Visit this profile later to see if your question was answered.
As Ek Jou Prit Mag Kry..
Dan Jaaahhh?✋
Tom Jones Opi Oomblik..?
N' Mens Moet Seker Verloor Om n' Mens Se Foute Raak Te Sien..??
En Dan Daardeur Verbeter..??
So Nee..
Dit Doeni..?
Die Maannn?
Die Legend?
Mis jouu Mooiistee❤❤
Want Daardie Man Skop Nie Mis Nie!!???
My Gunstellinnnggg 13 !!?❤
Op Hierdie Huidige Oomblik..?
Soos Wat Dinge Nou Lyk..
Is Ek nie in Die Posisie Om Te Kies nie..??
Eks nie n' LigSkakelaar nie Dankie..
Nope..
Kies vir wat..??
Jokes.. Ek sal antw..
Carla..
Omdat ek haar beter ken..
Maar aan die ander kant Mieke..
Want ek en Carla het n' baja goeie vriendskap..
Ek het net een Goeie Vriendin in Gr 9 en dis Carla..?
Oor die min verskeidinheid kos wat ek eet..?
En oor wat in n' fliek gebeur het en wat eintlik moes gebeur het en wat ek dink nog gaan gebeur..????
My Ouma Jossie !!??
"Jossie Schumacher"??
Jah..???
Logan..?
Cause it Broke my Heart !!??
And Atomic Blonde..
Lack of Conversation..
So Far..⌚
Not getting Detention in Gr8 through the entire year even when I had Juff Elra v Rooyen as a Teacher..✋
But the greatest acc. is still to come..?
Nie lekker nie..✋
Almal wil Drieë druk..?
Jy hoef nie te wens nie..✋
Kom na my "Hier" toe..??
Ekt nie geweet ons en die matrieks meng so baja dat daar moeilikheid is nie maar okei..?
Eks klaar vriende met die wat ek wil wees so ja..?
Nie regtig iemand waaraan ek nou kan dink nie..✋
Net omdat een of twee nie van ons hou nie of ons van hulle hou nie beteken dit nie dat niemand oor die weg kom nie..?
Make plans for 2018..?
Jy hoef nie te Wens nie..
Beter Leer Ken,Jy Mag My Maar ~Yoda/Visaag~?
Dankie..?
Moet my nie DM nie..
Dis nie hoe mens Iemand beter leer ken nie..??
Groet my net as jy my In Persoon sien..?
My naam is nie Steven Kitshoff(Vlam) nie..
Ek bench nie..??
Nee rrg.. eks nog te jonk vu Gym stuff..
68.6
Ek het nounet Pizza geëet.. ?
So jah.. ek weeg eintlik seke so.. 67.Something..?
Danki !!?
Eks ongelukkig te Sghartig vir verhoudings..?
Ek dink dit was meer my Ouma !??
Ek dink sy mag dalk kleurblind weez..
Haar Rooi lig lyk seker soos n' Groen lig..???
Dis nie Micheal Schumager nie..
Dis Ouma Jossie !??
I Don't Lie..?
Nee..?
En Nee.. ook nie in n' Ander Gr nie..✋
Wie is Chane..?
Ek ken net soos 5 Gr 8 meisies..?✋
En jaass..
As ek MOET kies..?
Mm..
Oukei.. ek hou nie van iemand nie ek forn maar net wat jy gevra het..✋
C..??
M..?
As ek E sê dan weet almal wie dit is.. maar ek ken haar nie so goed nie so ja.. C & M..?
Mm..
Dewald ?
Grant Philpzzz..?
Nee.. klaar met die vorige Qooh gese hko en stuff..
En sy moet ook van my Hou.. so ja..
Ek dink nie ek sal vir Iemand gaan nie !??
Ek sal net vir n' Meisie gaan van wie ek hou..?
Ek wil Twee noem.. maar netnou tart iemand my weer Daaroor..???
15.. 15 is my ouderdom..?
I'm also looking for one but you don't see me broadcasting it to every living soul..??
Mmm..
Wilme Meiring.. ek dink dis haar van..??
Francois Pretorius.
Chezahn.. net soos.. nog beter leer ken....
Chaante..
Zander..?
En ja.. as ek iemand gemis het.. beteken dit ek moet hulle ook leerken..??✋
N' seun..
Alles Vertel.. Dandre..?
Uithelp.. Divan Visaag !!?❤
Maar ek dink Divan gaan saam my in die moeilikheid wees of die rede wees vir my Kwaad Doening..
So mmmm.. Nandtes.. ??
Bly net stil en gaan eet jou groente..?
And I'm sure you are not from SA.. ??
Here.. we don't Ask to meet.. ?
If there is an Open Window or stuffies.. ?
I mean.. Hey.. don't look in yo closet.. coz there gonna be a Little African of the South infront of you..?
Sometimes I get Really Really mad..?
But I'm to afraid to show it and stuff..?
And I do Eat Vegiezs !!!?
Jaass !!???
Sy kan so oud wees soos sy is..
As sy soos.. DIE een is.. dan maak Ouderdom nie regtig saak nie..??
Can't you read my Recent Qooh's..??
If I wanted $ex..?
You Wouldn't have Asked me..
I'd be the One asking you..???
Ongelukkig.. want ek kani die persoon ontmoet wat die vraag gevra het ni..?
