profile img

Xander

XandervdW15

Moet nie skaam wees nie

213 Replies

Beskryf jou trouvrou😌

Nog baie gaan gebeur tussen nou en trou, so hoe ek my trouvrou sien is dalk anders oor so 8 of 9 jaar. Maar om jou vraag te beantwoord, iemand wat gemaklik is met haarself. Iemand wat die mooi in alles sien met n liefdevolle hart en wat vir my n beter mens sal maak. N moeilike mensie wat vas is in wat sy glo en nie bang sal wees om my te challenge nie. N liefdevolle persoon wat n amazing ma sal wees eendag πŸ˜ŠπŸ˜‚ - hoop daai beantwoord jou vraag ❀

XandervdW15 replied 1556 days ago

sien j iemand op die oomblik

Nee, want ek is maar rustig op die oomblikπŸ‘…x

XandervdW15 replied 1559 days ago

Beste vriendin ?

Yes ons is al baie goeie chommies van graad 8 af en sy was nog my matriekafskeid date gewees ☺x

XandervdW15 replied 1566 days ago

Indien j so meisi het, wat nou jou soul mate is soos j beskryf het. Van wanneer af het j geweet sy is jou soul mate, en wat het sy gedoen?

Ek dink nie jy maak eweskielik die besluit nie. Ek dink dis meer van jy besef later na al die memories saam en geheime deel in n amazing vriendskap dan is dit nou so is πŸ˜‚ asook as julle n toekoms oor julle vriendskap kan beplan. Ek sali sΓͺ ekt al n soul mate nie maar ek het n amazing persoon as my vriendin πŸ”₯

XandervdW15 replied 1566 days ago

Is dit waar dat n ou altyd gevoelens sal hΓͺ vir een spesifieke meisi maak ni saak wat niπŸ™ˆ

Ek het al gehoor iemand beskryf dit as jou soul mate. So basies ja dit is waar. Daars altyd een meisie wat n spesiale plek het in n ou se hart, soms met gevoelins, soms net omdat daai meisie die ou se favourite persoon is in die wΓͺreld 🌍❀

XandervdW15 replied 1570 days ago

Hoe vind jy universiteit sovΓͺr?

N challenge maar vet pret 😍 Net hartseer dit is kort geknip die jaar.

XandervdW15 replied 1688 days ago

Sien jy en liah mekaar nog gereeld? 🀩

Baie minder as wat ek graag haar wil sien, maar tussen die studies is dit baie moeilik πŸ˜’πŸŒˆ

XandervdW15 replied 1742 days ago

Was jy en Quinton vriende

Nie baie goeie chommies nie maar nogsteeds chommies πŸ˜‚ as daai sin maak πŸ‘Œ

XandervdW15 replied 1753 days ago

Is jy en liah nog friends? 🌼

Praat nie meer so baie soos altyd nie maar sy bly nogsteeds my beste maadjie πŸ’•

XandervdW15 replied 1764 days ago

jy moet wegbly van die sletterige girls . Jy is soveel beter as dit 😚

Not very nice πŸ€·πŸΌβ€β™‚ maar sal my bes probeer πŸ‘ŒπŸ’•

XandervdW15 replied 1776 days ago

nope, nie vriende nie πŸ˜‚πŸ˜Œ persoon12345

Is dit mejuffrou chocoholic van kerkskooltjie☺😍

XandervdW15 replied 1776 days ago 2

jou ex het jou nie verdien nie . Hoop jy is al 10p persent oor haar .

Dis maar n sensatiewe onderwerp πŸ˜‚πŸ˜‚ maar nee dit gaan seker nog n tydjie vat 🌈

XandervdW15 replied 1776 days ago

Jy is so oulik x

Thanks man πŸ’• appreciate

XandervdW15 replied 1784 days ago

Hayo, planne vi volgende jaar?

As die punte positief deurkom gaan ek by stellenbosch bedryfs ingenieurswese gaan study πŸ’¦

XandervdW15 replied 1784 days ago

Jy is ietsi vir die oogπŸ‘Œ

Baie dankie πŸ˜‚πŸ’• oulike woorde xxx

XandervdW15 replied 1785 days ago
VIEW MORE