381
Replies
Hoe het jy so maar geword?
Uhmm...
Oefen🤷🏻♀️
Reg eet...
Hoekom het jy skole geskuif?
Persoonlike redes🤷🏻♀️
Describe your crush
Ehh🤷🏻♀️
Xx
Hoe lank is jy
Baia lank
Xx
Hoe vry n mens
Met moeite...
selfvertroue...
En ek dink met jou mond as ek reg is?
🤦🏻♀️🤦🏻♀️
Watse vraag is die even
Hi, do you have a lot of Instagram photos? look my instagram photos http(del)://instagram,com@013417663404/2227811 alannaqj312
Nahhh
Top 10 vriendinne?
Meer as tien
Ebw is hierdie jaar boring sonder jou solos😂 Dis_abi
😂😂😂😂
And iiiiiiiiiiiii kan nie di jaar sing in di klas ni
Ek kan nie glo jy raak nou soos emilie nelson nie
Wow uhm ok 😂😂
Xx
Jealousy makes you nasty
Luaneee
Gaan ons saam vir mia niks gee Dis_abi
Ja obviouslyyyy
Vibe jy en iemand?
Tbh idk
Xx
Beste vriendin en beste vriend?
Miaqi
Daars nogals n paar seuns
Xx
Ek like jou.
Aww cute
Dm my
Xx
Het jy n liefde by die dam date?
Nee😂😂
Xx
Hi beautiful
Hey hey
Thx❤
Xx
Hukko kry net_mia net tags op jou fotos
Want hoekom nie😂
Xx
Hkm vd call jy en mia soooo baieee
Hkm wil jy soooo graag weet?
Xx
Tips op hoe mens positief van wees?
Kyk verby die negatiewe dinge en mense
Xx
Dit werk❤
So wat het nou gebeur met jou en daai ou van daai ander skool ?('jy weet van wie ek praat')
Uhm... Wel daar was n vibe en toe verdwyn dit ek dink ons het dinge vorseer en nie dit van self laat gebeur nie...maar ja dis verby ek is baie naby aan heeltemaal oor hom
Xx
Dit help veel ek Dm jou maar jy antwoord nie daarop nie
Wel as jy sketchy lyk of niks fotos van jouself post nie dan gaan ek versekerlik nie antwoord ni....
Xx
Is daar mense wat jy wens jy nooit ontmoet het nie of n beter verhouding mee gehaad het
Defnitief
Vir altwee...
Xx
Opinie oor mense wat ander afkraak?
Plein weg jaloers.
Xx
Mis jy vir mia
As julle mekaar nooit sien nie
Ja seker maar idk😂😂
Xx
Omfg jy moet baie dankbaar wees vir haar
En sy moet baie dankbaar wees vir jou
Nahhh
Wie is jou beste vriendin
Mia mah btch
Enige planne
Iets gebeur more..so ja i guess
Where was your recent taken?
Mozambique
Xx
Have you ever been in a situation where you and a friend REALLY had to pee at a sports game but there was no where to go?
Nee.
Wanneer post jy weer so bietjie op instagram?
Sodra ek iets het om te post,maar dit behoort in die vakansie te gebeur
Xx
Hoe is jou en mia se vriendskap so goed as julle so ver van mekaar af bly
Idl
Hoe minder ons van mekaar sien hoe beter😂😂😂
Ek joke🙄 ...of doen ek...
Xx
Is mia beskikbaar?
Ek weet nie..is sy?
Xx
21 dayzzz
Yeeeeeeeeee💭💭💭
Xx
Ek like jou.
Ok...
Dm my
Xx
Wie is jou beste vriendin
Daai vreemde wese met die naam mia.....
Xx
Because exams is amazing and stops and stars for a while
...askuus wat?
Jy en wie gaan liefde by die dam toe?
Maak dit rerig saak?
Xx
Hoe is eksamen?
Wat is eksamen even?
Slet much
Dankie dankie maar kry jou feite reg❤
Xx
Ek sien jy en mia baklei what happened
I dunno whatcha talkin' 'bout honey
Xx
Gaan jy liefde by die dam toe
Ja.... Ongelukkig klaar my kaartjie gekoop??
Xx
Wow ek dink jy voel dieselfde met daai ander perv ou x?tf
Ja nee???
Thank you.. now get a life and move on
Wth jou qooh het pervs op btch ?? NET_MIA
Ja ne hel..? kn hulle almla ni net verdwyn nie
Tenminste is ek aantreklik vir iemand....miskien??????
Wat is sy naam
Chicken nugg??❤
Xx
Lekkerste wat jy al gekry het?
Toe iemand anders as ek hulle kleint toontjie gestamp het?
?? Ek weet wat jy bedoel
Chom ek doenie sulke goed nie
Xx
Ja nee hy moet maar draat trek op p*rn
Ja nee hel
Se vi charming wolf hy moet sy piel gaan draat trek op ander plek hy het hormoon te hoog
Ja nee jis ,net omdat ek op sy "nudes" question gerespond het is ek ewe skielik n moron en moet met my lewe aan beweeg ...soos wtf chom
Jy is baie mooi, soos in ek bedoel dit!
Awww dankie
Dint beteken baie❤❤
Het jy haters?
Of course
They hate me cuz thei ain't me
❤❤❤❤
Xxxx
Enige planne vir die naweek?
Weet nog nie... Ek weet net dat ons apparently sondag bike gaan ry
Met wie vibe jy op die oomblik?
Honesty..
Idk
Xx
Het jy iemand vir die oog?
Jaaa deffies??
