72
Replies
Would you go into a relationship atm?
I don't know, I've kind of learned that I shouldn't be looking to be in a relationship, it wil come with time and at the right moment.
Oldest guy you would date at the moment
I think if you truly like/love someone age doesn't matter.
Hoe oud is jy
16
-17 in Junie
ek mis jou so baie, maar om te sien hoe jy as ‘n persoon gegroei het en hoe ver jy gekom het maak alles deur wat ons gegaan het seker die moeite werd. ek hoop met alles in my dat jy werklik gelukkig is nou. ek is lief vir jou ❤️
ek waardeur die regtig so baie. ❤️
Honest opinion 🤍🤍
ek is nie 100% seker wie die is nie. :/
dis anonymous.
Wilne jy is n rolmodel dankie vir die amazing voorbeeld wat jy stel eks so dankbaar vir jou❤️
jy is so dierbaar. ❤️
Ek belowe ek sal jou in n hoek vas keer en jou net vry .
ek twyfel sterk.
Ek wens ek kon jou vriendskap terug kry, maar ek is bly jy is nou gelukkiger.
jy is altyd welkom om met my te praat.
maak nie saak wat in die verlede gebeur het nie , kom praat met my as jy n probleem het.
ek like jou styl .
dankie.
mooiste meisie wat jy ken?
jene bonthyuzen. 🤩
grootste rol model?
my sussie is my grootste inspirasie.
ek kyk nog altyd op na haar. ❤️
Was jy al ooit dronk 🍻
vreemde vraag ?
nee
Die "ouens" wat jou oor Qoohme komplimenteer , want hulle het nie genoeg selfvertroue om dit in persoon te doen nie . HeinrichFritz
dis waar.
Hey , Ek wil net vir jou se dat jy iemand BAIE beter verdien as die ouens wat "kamstig" belang stel in jou . Die ounes wat wil weet of jy vir "Iemand ouer" sal gaan . HeinrichFritz
ekt darem genoeg selfrespek om te weet wie okal hulle is sal my in persoon vra en nie oor Qoohme nie 🤷🏼♀️
Matric en soosin gladi😅
gaan vir my meer of ek hom ken ?
Hey is watter skool is jy
Bergsig Akademie
Hey sal jy ooit vi iemand ouer as jy gaan 😏🔥
hoe ouer ?
en hoe goed ek hom ken 🤷🏼♀️
Hey wil net se jys regtig beeldskoon ❤️😍
dankie ? 😂
Hey sorry but how old are you
15
Hoe lank sal dit vat vir jou om geheg te raak aan n ou wat jou respekteer en jou as inspirasie vir homself sien ??
H.C.F
dit hang af van hoe goed ons mekaar ken en of daar vertroue in die verhouding is.
dit vat gewoontlik vir my lank om geheg te raak maar dit gaan oor of ek gemaklik is ?
dm my.
Vir wat soek jy in n ou?
daar is so baie goed wat ek in n ou soek.
maar belangrikste is respek 💖
wat gaan aan met jy en keano? 😕
wie wil weet ?
Doen j die friends with benifits ding?
ek weet nie.
ek het dit nog nooit gedoen nie 🤷🏼♀️
Super hot $exy btch ❤️❤️❤️
uh ?
miskien die verkeerde persoon hier.
love you
Weet ons ken nie mekaar nie jy daar ander kant ek hier in paarl❤️
nooit sleg om nuwe mense te leer ken nie 🤷🏼♀️
dm ?
Have you ever been in a situation where you went to a friends place after school and the bathroom at their place was unusable/occupied for ages?
no ?
So jy en keano😏😻❤️
ja ons is vriende 💁🏼♀️
Wilne❤️ek is dankbaar ek het jou in my lewe jy is amazing en ek is so lief vir jou AL praat ons nie Baie nie. Ek kyk op na jou en waardeur jou so Baie❤️❤️danki vir als
ek waardeer die so baie.
my dag is gemaak ❤️
begin met my praat as jy voel jy kort iemand x
Willa ,jys een uit n miljoen❤baie liefde viju > cherr🤗
cher ❤️
dankie vir jou.
wie is jou insperasie of na wie kyk jy op?
my vriendinne
dis die mense wat ek elke dag van my lewe sien en dis wie my help deur my sleg of goed .
hulle maak my n beter mens 💖
Mooisteee mens😍😍😍
ek dink jy het die verkeerde mens hier 😂
Wow ! Wow ! Wow ! Pragtig !
dankie ?
Iemand waarvan jy hou op die oomblik?
2019 is my jaar.
ongelukkig nie
Weet jy van wie hou jj
nee eks nie seker nie ??♀️
Was jy en Jj al iets ?eerlik
ek en jj was nog nooit al saam nie .
gevoelens was manett nie dieselfde nie
Ek hoor jyt die ding vir bad boys??
nee .
Hey daar slaai blaar
hayy .
Is jy strauss se klein nig??
Yess !
I know i can treat u beter , than he can ?
❤❤dm my x
Ek dink die persoon wie jy is is amaxing en ek dink ekt geval vir jou❤??♂️
Dm my x❤✋?
?jene of sumarie?
Ek kies nie tussen my vriende nie nie❤
Rhs of bergsig
Rhs is n groot skool met die helfde van my vriende in maar my hart is by bergsig?
Jy verjaar amper!!
Ek weet?
Ek hoor ju hou van flynn Johan_snyman
Nee ek doen nie.
Jy moet volgende keer net jou naam weg steek johan!
Wilne cloete jy is n baie mooi persoon en moet nooit verander vir enige iemand ni Jene_12
My jené, altyd❤
Ek gee nie om wat die losers van my dink nie eks my eie persoon en dis wie ek gaan bly??
Grootste geheim?
As ek jou mos gaan se gaan dit nie veel van n geheim wees nie???♀️
Of hoe.
Vwhj??
Vir my om te weet.?
Wie is jou beste seuns vriend??
JH
Ek wonder hkm jy so is?
Hoe?
As jy een wens gehad het wat sou dit wees?
Om goed oor te kan doen!
Ek hoor jy verjaar amper???♀️
Amper!?
Wow?ek sien mense gee eitlik om oor jou dis iets nuuts?
Well darem gee hulle om?
Dit iets!
Jy is a amazing persoon en nog beter vriend❤️
❤Die kan net een persoon wees x
jy is super weird, maar jy maak weird cool op 'n manier ❤
Welll wie okal jy is , ek kan sien jy ken my goed❤om daai kant van my te kon sien x
Wilne!se my gou het jy iemand in die oog!?
?
??uit watse gat het jy gekryp
Well jy moet trug gaan.
Sorry, om vir jou slegte nuus te gee ek dink ek gaan nog n rukkie bly dankie?
So so.
Jys nogals hott daar!
Kan ek n nom kry!?
My nom is nie op die mark nie!✋??
btch please!
Moenie dink jys mooi nie
Jys n 6 en eks n 10.
Darem is ek nie so groot kop soos jy nie!
Well Jesus het my gemaak soos hy my wou gehad het.?so moenie vir my se eks lelik nie???
Vwhj
Vir my om te weet??♀️?
Hoe kan ek jou dm as ek ni jou nommer of iets heti?
Gaan na my instagram toe x
Hkm is ju so oulik
Dm my dan vertel ek jou?
How many pairs of shoes do you own?
Teveel om te tel?
What do u like doing more by yourself?
Kyk my flieks heel dag!
VIEW MORE