?
ekt n hele bladsy van my vraestel oop gelos ej ?♀️?
ekt nie geweet my vraestel bestaan uit n “laaste bladsy” nie
you a real one
hoekom bly jy nie uit ons’n nie hmmm ? ek en Es is mature ons sal die kan uit werk
as jou vriende julle vir n goeie rede nie aanvaar nie dan sou ek nie se dis n goeie idee nie maar as dit klein stuff is waaroor julle kan compromise sou ek se go for it ???
???? voel nie meer so alleen nie
moral of the story is ons leer eintlik glad nie ?❤️x