Top 3 mooiste seuns in graad 9
Ehh daar is seker n paar maar ek gani sé wie nie
Xx
Raad oor mense wat jou seer maak of in die rug steek?
+ Jy is mooi?
Vergeet van hulle en beweeg aan...hulle gaan een of ander tyd weer vriende wil raak maar moenie dit aanvaar nie
+ Dankie dis nice van jou❤
Xx
Dans jy nog?
Nah... Ekt in 2015 op gehou...
Xx
Planne vir die vakansie?
Yah
Mozambique
*Oor 22 daggies
Xx
Ek dink iemand het n oogie op jou?
Ohhhh???..ek dink iemand het n oogie op hom ook???
Xx
Hoekom as daar vir mia gevra word "beste vriende" wissel jou naam met ayla s'n die heeltyd?
Hoe moet ek weet ....
Vra haar self
Ugly
Dankie... Maar hou jou komplimente maar vir jouself
Xx
My checkers vorder beter as joune??
Whatever?? ek het darrem al twee rakke en n money market in my winkel...oh en n troley rack met n troley.. oh en n checkers werker????
Waneer verjaar jy?
27 Junie
*Oor 34 daggies
Xx
Waar bly jy?
In n huis langs ons bure
Xx
Ek soek Vriende, het jy hom dalk hier gesien?
Nee..hierdie vriende kring is net vir cool kids...
Xx
Ek like jou nie
Moenie jou probleem myne maak nie
Xx
Van waar is jy
Van baie plekke
Xx
Goeie fk, mia is n hengse irritasie
Hoe handle jy dit
Hi daar
Miaaaaa...
Hoekom is jy so skaam?!!!
Eerlikwaar ek weet nie??❤
Xx
Keen on making new friends?
Always❤
Xx
Enige planne vir volgende jaar?
Yes yes yessss
Sien supppppeeerrrr uit daar na!!!!!???☀☀
Watse vakke vat jy volgende jaar
Gewone wisk
Besigheids
Rekeningkunde
Gasvryheids/Verbruikers
Wat is jou planne vir die vakansie?
Gaan seker Mozambique toe❤
Xx
Jys sulke beach
Dankie dankie... Wat n kompliment ❤
Xx
Ek dink ek like een van jou seuns vriende
Ok... Go ahead
Xx
Wat het gebeur tussen jou en daai ander ou J
Idk dis seker verby....
Xx
Hoe kan ek jou hart oorwen
Praat met my.....
Xx
Kyk jy rugby
So nou en dan...nie altyd nie
Xx
Hoe het jy nie n ou nie? Jy is dan so mooi?
??
Ehhhhh dankie maar ek stem nie saam met juw nie??☀
Xx
Jou recent is on fire?
Dankie dankie❤
Xx
Hoe oud is jy en in watter graad is jy?
14 going on 15 ☀
Graad 9
Kan ek jou liefde by die dam date wees??
Dm my biqi dan kan ons kyk???
Xx
Jy is baie mooi?
Dankie dankie
Xx
Ek dink hy like jou.
Wie???
Met wie vibe miaaa
Gaan vra haar self honey boo boo
Jy sien so mia het nog altyd gekry wat sy wil he soos
James ek wou hom gehad het maar toe kies hy haar
En sy kry al die aandag by die seuns by die skool
Ugh ek haat dit om haar vriendin te wees want sy kry al die aandag en alles wat sy wil he ???
Ja wel die lewe is nou maar unfair...sorry chom
She a cutie thats why?
So kry n ander vriendin sy het nie toxic mense in haar lewe nodig wat konstant jaloers op haar is nie
Xx
Whyy you think that mia btch and Gian fits
I like him but now she is in the picture????
Cause i say so ....
She aint a btch..
Well unlike him....as easy as that?
She will always be in the picture honey boo boo
Xx
Sooo volgens iemand in jou qoohs is ek n btch so en wat dink ek kom nou in die prentjie so ek wil net vir hulle se
Soz chom ek was nog altyd in die prentjie NET_MIA
Sé hulle mah bish??❤❤
Xx
And she will stay in the picture☀☁
Is mia en gian even vriende??
Yes yes yes
???
Xx
Ek haat vir mia
Moenie jou probleem myne maak nie
Wats daar om te haat?
Sys n great mens❤ met n vreemde persoonlikheid??
Ek is liev die een ou neh maar ek weeni hoe om dit vir hom te se nie ek dink partydae hy sien my nie eers raak nie
Raad asb????
Ok ek sal probeer ....
Vibe met hom ..verkieslik elke dag ,dit sal n wolkie/idee in sy kop los want n goeie ding is hy gaan dan meer mt juw vibe you see
Kyk soos vir hom en as hy juw sien dan lag jy net en kyl weg en as hy vir jou kyk dan smirk jy vir hom en draai die teenoorgestelde kant van waar hy was,oh en flirt met hom en dan ja jy sal dan weet waneer om vir hom te se jy like hom
Dont judge eks ni n love life terapeut nie
Liefde by die dam date
Nee nog nie een gevind nie....
Dink jy mia en gian sal ooit uitgaan ek hoop hulle doen hulle is sooon moer cute
Ek dink hulle sal maar ek dink ook mia is bang dit mors hul vriendskap op....
Nehhhhh!!
Xx
Liefde by die dam date? NET_MIA
Nah...ons hoop maar vir die beste om te kom??❤
Xx
Dink jy gian like haar
Yes yes yes!!!
Xx
Joh, jy moet sien hoe check die aggies vir mia uit pouses ???
???eh as ek sy is bly ek weg van hulle af..
Xx
VIEW MORE