65
Replies
Ek hou baie van jou🙈maar ek weet die gevoelens is nie dieselfde nie
Eks jammer dat jy so voel❤whatsapp my dan praat ons oor dit
Het jy 'n nommer?? 😉🤔🤔🤔
Yess ek het
Imagine jy kan nog al die tyd sien wat almal vir jou stuur 😂😂
Dt sou amazing wees😝😝
Jy is beautiful ❤
Aww dnkii
Do you reply to dm's
yess i do
Are you keen on making new friends?
alwaysss
Not nice
Jah yhats not nice??
Yoh jy kry maar weird qooh me??
Ek se jou?
Hkm is jy so mooi
Baie McDonald's ....dt doen wonders
Have you ever been in a situation where you drank lots of water/soda expecting to spend the day at home, and your parents unexpectedly made you go out with them?
Nope
Beep beep im a sheep
Ayeeee.....?weet wie die is
Wanneer gan ons kuier?
Net waneer jy wil
Jy is beeldskoon en jy is so vriendelik dis soos n fantasie en jy gee so baie om jy het n hart van goud en jy is perfek net so moenie verander nie en die lewe sonder jou is soos n gebroke potlood puntloos
O mahhh goshhhh...dag is gemaak..baie baie dnkii❤ek sal graag wil weet wie so nice is..dm myx
Het jy iemand op die oog??
Soortvan....of wel ek kk nog of ek van die brah hou
Is daar mense waarmee jy nou besig is ok vriende te maak??
Yesss yesss
Myse model vriendin?jy is amazing hoor??
Ayeeee??dnkiiii
Jys nogals cute hoor
Ayeeeee?dnki
Bly altyd so mooi mens, ek is seker daar is so baie meisies wat op kyk na jou❤️ jy is so groot inspirasie ? jy soo pragtig op jou eie manier? dorette2002vw
Oh my worddddddd♥️♥️♥️baie dnki.. Like rerrg ek dt vanaand nodig gehaad❤️en ek kan ook vir jou se ek kk op na jou jong?♥️?liefde in oorlvloed
Dis Dohan. Heyyyy. You my fwend?just need to say. Hii
Hayyyyyy???Dohann volgende naweek moet nou kom my chom
Hkm lag julle so inni koor
Wel chat nt bietjie brood♥️?
Jy is so ń groot inspirasie vir soveel mense❤jy is so liefdevol en maak almal om j gelukkig?hero?♀️en bo dit alles is j so beeldskoon?so mooi hart en so mooi gesig. Jy is rerig ń voorbeeld vir elke persoon daar buite ❤
Oh my goshhhhhh?❤️daymaker... Baieeee dankie like daars nie woorde km te beskryf hoe baie daai vir my beteken mie❤️❤️
Bly so mooi❤️
Awwww❤️❤️❤️❤️❤️baiee dnkiiii
Pragtige mens ?
Dnkii❤❤❤❤❤
Birthday??
Ds actually more!!?❤(2Junie)
Jy is gorgeoussss ❤ ps jou straat chom ?
???ek weet wie die beauty is❤?dnki❤❤ maar jy?drop dead gorgeous
J kni dans ni ou?
Ek stry nie???
Nehhh hkm was j ni bydi skool nie
Hehe eks bietjie siek maar more is ek weer terug op my pos❤
Top 5 best friends??
Joh..daar sooo baiie...❤
Maar hulle almal weet wie hulle is❤❤
Jys n great mens
Baie dnkiii❤ek waardeer☀eks seker jys greater❤
Hottie??
❤❤hehe dnki...maar dsi waar ni??❤
Bishhh??
Bishh?????ek.lief jou
What instantly makes you attracted to a person?
Eyes?
Smile?
Asb tog annye 'n btch, nooit
❤❤❤❤❤
What is the dumbest thing you have done today?
Falled over my own 2 feet ?
Heyyy❤my Suzelle?dink j weet wi di is??? Jaden26....
Mariaaaaan?❤❤❤❤❤more neh..loves u ...waardeur jou my mariaanQ..
Wie is jou favourite sibling van die 4 wat jy het??
Haha hulle almal ht hulle moments❤hulle is maar equal..ek ni n favourite ni
Hk het jy opgehou met glimnastiek??
Ek het opgehou..want..gimnastiek het die meeste van.my tyd gevat..en a.g.v dit kon ek ni andr sporte dun ni❤
Brag about yourself. What are you really good at doing?
Talking 2 mutch
Autocorrection-Jet Brinck.x
Haha...aii Bea..?
What's something you tried really hard to like but just couldn't?
Fish?
Jys goals hoor!?? Kylynn07
Haha dnki??eks seker jys ook
What do you never trust?
Vliegtuie?
Jy is fokken awesome.... Frikkie?
Hehe danki!!
What are you bad at ?
Hockey
What do you owe yourself?
A chocolate
VIEW MORE