profile img

Wiehan11

Wiehan11

Ask me anything you like anonymously

183 Replies

Ek wil net gou by jou hoor, dink jy aan jouself as enigsin ls rasisties? Die vlag op die story het my maar net laat wonder

Nee, ek het swart vriende ook. Maar daar is n paar van daai kultuur waarvan ek glad nie hou nie..

Wiehan11 replied 1498 days ago

Hoekom het jy die ou SA vlag oo jou story geteken?😳 jy weet, die oranje, wit (blanje) en blou? Jy is seker bewus daarvan dat mens nie meer dit kan doen nie?

Ek gee nie regtig om nie, mens mag nie moord pleeg nie maar dit word elke dag gedoen? Ek het dit opgesit want die boer gemeenskap is moeg vir moorde en vir Malema wat se "Kill the Boer", en watse siek mens sal iemand se nek oop sny en hom dan vas maak aan n paal, so ek gee nie regtig om of ek die ou vlag opgesit het nie

Wiehan11 replied 1498 days ago

Jy is regtig n baie nice mens en goeie vriend

Dankie baie, ek waardeer dit

Wiehan11 replied 1498 days ago

Jys n great vriend

Wies die, maar dankie

Wiehan11 replied 1499 days ago

Jy en jou meisie is kak oulik

Dankie man 😍

Wiehan11 replied 1499 days ago

She can’t stop talking about you, she genuinely does like you and it’s so cute to see 😍

I love her, she's the best😍❤️

Wiehan11 replied 1499 days ago

Biol gaan my more in die hol rape 😅

Nee goed, enjoy 😂

Wiehan11 replied 1525 days ago

Ek bedoel jy gaan nie dieslefde se oor my nie 😹🥴

Well nee, want daar is net 1 meisie in my oe, so sorry😌

Wiehan11 replied 1525 days ago

Korporasie❤️

Mis julle ouens❤️

Wiehan11 replied 1525 days ago

Watse skool is jou meisie

Marais

Wiehan11 replied 1528 days ago

Is jou meisie ook in Helpmekaar?

Nee

Wiehan11 replied 1529 days ago

Jou meisie moet jou oppas

Ek is seker sy sal

Wiehan11 replied 1534 days ago

Jy en jou meisie is so oulik😍

Dankie baie xx

Wiehan11 replied 1534 days ago

Wie is die Iemand waarmee jy vibe?🥺

Iemand baie special

Wiehan11 replied 1534 days ago

Is jy en calista saam?

Ja

Wiehan11 replied 1534 days ago
VIEW MORE