Visit this profile later to see if your question was answered.
??? jah neh!
Hoekom snack jy as jy versadig is....
Oraiiitttt.....??
Dankie ek het nogals gewonder. ??
Ek weet wies jy! ?? favorite mens.
Current relationship status:
Table for one , drinks for two.
Cotton on / Zara bikini's. ?
Dis rrg baie oulik. ❤
Ek date my?? ?
Se vir jou "friend" hy moet self ask.... ???
Hang maar seker af? Een jaar max. ??
Ongelooflik baie dankie. Dis baie oulik.?
Wat laat jou so dink? Dis cute tho.
Dietmar en Duan ❤
Meer as wat ek ooit kon dink x
Irené Geyser
Danika Uys
Leani van Deventer
Anke Niebuhr
Carmen Klingenberg
Emma Rossouw
Mignon Shulenburg
Cayla Creydt
Jana Wessels
Dané Terblanche
❤❤❤❤❤❤❤❤
As ek jou se moet ek jou doodmaak want dit is hoog vertroulik. ? nee ek grap....dis n gehuim vir nou.
Awh ongelooflik baie dankie. ?
Thank you so much. It's been rough but God guided me through it all and I came out stronger and an even better person than before. I have an amazing support system. All glory to God. ❤ he is amazing x
Have my eye on someone. ?
Bitterlik oulik. ?
Dankie dit is vreeslik oulik.
Asseblief dm my x ?
As ek dit nie mis het nie moet vry van 2 kante af kom. ? of hoe?
Daar is nie woorde om die tipe vriendskap tussen my en hom te beskryf nie. Hy is my rots en ek weet as almal teen my draai sal hy altyd die een persoon wees wat daar sal wees vir my as die wereld om my vergaan. Ek is baie lief vir hom. Ek sal sy vriendskap vir niemand in die hele wye wereld verruil nie. Ek is ongelooflik trots op hom en die amazing mens wie hy vandag is. Dankie Bertie jou yster. ? #foreverfriends
?? jy maak my aand.
Baie cute.???
Baie cute.???
My pa was nie n boxer nie. ?? maar dankie....
Wrong side of heaven - right side of hell.
Nice one.??
Awgg dankie maar ek dink jy is seker ook n amazing mens. ❤
Ek belowe ek probeer om nie te wees nie. Ongelooflik dankie ?
Asseblief DM my....want jys flippen cute. ?
So so so baie dankie. ❤
Dankie baie ?
?? is jy verveeld.
Dankie so ongelooflik baie ❤
Family ??
Om elke keer te se ek wil die volgende maandag eers begin oefen. ?
Doan Linde. ?