84
Replies
Oor jirre got got got got got
Klink soos jou poegie as hy gestart word
Koop vir my blomme ???????
Sal onkruid werk
Dankie vir die gezaber vanoggend dit was lekker ?❤
Jy en jou nuwe woorde
Al daai perde, en nogsteeds wil niemand jou ry nie ?
Lyk ek viju soos n perd
Kom ons steek 'n cd aan die brand ??
Neeee ons gan arthritis ini long kry
Kan ek myself by jou vind as ek myself verloor ?
Anytime
Jy klink gewild ?
Wild. Nie gewild nie
Ek hou van perde ????????????????
Ek het n perd. Mar ek voer hom haaivleis en vlermuis kuite.
Ek wil met jou doen net wat die bytjies doen met lente blomme ???
?
Ry my eendag soos jy jou bike ry?
Kan ek nie sommer jou airfilter skoonmaak en olie ook change nie. Dalk valve clearance doen?
What would you do if you had no fear ?
Die isle of man tt ry?
Het jy al agter oor genaai
Jip
What could you talk endlessly about?
Skoetes
Cause all you ever do is make me ??
Ek isi water ni?
What little thing pisses you off greatly?
Vis toonnaels
Eks tog ma jou beste suster neh?
Hou op Lyne snuif
Is jy n ambulans want jy raas
Eks n ford 450 xcw 6stroke
Jou bike is goalss????
Awe dankie
Vir 'n fok is jy single willie, wat van my en jou kind ? ? beteken ons niks meer vir jou nie ? ?
Oh ja ekt vergeet van my kind. Hy drink klaar meer as ek
Jyt weird smaak in kos... ?
Eks hongerrrrr
Jys goals hoor??
Aweee dankie. Jy ook seker
Ek wag nog vir dai oomblik wat ek jou op boer soek 'n vrou sien sodat ek kan inskryf ?
Hahaha jy hufi in te skryf nie ek sal ju anyway kies
Jys so lelik asj by di kerk in stap...Val got vani kruis af
Baie dankie my skat
Wat noem man 2 gingers wat baklei ?
.................................
Wortel kombat Appel14
Hahahahahahahahaha ek uiiitttttt
My lucky number is 372 x ?
Awe myne ook
Honda of Ktm?
❌ ?
Kan glati besluit ni. Altwee ewe befok
Hot verbyy ❤xx
Neeee mar dankie
Hey hey , jy lyk oulikk ?✌
Awe Dankkieee. Jy ook
Jou bike ???????? maar daai xr'tje maak jou crf dood ????
Watan dai xr loop ali regte nommers op die agterwiel
Djyyyyyy hkm praat pappa van kanker en euroloë? Ek dog jyt klaar geleer
Sy kop se tappets klap
Jy lyk vir my bietjie ongeskik .. Nie gedink jy was so nie
Ek is nie rerig nie. Baie mense dink net ek is
Wat soek jy in n meisie ?
Hart, longe, pankreas, lewer ens.
Hkm is jy altyd so emotionless? Gebruik meer emoticons man?
Nee
Gevat/single/opsoek na iemand ?
Single
Haha ok ? ons moet iets iets doen na die eksamen ?
Soos wat
jy's noggals oulik x
Kom kuier vir my?
Ek mis jou xx
Dankie eks seker jy is ook. Whatsapp my dan kan ons miskien n plan maak
Kom ons trip saam uit op die maan ?
Gan op jou oë uittrip
Djy tief kan ek op jou bike ry ?????
As j hom kan start kan j mar ry.. Sterkte
Hy wil nie vir my die pakkie aanmaak water gee nie ???
In that case steel sy kar se radio
Ek dog j gan my lift jy weet sodat ek op dié CRF 450 kan ry? ?? #jokes #klasbikebtw
Jy wens!
Willie,,, jy moet weet wie ek is ? Sooo.. jyt gesê ek moet jou iets vra ma ek gaan daai storie las vir later ? so anyways wou net sê jys heel oraait tjom? en defs een van die oulikste oukies in ons graad ?? ohh en wanneer gaan ons bike ry?
Haha dankie man. Jys ook heel klas. Ons kan gan ry wanner jy kan byhou
Beplanning vir matriek naweek?????????
Kalkoene vang en yskaste skuif
Jy is soo hot fokket?????????
Dankie eks seker jy is ook
hoes dit om n fokop te wees
Se jy vimy
jys n vet nai en rol kak zolle en het n kak bike jou doos
Muni kom jealous raak nie
You have unlimited money. What's the first thing you do?
Unlimited bikes
wilie jys n dom nai jou fokop dom doos
Dankie. Eks lief vir jou ook
Nou hoekom het jy nie 'n meisie nie?
Ek weet self nie
A$$ goals ??
Dankie. Joune ook!
Hoeveel meisies sal jy in jou graad vat?
So min as moontlik
Is daar mense wat vinniger as j bike ry?
Haha ja of course
Sal jy weer morphien doen?
Het dit nog nooit gedoen nie. Het dit net gekry na my operasie
fckedup QUEENS ?
Mut dai roomys maak
In watter graad is jy ?
Graad 11
Drop n gear
......
En disappear
Hkm het jy nou n operasie gehad? Geval?
Al n paar jaar terug my skouer seer gemaak met rugby.. En van toe af het dit net merger geraak.. Toe laat ek dit opereer
Hoeveel suiker ini koffie wat ek moet maak?
372 lepels
Is jy en jou suster close???
Sy is my button dealer so ja nogal
Na hierdie operasie... hoe beplan jy om van jou bike af te bly?
Ek doenie. Ek het mos nog n arm!
Jirre willie jou bike vokof ???? Appel14
Haha dankie. Ja dai ding is kwaad vir die aarde
Hoe ver kan jy wheelie?
Verder as jy.. Haha nee ekt nogi die moeite gedoen om te meet nie
Hoekom moer jy die slangetjie vrek??
Hyt my skeef angekyk.. Toe doen ek dit net
Is jy n malnai
Miskien ja
Myt/hoer of jou ma watse een sal j kies
JOU ma
Wanneer kry ek weer 'n lift op daai bike van jou?
Dm of WhatsApp my dan kan ons n plan maak
Vriende in ander lande???
Christiaan hennig, Armand schreuder en mikael De haan
Malste mens wat j ken?????
Rihan Hanekom
What would you do if you only had 24 hours left to live?
Pelle oornooi en ga bike ry
Who do you have a crush on?
Not you
Gunsteling meisie van Strand? ?❤
Die kliphardste kuiergat ooit... Phia Rust of course!!
Jys kak hot ? sal jou enige tyd vat ??
Haha dankie
Wat was jou eerste bike en hoe oud was jy toe jy begin bike ry het?
Dit was n 65cc twostroke, maar ek kani onthou watter maak nie.. Ek was 4 jaar oud
VIEW MORE