profile img

Xander

Xanderfitness

Just answering que about fitness

141 Replies

hoekom speel jy nie meer rugby nie

Ek een oefining gemis toe word ek gedrop en daardie oefining was op n vakansie dag kni eers gaan oefin ht ni,teveel politiek

Xanderfitness replied 2376 days ago

Weakness ?

Ek ht uitlik baie

Xanderfitness replied 2380 days ago

Het die skool al ooit v jou gevra om rugby uit te probeer ?

Um ek ht vir die skool se eerstes gespeel...?

Xanderfitness replied 2382 days ago

Wat was jule score teen tygerberg

25-22 maar speel ni meer rugby ni

Xanderfitness replied 2383 days ago

hoe compete jy as jy n bodybuilder is?

Hbj

Xanderfitness replied 2389 days ago

What is the best decision you have made this year?

Competing

Xanderfitness replied 2397 days ago

Wat dink jy van mia se susters ??????

Sy is rerig nice en vriendlik

Xanderfitness replied 2398 days ago

hoe oud is mia ?

17

Xanderfitness replied 2401 days ago

hvl persent gemiddeld kry jy v akedemie?

Ek nogi die jaar se raport gekry ni maar wat maak dit saak?

Xanderfitness replied 2404 days ago

Wat doen jy vandag?

Niks hkm?

Xanderfitness replied 2404 days ago

lief vir jou ❤ -mia

Lief jou baie meer❤️❤️

Xanderfitness replied 2409 days ago

E jou vandag in tygervally gesien flipped jy is groot

Baie dankie??

Xanderfitness replied 2410 days ago

Hkm gan j nie island toe nie

Nie tyd daarvoor nj?

Xanderfitness replied 2410 days ago

watse laerskool was jy?

Totius

Xanderfitness replied 2410 days ago

Hkm het jy begin bodybuilding doen soos wat het jou gedryf om dit te doen?

Ek wou van kleins af een word want ek was omring deur baie van hulle,daars baie ouer mense om my wat dai leefstyl leef en ek ht baie opgekyk na hulle en hoe meer die sport ontwikkel ht hoe meer ek net verlief geraak om die leefstyl

Xanderfitness replied 2410 days ago
VIEW MORE