Visit this profile later to see if your question was answered.
Debbie
Noa
Carmen
Christen
Dit sal nie regverdig wees nie, want letterlik elke meisie is mooi en uniek in hulle eie manier x🔆
Soos my top 3 verhouding? Vriendinne? Of wat
Vrek oulik, kan nog baie meer se.. ☀️🌹
Dm maar as jy wil hoor 👆🏼☓
Nie heeltemal seker nie
Ja ek het⛰️👆🏼
Nee ons is nie, net vriende en niks meer
Vriendinne of wat?
Dankiee x🙈🌸
Ek weet nou nie wie die is nie.. Eks jammer
Sou dit nie lekker gewees het om te weet nieee😏😏😏.. Maaaar uhmm 🙈
Dankieee x🙈🙈sou net nice wees om te weet wie jy is👆🏼
Jaa ons is x☀️
Ken haar nie regtig nie, al so 1 of 2 keer gepraat.. Maar sys baie nice
Ek ken nie eers ek ken so baie nie 🙈🙈
Maar Zoey, Celia en eerlik waar ken ek nie so baie nie
Dankii baie, ek sien dit nie. Maar waardeer x
Ek ken haar nie regtig nie, maar sys nice
Ek het nie regrets nie x
Eendag saam n geliefde sal ek dit doen ✨👆🏼
Dankie baie x☺️
Ek kan eerlik waar nie se nie x🙈👆🏼
Ekt nie soos spesifieke een nie.. Maar daar is paar gunstelinge x
Dankie baie, eks seker jys net so cute ☀️
Dink nie regtig so nie maar dankie x
Ek weni eers wie jy is nie? 😂🙈
Sys baie oulik, goeie vriendin.. Iemand waarop jy kan staat maak..
Hopenlik vir kos 😮
Nie ek nie..
Maar haloo
Dankie baie 😊
Ek is seker jy is baie nice
Dm my dan sal ek jou se... Ek gani hier se nie
Sy is bair
Eks glad nie gehuimsinnig nie, eks bang as ek vertel oor haar word die ander mense ook verlief🙈
Ek hou van 1 meisie🙄
Wie is jy ooit
Dit sal lekker wees om te weet neh😏
Simone
Almal is mooi in hulle eie manier
Ek het.. Sys oulik 😏😂
Graad 9 se tyd..
Ek weet eerlik waar nie wie die is nie.. Eks regtig jammer😲..
Nee ek rook of vape glad nie.. En nee ek het niks daarteen nie 💥
Daar is niemand nie, almal is goeie mense maar wat hulle doen (of dit nou rook of wat ookal is) dit is hulle eie saak.. Dit maak hom/haar nie wie hy/sy werklik is nie💥 so basically is daar niemand
Mag dalk jaa ☀️
Party mense doen, ander doen nou weer glad nie x
Mine ☀️
Jy stry te veel🙄🙄 enige iets vj.. Tmll☀️❤️
Dankie baie vir die x🙏🏼❤️ DM my asb x
Simone
Bianca K
Isabella
Beth
Eks single, soo ek weet nie regtig nie... Maar laat Pappa God in jul verhouding toe 🙏🏼
N ou soos ek? En hoe is ek nogals?..
Ek voel as jy van n ou hou, moet nie skaam wees om dit vir hom te se nie.. Wees positief en vol selfvertroue x
Zonika en Alicia x
Halllooo wie ookal die is🐢♥️
Dankie baie ek waardeer dit x en ek weet nie wie jy is nie.. Dm my dalk x
Dankie baie, ek is seker jy is vrek oulik x 😊🐢
Almal is mooi in hul eie manier, maad Zoey en Lane x
Sal dit nie lekker wees om te weet nie.. Maar iemand Spesiaal... Dm my as jy wol uitvind
Wil ek ook weet neh😻😏maar vertel my ook wie soo mooi is 😊😊
Dis bietjie wyd?
Niemand nie x... Eks heel gelukkig ⌚☀️
Christelle
Zoey
Lara G
Simone d. W
Bianca K
Ek ken nie baie nie maar..
Denisha.
Hannah
Ashley Stewart
Is watse skool?
Niks!!
Zonika en Lana..
Dankie baie ??
Dm my dan kan ons plan maak..
Ek het daagliks interesante gesprekke.. Kan nie regtig onthou wie spesifiek nie x?
Dankie? X
Dankie baie x ???
Ek is nie ongeskik nie.. Ek vra net wie die persoon is... Daar is niks ongeskik daaraan nie.. ?
Ek is nie ongeskik nie.. Ek vra net wie die persoon is... Daar is niks ongeskik daaraan nie.. ?
Dankie baie x waardeer
Ek sal met enige iemand n passie volle gesprek he oor geloof.. Selfs met n vreemdeling wat op straat lewe x ?
Respek vir mekaar, geloof, eerlikheid, sy moet vriendlik wees.. N goeie persoonlikheid he, n liefde volle hart.. En om vir mekaar te baklei as dinge moeilik raak
Looks is n bonus
Eks regtig jammer, maar ek weet nie eers wie jy is nie? en ek maak nie of ek jou nie raak sien nie, ek weet net glad nie wie die is nie.. Dm my asb x
Ek weni eers wie jy is nie?
Nie regtig iemand spesifiek nie x
Dis nice ja, almal dink dis nogsteeds net die ouens wat die eerste stap moet gee, maar ek dink as die meisie regtig van die ou hou dan sal sy bereid wees om die eerste stap te gee x
Dalk, dalk nie ?
Dm my dan se ek jou.. Dis net te veel vir hier xx
Dankie baie x???
Gerhard Vlam, definitief met my skoppe x ???
Ek gaan nie nou al n besluit maak nie, ons kyk op die dag?☀️ solank Rugby wen?