Visit this profile later to see if your question was answered.
Soon I wish cause I'm missing you like crazy ❤❤
Baie dankie ☺
Ek verlang na jou ook ❤
Aww thank you
This is really so sweet
Ek is seker jy is baie mooier ❤
Riebeeckstad hoërskool
Shame jys kinderlik
Dankie i guess ? nou DM my dan kan ons bietjie reel
Awwww die is ongelooflik oulik ❤ dm my asb
Umm dankie N ?❤
Well hoe moet ek met jou praat as ek nie weet wie jy is nie ? dm my xx
Ek ken haar nie so ek kan niks van haar se nie ? ek is bly vir hulle though
Ek mis jou ook ?❤
Ek mis jou ook ❤
Nee ek en davie is uit why
Ummm dankie , maar ek dink nie ek ken so iemand nie ?
Dankie ... maar ek glo hom as hy se hulle praat nie eers nie .. ma dankie ??
Bungee jumping ?
Soos ek gese het ... hang ag wie die meisie is ?
Dit hang af wie die meisie is ?
Riebeeckstad
Skattie ? as jy dan bewyse het stuur dit dan vir my DM my dan ? jy kan se net wat jy wil ... ek sal my ou altyd bly glo .. soo tensy jy bewyse het en dit vir my stuur asb hou jou neus uit my verhouding uit dankie ??❤
Hii ... eerlik dit het niks met niemand uit te waai nie ... ? as hy se hy het nie glo ek hom maak nie saak wie wat vir my se nie as iemand bewyse het sal ek dalk anders dink ...
To be with my someone special ❤
Baiie dankiie jong ?
Daar was net een ou in my skool ... maar hy is nie meer in die skool nie ... ? DM my as jy wil weet wie ?
Dankie baiie ? skies maar ek het iemand soo nee jammer ?
Ek het : Rek , biologie , skeinat en gewone wisk ?
When you can't think about anything else but that person ... they're constantly on your mind?
Well ek het net een ou wa voor en ongelooflik lief is vit n baiie lang tyd nou al ...? soo hoop ma dit antwoord jou vraag
Dankie ? DM my asb ?
Baiie dankiie ... DM my ... ❤ moenii stress nie ek geen nii om wat hulle se nie ... ek weet wat waar is ... soo wat hulle dink pla my nou rrg niie ?
Dm my asb ?
I don't have pockets ?
Dankie vir sie waarskuwing ?maar voor dat jy sulke goed se kry jou feite reg ... ek daal nie soo laag om iemand anders se ou te vat nie ? so desperate is ek nie vir aandag nie ?
Awwww eks lief vii ju my maatQii ❤
70 %
Dankiie ❤ DM my seblief
Skies ma wie is die ?
Kelsey ?❤