profile img

Warnu

Warnu..

If it brings you peace..

144 Replies

Wat is fout met jou?

Waarvan praat jy?
My meisie sê ek's perfek?

Warnu.. replied 2683 days ago

Hou jy van Spoegwolf?

Hulle is wonderlik..?

Warnu.. replied 2686 days ago

Vat my op n date

Jy moet regtig spesiaal wees..

Warnu.. replied 2686 days ago

I hope it's going to make you notice.

Someone like meeeeeee..Ohhh ohhh ohh?

Warnu.. replied 2686 days ago 1

?

Dit gebeur..Ek's jammer..

Warnu.. replied 2687 days ago

Jy sing so mooi???

Dankie?..
Waar het jy my gehoor?
Dis nogal creepy, want ek sing nie eintlik voor mense nie..

Warnu.. replied 2688 days ago

Eyebrows???

Soos my koffie..Donker en sterk..
Dankie

Warnu.. replied 2689 days ago

Hoekom het jy n Qoohme gekry?

Dis regtig interessant om te sien wat mense dink (nie dat ek omgee nie)..
Somtyds is dit amuserend en humoristies..
Agg..Hoekom nie?

Warnu.. replied 2690 days ago

Het jy al ge$ext?

Ek het al 'n meisie se hand vasgehou, as dit tel?
Asseblief moet nie sulke vrae vra nie..
Soos hoekom?

Warnu.. replied 2690 days ago

You look even cuter in person.

Thanks stalker..
I guess..?

Warnu.. replied 2690 days ago

Ujkhft6u89ooo90kjbvgcRfhnDFFhjkk

Okay..Ek stem saam..

Warnu.. replied 2693 days ago

Wat is jou talente?

Ek kan 'n lepel op my neus balanseer..

Warnu.. replied 2693 days ago

Do you drink or smoke?

I'm a good boy..

Warnu.. replied 2693 days ago

Relationship status? (Please be single)

I am single..

Warnu.. replied 2693 days ago

Why so blue?

It's myne favourite colour..

Warnu.. replied 2693 days ago
VIEW MORE