En Gelukkig.. want ek sou tien teen een my naam Vergaai het teen daardie manne..??
If I Wanted to.. I would Have seen It already..??
So No Thanks..??
And Who takes Photos while having $eX..?
Thats Just Sad..
Is dit die Atletiek die naweek/Vandag..??
As dit is.. Nee.. ongelukkig nie..?
DM my..?
Ek meen.. as ek my Nommer vir jou gee dan gaan ek inelkgeval later uitvind wie jy is..?
So ja..
DM..???
Nothing..
I Did nothing.. And thats why I think.. I ruined my One Relationship..??
"Skaam" is die Woord..??
If its a "Private" Video..?
Then Why do you Want me too See it..??
Dis juis die Ding..
Ek ken hulle ni en hulle my nie..???
So ek moet seker n' goeie eerste.. Indruk probeer stel..???
Ek eil ni n' Pliggie wees ni..
En saam die tjommies wat ek het kan jy nie soet wees ni !????
En eks ni soooo Stout ni..???
Like-As iemand my vra vir n' R2 by fie snoepi.. kan ek amper ni Nee sê ni..???
Hate-Ek deel my Roomys met Niemand !???
I won't buy Data anymore..??
Suurstof..?
Ek rook hom deur die neus elke dag..??
Nee eks ni by die huis nie sorry..???
Mmm.. ek neem aan jy prt van n' vorige Qooh..??
Japs..???
DM my..? Asb..?
Wie is jou dealer..???
Well Okey..??
Zanke- Want sy sal ons wakker hou in die aande sodat niks ons opeet ni..??
Davida- Sy sal met die gevaarlike diere vriende maak want eks seker van die diere het ook daai.."noordvaal" wild in hulle..???
Larissa- Want sy gaan my doodmaak as ek haar ni nooi ni..????
My Sussie..- Want haar mallegeit gaan n' voorbeeld wees van wat ons ni moet word ni..???
Miggie- Want sy het sos n' Power waar sy kos kan uit sniffull uit enige plek..????
Wene' los ek agter.. want sy sal enigiets doen om uit te vind wat aangaan.. en dan gaan sy ons opspoor en kom red..????
Asseblief DM my net..?
Ek weet nie..?
Hang af wanneer of waar so iets weer is..
DM asb..
Nou gee dit seker vir jou n' Idee vir watter span ek skree !??
Dankie Stalker??
That You Are The Waiter At A Restaurant When You Are Waiting For The Waiter..??
Waarvn prt jy !??
DM my asb..????
Ek het geweet ek moet nie met n' Ski-Pant hardloop nie..???
Dankie..??
Ek sal maar seker moet !??
My sister.. ?
She is not lekker in the kop..?
Ek kyk nie rrg vir hulle ni..?
Maar as ek Moet noem..?..
Mmm.. Simeon Joubert..??
Divan Steenkamp..?
En my ou Swenna..??
Nee.. Dis De Wet..?
Seker die beste rugby speler wat ek ken!??
Eerste en Laaste..?
DM asb..?
Asb..
Jah..?
Ek was..?
Hoe weet jy?? DM??
People watching me Eat..??
The smell of Tamatoes..??
Dan sal ek.. Randomly n' Boodskap Terug stuur..??
Wie is Hierdie.. ouer Meisie !???
Die Ouderdom is ni vir my Belangrik ni..?
DM..??
Dan wil ek ni Weet hoe klink dit as ons in dieslefde Bed slaap ni !???
DM Ons??
Carla Bruwer !?
Ongelukkig is ek ni Beskikbaar vir daardie Aand nie !??
Dalk n' Volgende keer as jy my eerste vra..???
Try Garnish out..??
Take a sip of Alkahol..
Or touch a sigaarrr...
Ekt ni opgegee ni.. ekt aan beweeg??
Sck daarin?? ?
Nou dis ni nice ni..??
Ek het nog net eeen gehad??..☝
Want al my Beste vriende trek weg..??
Hoe sou jy voel..???
Relationships..
And Best Friends..
Elke game..??
Nee ek raak ni aan sulke goed ni..?
Nie nou al ni..??
Hkm sal ek wees..??
Janre' bly nogteeeds myne !???
Ek twyfel..?
Ekt Sagte Handjiez !??
Of dis wat ek hoor..??
As jy in KHS is sal jy nooit agter Draf ni..??
Jokes.. ek Draf Agter..
En gelukkig vir my/ons.. is n' 100m die Verste wat ek sal Draf/Hardloop !??
Danki !?☝?
Nopez..?
Luister.. Braaazzaaa.. ??
As jy ji agter gekom het ni.. moet mens "Tries" score om vir my n' kans te gee om pale te skop !??
Of julle kan sommer begin foute maak en vuil speel.. en dan kan ek Probeer om 3 op die bord te sit..
DM my as jy daar ook so braaf wil wees soos agter die skerms????
Aangename kennis !!?
Eks De Wet !!?
Ek is daardie ouki wat die minste vir vir dames loer!??
Ek moet seker oog kontak maak as iemand met my praat??? (ek raas ni met jou ni..)
Meer van Sagte Hartjie !????
En wie mag jy dalk wees.. wat ek my hande blykbaar so vir uitleen ???☝
Dankie..