47
Replies
Hoe oud is jy?
17 going on 18 ?
What do you think of Tylin
He is nice?
Vry jy op die eerste date
Nee ?
Kan j dalk ni elke keer bye se as ek lank vat om te antw❤️??
Kan jy ophou huil ??
Hey! Wil net vir jou sê is regtig beeldskoon! Jys regtig n onbeskryflike mooi meisie ??
Wens ons kon praat
Bitter baie dankie ek waardeer dit so baie ?? !! Dm my dan praat ons ?
Hey! You really are gorgeous!
Thank you so much !! ??
Van waar is jy??
Krugersdorp ??
Hey? just want to say you are more beautiful than a thousand sunsets??you are like a rose in dandelion field,resonating your beauty above all others?
Aww thank you so much !! ? I appreciate it a lot ? dm me .
Dankie ?
Jy ook
Dankie sal so maak ?
Wens jy kan nog n foto post ?
Hahahaha hoekom ?
Heyy ?
Jy lyk nogals oulik ?
Hey☝
Baie dankie ek waardeer dit ??
Wat is die beste ding wat al met jou gebeur het
Ek het die regte vriendinne gekry wat vir my daar is maak nie saak wat nie??
Have you ever had a fight with him
Not to be rude but it got nothing to do with you ?
Do you have a boyfriend
Yess I dooo?
Ooh ???
Die jaar daarna ?
hoor as jy my wil leer ken message my gaan nie n geselskap oor qooh doen nie dankie ?
Watse rigting dink jy om in te gaan vlg jaar? ?
Hhooooopelik matriek???
? watse sport wil jy uit probeer eendag ?
Sky diving ?
Raai ??
Of wat van jy se my ??
Watse foon het jy?
Hoekom wil jy weet ??
Favorite emoji ??
It does not show
Sorry? I have a little prob with my account ☹️
Mmmm .....
Thats nice ☺️?
Dm my please ??
What's the best thing someone said to you ??
Wow there is alot of things some people told me that are the best in their own way .... if you understand ??
What is your dream job ?
Wil ek ook weet ... ?
Watse vakke vat jy ☺️
Mmmm ...
Ekonomie
Boil
Besigheids ?
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because guys could hear?
Nooo ??
Watse sport speel jy??
Het hokkie gedoen maar ek kon nie die jaar speel nie ??
Watse skool is jy?
Monnas ??
Mis laerskool dae saam jou en lize ❤?
Ek mis ook die laerskool dae bitter baie ❤?
DM my asb ??❤
Zooo ek mis ons vriendskap baie ❤❤??
Dm my asb ❤
Het jy al gevry
Haha dalk ?
Zoe!! Ek mis jou ❤️
Ons moet dan ietsie reel ASB!!❤
Het jy al iemand verloor waaroor jy speit is?
Nee , die Here haal amal vir n rede van my pad af ... x :)
Is daar iemand spesiaals in jou lewe?
Op die oomlik nee haha . . .
Zoe jouu mooiii mensss x hehe eks zoo liefe ju en ju sussi (myy best vriendinn) miss julle❤❤❤ taylor_southey
Dankie en dankie dat jy na my sussie kyk al ken ek jou net n rukkie het ek baie. Lief vir jou geword Taylor xx
zoo .. ek mis jou♡
DM my dan chat ons xx
What are you looking forward to in 2017?
Meeting new people .
Describe yourself in three words
Uhmm ....
Plat op aarde hahahaha ja
Hi jy,ja jy ,jy is baie mooi en love you??
Aww baie dankie en waardeer dit baie?❤
Bietjie liefde kom versprei❤jys einklik oulik? Lennoxi
Aww lief jou eintlik ook .... net nog 22 dae !!!?❤
Describe Your Bestfriend?
Ammazing ... there is not enough words
VIEW MORE