Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek like baie mense..
Nee..
Dm my asb?*
Ja hoekom sal ek nie wees nie
Ja na Joané sin
Dm my
Wat is dit?
Ongelukkig nie die jaar nie..!!*
Baie dankie dit beteken baie❤?
Ek is bly vir jou..!!
Neee.. jou brein is in die gutter..
If my brother counts then yess?
Maybe you should get a Bible..!!*??
Being tired and hungry at the same time..???
*God
*Family
*food
*netball
A-span hoekom?*
Dm my
Om vir God my hart te gee❤
A lot of things..!!*?
Cold winters day❄❄⛄
Ek kan dit mos nie se nie anders word dit nie waar nie??
School..!!*?
Mense wat diere mishandel breek my hart..
En roomys en sjokolade maak my hart weer heel..❤??
Om elke dag op te staan en deur die Here geseën te word..❤❤
Thanks I guess.. I would say that I'm looking forward to seeing you to but I don't know who you are..
Food and sports makes me excited..!!*
And being with friends etc..
I don't know..?*
People hurting animals!!!
Being cheated on
People who don't believe in our great God!!*
People who wants to kill themselves..
Sad people..
I will first take you hands and help you up because everyone deserve a second chance.. if I like you or not may be we can be friends.. ❤
Ek wil graag Wintergames gaan speel..!!*
Nothing really..
Slegste- toe ek my hond oes gaan uitsit het..
Beste- heelmoontlik gister..!!*
(Daar is soo baie..maar gister is die een wat uitstaan)
Trusting..!!*❤
Wat wil jy weet anoniem?*
1- Ek is n trotse Christen
2- Ek het n awesome maar mal familie
3- Ek is mal oor netbal
4- Ek hou van diere
5- Ek sal altyd help waar ek kan
6- Ek hou daarvan om nuwr mense te ontmoet
As jy enige iets ander wil weet laatweet maar??❤
Sometime holding on hurts more than letting go..!!*??
Cool dude??
Natuurlik sal ek..!*
Ek wil eintlik❤
Nie omdat KHS sleg is nie ek geniet dit vreeslik daar maar ja
Almal help..!!*
Maar die wat die beste gee is:
Louret? (net sy sal verstaan)
Ané
Kayla
Jemoné
❤
Dat ek alles doen om my ma happy te hou.. btw ek doeni
Fiesies
Lewens
IGO
DM my?*❤
Ek verkies om iets saam n span te doen maar ek oefen baie alleen ook?❤
Dis is baie random..!*
Maar oky:
Eerlik worry ek nie oor geld nie so ek sal vir haar sê,of ek sal dit los sodat iemand wat dit nodig het of net iemand dit optel..want sy is inelkgeval ryk so!!*??
Aww..!!*❤
Ek weet wie jy is?❤
Maar jy slaap altyd so dit maak dit moeilik om jou nie af te neem nie..!!*?
En as jou emosie so wild gaan? (net jy sal verstaan)
Bly nes jy is..!!*
En "Donkie" sal dom wees as hy nie vir jou gaan nie❤???
Ek love roomys jy is reg???
Ek weet wi jy is..!!*?
Eerlik dink ek almal is oulik en aantreklik op hulle eie manier..!!*
Hier is n paar:
Chandry Du Toit
Janré Pretorius
Brennon Scot
Enrique Horn
Kunder van der colff
Dewald Tron
(BTW= vanne is nie my sterkpunt nie so jammer as dit verkeerd gespel is)
Jammer as ek iemand vergeet het?
Is daar n spesifieke graad of hoeveelheid wat ek moet noem?*?
Baie dankie..!!*
Follow my dan sal jy dit kan sien..!!*??
DM my asb?*?
Op wie sal ek nou jaloers wil wees?*
Ek wens ek kan weet wie is jy?*
Ek wens ek kan hokkie en netbal speel maar daar is nie tyd vir altwee nie..?
Miskien oor jou❤
En baie ander goed!*
Miskien jy..!!*
En ek weet wie die is..!!*❤??
Netball
And someone❤
Dat "daai" ou nie rrg is wie hy voorgee nie..en hy geen nie om oor my nie net oor homself
Mense wat vir jou staar..!!
Geen volgorde
Gr 10: Kunder
Dewald
Armand
Emile
Dillan
Rhicus
Franco
IZ
Charles
Gr 11: Fiela
Mark
Morné
(Kan nie aan nog dink nie)
Ek kan nie kies nie..!!*??
