Jy intreseer my ?....Elke persoon wat skimp om jou te dm of soos skimp om jou beter te leer ken ...Se jy net dankie vir die komplimente ...ek neem an jy deel nie nommers en goed uit nie ...Ek hou daarvan dis interesant ??.....<¥>
Ek dink nogals rerig jy is n baie nicè persoon ?met n baie mooi persoonlikheid wat jy mooi maak?van binne en buitè?? moet net nooit verander nie want jy het by vere die mooiste persoolikheid vir my ?? ek sou graag jou beter wou leer ken F.V
Baie baie dankie????
Dit beteken super baie vir my??
Ek sal nie verander(belowe)????
Eks net een van jou awesome stalkers???? neh fietjie??? jys beeldskoon ?? Ek miss jouw so baie. Raai raai kamoetie?
Ek het klaar geweet wie dit is net deur na al die emoji's te kyk...???
Jy is meer beeldskoon en met jou hart van goud?verlang ook super baie na jou-my kamoetie suster????