147
Replies
Kom terug OM toe!
Miskien maar ek glo nie 😹
Wens jy kon my raak Sien😓
🙈🙈
Stuur n dm🙈
Iemand op die oog?
Nee wat😹✋🏻
Check daai spiere 😏
Hulle is klein🤩
The alphabet is wrong bc u and I aren’t together 😎
Classic😹
definitely n glow up want jy raak net mooier, slay cay😘
Aww baie dankie❤️
Can I get your Snapchat username Nags
Hmm
ek like jou maar ek weet ekt no chance
Ahm dm my?🙈
How abt we skip the qooh and go right to dms and gym dates 👀✴️
Hmm you didn’t skip the Qooh😮💨
Jy is een flippen amazing mensie, so bly ek het met jou begin praat🤍🙈
Jy is net so amazing🥺
Daai koffie date moet ons gou reël
- jou OG bad🐰
Dit kan Nie vinnig genoeg kom nie🥺 Ek mis jou❤️
I think it would work if you give me a chance
Do I know you?😹
Daai mooi oë van jou iemand in gedagte?
Aii dankie maar ek dink nie so nie, sal maar Sien 🙈
speel daai gym ou nogsteeds so in jou gedagtes af😏
🥲🤌🏻
Die guts is maar min🥲
Wie die nuwe lucky ou☺️
daar is Nie een nie😇
Antwoord jy jou Dm
Sal later🙈
In watse laerskool was jy
Boerefort 🥲💀
Beleef net hoe mooi is jy🥺
🥺🥺 Ek waardeer dit baie 🥺❤️
Wie is almal in jou Kiss list 🙂
💀💀
Kan jy jouself weer saam marco sien ?
Ek kan nie n antw Vir die gee nie, wat moet gebeur sal gebeur en as dit so uitdraai dan ja, en as dit nie so uitdraai nie dan is ons vriende. As ons saam hoort sal ons paaie weer daai rigting in kruis 🙈🤍
Kan ons vriende raak
Ek weet nie wie jy is nie, dm my?🙈
Kom terug oosie toe😏
Nee dankie 😹😹
Is daar iemand nuuts in jou lewe?
Nee🙈
Heyy
Nuwe vriende raak
Ahmm sure😹
Iemand op die oog?
Nie op die oombilik nie nee🙈
jy is enige ou se droom cay🥺
Ek waardeer die ongelooflik baie❤️❤️
Wat dink jy van Marco wat aanbeweeg het?
Dit is sy lewe, ek is bly Vir hom. Almal verdien geluk🤍
Ek like jou rerig baie😔
Ken ek jou?🙈🤍
Keen vir n date?☺️
Ahmm dm my?🙈
Jy is perfek 🙈
Ek waardeer dit ongelooflik baie! Ek weet jy is net so perfek 🤍
Mooiste oë
Aww baie dankie🤍
Is daar Iemand nuuts in jou lewe
Nee, ek soek nie op die oombilik enige iets nie😇
Kan en jou nommer kry?
Dm my… ek gee nie my nr uit op Qooh nie🙈
j en jou ou uit?
Ons is uit🙈
Jy verdien soveel beter As wat jy gekry het ❤️
Dinge gebeur, hy het net geluk en liefde gegee🥺 Ek sou die tyd wat ons saam was Vir niemand of Vir enige iets verruil nie 😔🥺
Jys sooo mooi ❤️
Baie dankie🥺❤️
kyk nou jy is fokken $exy😍
Uhm ek dink die woord is miskien eerder mooi?😹 maar dankie 😹
Marco praat met ander meisies
🤡don’t be a fool
Ek sien iemand vra vir marco oor hy en clarise en hy en lene en hy en june se vriendskap , wat dink jy van hulle vriendskappe met hom
Eerlik ek ken net vir Clarise. Marco mag vriendinne hê 🃏
Hoe voel jy oor Marco en Clarise
Hoe bedoel jy?
M is rerig n goeie ou en weet hoe om n meisie te hanteer ❤️
Hy beteken ongelooflik baie vir my❤️ Ek is gelukkig om hom in my lewe te kan hê🥰❤️
I miss you so much😭
I miss you so much more😭😭
Hoe het Marco jou gekry? jy kan my vat los hom
Hy het my nie gekry nie ek het hom gekry🥰 en ek sal hom nie wil ruil met enige iemand nie.
is jy en jou groepie nog close
Ons het gedrift van hulle meer as ander ngo 🙈maar van ons Sal altyd close wees❤️
Wens ons kon close wees❤️🔥
Dm my as ek jou ken???
Wil jy chat
Uhmm bietjie besig 😇
Jy en Marco?
Ons is iets🥰
Is jy single ?
Tot n mate ja, iemand het my hart gesteel🥰
dink versigtig oor Marco.
Ek het dankie 😇
Ek dink nie jy verstaan hoe baie hy van jou hou nie hy praat heeltyd oor jou 🥳
Ek dink nie hy verstaan hoe baie ek van hom hou nie 🥰🥰🥰
Jy en Marco?
Ek en Marco?😇🥰
Ek sien daar is iemand spesiaal in jou lewe ?😏
Daar is en hy is baie spesiaal, kon nie vir beter vra nie 🥰
Wat gebeur die 16de Mei ? 😉🤗
-🐠-
Die is nog die maklikste vraag wat iemand kan vra😹🤗
Ek sien virrrrrrr 🐠🐠🐠🐠
hkm is jy uit Oos moot uit
Daar is n paar redes
Jou idee van n date
Dit is n baie moeilike vraag 🙈
Mooiste vriendin ?
Genade hulle almal is frikken beeldskoon
Kwaaitjie 😉😂🥰
-D🐠-
Ek is nie waai nieeeee 🙄🥰
Iemand op die oog ? 😇
Dm my en vind uit 🤐
Eyooo,,,jou studeer kamer al klaar?😂
Uhmmm Ons praat nie daaroor nie 😹 hy lyk al erger soos wat ek weg pak kom daar meer goed 🤌🏻😹
Is daar iemand in jou lewe
Uhh daar is baie mense in my lewe?😹
Kan ek probeer
Shoot your shot😇
cockkkkkkk eks so baie lief vir jou🥰🥰❤️
Pisserrrrrrrrrr love you so so much ❤️❤️
eks hungry en ek moet gaan pee❤️😹
Kry kos en pee pee😹😹❤️
Close Vriendin met die grootste 🍒
🍒🍒🍒
Would you give it a second try?
Depends🙈
Enige iemand op die oog
Uhmm😹
Relationship status
Singleeeee🥳
I can take yo man if I want to
Lucky for me I don’t have one😹
Wow your gorgeous!
Thank you so much🙈❤️
I love your ews 😂😂
Haha I love your ews too😹😹
So is daar nou iemand?
Maybe🥰
Can i flirt with you?
Nope😹
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because boys could hear?
Yes indeed we have😹😹
Jys beeldskoon
Baie dankie ek waardeer dit🥰
Have you been on a school trip where they let the boys have a bathroom break but didn't let the girls go?
No😹
Mooiste mens
Awhh dankie🥰
Moreeee gaan litt wees 😻😏😏
Dit gaaannn😻
Jy is n amazing mens cay🥺
Baie dankie❤️😇
What a wonderful day
It is indeed😇
Eenige iemand van wie jy jou?
*hou
Daar is iemand😇
Wies jou fav akteur
Uhhh dit is moeilik om te sê😹😹
VIEW MORE