Joh ek weet nie..!!*
Dit gaan verskil van persoon tot persoon..maar ek glo jy moet "dit" eers doen as jy getroud is..!!*
Ongelukkig nie ????
Nee ek gaan nie..!!*
En ek gaan ook nie skool toe gaan nie❤
As jy vra wat ek nou graag wil doen..
Ek wil n fliek kyk met roomys en chocolates..!!*??
Ek het n idee..!!???
En jap ek is nie????
Oky??*
Dan wi is dit. ??*
Dis waarvoor die "??" Daar was
Dis n mens se voorletters..!!*
Joh oky ek sal dit in my bio sit vir n half uur dan afhaal..!!*??
So jy het n halfuur
Ek het n idee ja..!!*
Jy is ook baie oulik en ons moet net meer praat??
Maar hoop ook om ons vriendskap op te bou..??
C.B???
Sure??!!
Live life without Jesus❤
Ané Venter...!!*
En Louret Olivier ook..!!*
Maar meer Ané
Ek weet.... maar hy is mos n vriend daar is niks tussen ons nie.....
Ek het iemand in die oog so Tyron is def nie op my lysie nie...
Ek mag mos vriende he of nie?*
Oky..!!*
Ek ken nie baie van hulle nie,maar die waarvan ek weet sal ek se..!!*
Marnus
Tyron
Paul
Dis al waaraan ek nou kan dink..!!*
Jammer as ek iemand uitgelos het?
Watter skool?*
En hoeveel moet ek noem?*
Ek het nooit gese ek hou nie van hulle nie..!!*
Ek hou net nie daarvan om my goed vir hul te leen nie want wk kry dit nooit terug nie..!!*??
Lending my speaker to my brother
Or losing something I really liked..!!*
Just the right amount of money for each day..!!*
To turn back the clock..!!*
*daar is te veel..!!*
Kan nie uitsonder
*1-die Here
2-(familie-lid) my ma
3-(vriende) Ané Venter/ Anri Smit
*Geniveve
Louret
❤❤
Dat die week n goeie week sal wees..!!*
Om die Here meer deel te maak van my lewe elke dag..!!*
Hy moet nie net se hy is daar vir my nie maar ook wys hy is daar vir my..!!*
En my met respek behandel en as iemand(meisie) vra is daar iemand jn die oog moet hy my naam se..!!*
En my die regte antwoord gee op my spesiale vraag..!!*
God is Kings above all Kings..!!*❤
Heloize-baie slim en is snaaks..!!*
Jemoné-is als..!!*
Zani- n goeie vriendin..!!*
Louret- een amaizing vriendin sy verstaan my..!!*#sponsiebob..!!*
Ané- my ney, sy is die beste persoon met die grootste hart en sy help altyd waar sy kan..!!*
Charlotte-sy is die oulikste..!!*Haar grappies is als..!!*soveel liefde
Almal van hulle is net die beste❤??
Ek weet wie jy is..!!*❤❤
Jy is net so amazing..!!*
Sal definitief meer met jou praat?❤
The type which says their your friends but talks badly of you behind your back..
Uhmm i don't know how to react to this...i don't usually take people's numbers or give mine out.. sorry..
But thank you for the compliments..!!*
Be the best I can be because most people would love to se me fail...
But I prefure not to..!!*??
Haters gonna hate
Dankie..!!*
Wat van jy kyk na jouself en nie na ander nie..!!*
Die Here het my gemaak soos wat ek is en Hy het my lief soos wat ek is.. so as jy n probleem het Bid maar vir jouself ek sal ook..!!!
En dankie vir die kompliment...
Netbal is my passie ek sal soveel se daarvan soos wat ek wil.. en ek vra nie my ma om als orals te post nie sy doen net...
Jelousy makes you nasty...!!*
Baie dankie..!!*❤??
Nee.. ek speel netbal omdat dit n harts pasie is nie omdat ek enige iemand wil gelukkig maak nie...!!*
My ma is ook groot met netbal so dis iets wat ons ingemeen het..!!*
Sy ondersteun my baie...
Jy is miskien bietjie Jaloers...
Maar dis oky almal wil iets he wat iemand anders het..!!*
Lekker dag vir jou
Dit was baie lekker...!*
Een van die bestes..!!*?
DM my?*