profile img

Wonique

Wonique

Helouw vra my enige iets wat jy wil al is dit weard maak nie saak nie ;)*

48 Replies

Jy het jou pas*word vergeet* loser ;) hehe love u wonnas!! Van jou besti

Hahahaha watever ek het hom gekry hahaha ;) love u Ghiets *x

Wonique replied 4404 days ago

Hehe okaaay*hehe nou wat dink jy van die storie?*

Dit sal nOoit werk nie jong jys I awsome pel en als. Maar nee jammer *

Wonique replied 4511 days ago

Haha rerag????jyt dit seker nie verwagi ;p *

Ja ...Nee ek het dit yntlik verwag ,*

Wonique replied 4511 days ago

Oky....eke weet ekt gese ek gan j se as ek j sien....ma dinki ek gan dit duni dalk volgende keer*

Oo oky ek weet nou wie jy is !!*

Wonique replied 4511 days ago

Hkm vra j

Wou net ytvind wie jy is !!*

Wonique replied 4512 days ago

Nea jng....ek kani eers mooi onthou wane laas ek j gesien en met gepraat het....

Oky

Wonique replied 4514 days ago

Hehe dans ek mar jammer solank.....weni waneer ek die kans gan kry om jou te se....

Sien ek juw baie ?*

Wonique replied 4515 days ago

Hehe ai ek maak die situasie ok net weirder....

Sobieq *

Wonique replied 4515 days ago

Eks nogsteeds mal oor j*

Uhm danq ek dink :)*

Wonique replied 4516 days ago

Hehe ai....ons gan nooit saam kan wees :( as ek j se wi ek sal jy verstaan hkm ek sow se....

Oky dan *

Wonique replied 4517 days ago

Oky....hulle gebruik j ni....eke se dit net omdat ek jaloers is*

Hehe oky jyt my lat wonder daar vir 'n oomblik *

Wonique replied 4517 days ago

Ai jngi...oky....volgende keer wat ek j sien moet ek j se?*jy hoef niks daarvan te se...ma moet neti asb dan ons vriendskap lat vby gani asb*

Dis reg ek sal nie dat ons vriendskap breek nie se my net asb. *

Wonique replied 4517 days ago

Ekt bedoel hulle gebruik jou...tma....ons het nogi gedate nie...ek wou ma koni reg kry om j te vra...

Oo ... Hoe weet jy dit ?... nou gee my net I tip wie jy is toe asb *

Wonique replied 4518 days ago

Eks ni s00s al di ouens wat j date....eks skaam em gee om vjo...di ouens wat ek van weet gebruik j net :(

Ek gebruik geen ouens nie ek het nog nooit enige ou gebruik nie en sal nooit nie ... Ek hou baie van ouens wat omgee want dis seker hoekom ek jou gedate het ... Ek dink jy moet my sobieq meer leer ken want as jymy goed genoeg geken het sou jy weet ek gebruik niemand nie ... Maar as ons mekaar nou goed leer ken sal jy dalk ophou skaam wees by my ?*

Wonique replied 4518 days ago

Its not in my hands..but I still tried...still trying sometimes*

But if your a mann then act like it !!*

Wonique replied 4520 days ago
VIEW MORE