Zander Oberholzer
ZanderO
313
Replies
Jy fok so erg rond. Jy is virsekir fake!!
Leer net om te spel voor jy my wil kak hap. En hoe fok ek rond hmmm? 😂
Jy is die grootste poephol wat ek ken. What a fake!
Oo oraait😂 wonder wat het ek nou weer gedoen, maar ek kan jou sê ek is deff nie n fake nie.
Het jy al getrek en trek jou hele gesin saam
Ja ek het al getrek en nee net ek en my sussie
En gaan jy haar groet voor jy gaan
Ek het al vir amper n jaar lank nie kontak met haar nie so weereens ek twyfel. Sy is ook in n verhouding so seker nie.
wanneer trek jy?
Seker die naweek
Wat doen jy deesdae
Trek Welkom toe die jaar om vir die Griffons rugby te gaan speel
Speel jy nog rugby
Yes ek gaan die jaar vir die Griffons rugby speel
Heyyyy bul. Gym jy nog so hard? Wanneer sien ek jou weer bietjie daar vir n sesh
Sê jy my
Jy sal nie weet as jy nie pribeer. beweeg dan net aan
Maklik om te sê
Het jy al weer probeer prt met haar
Hoekom ryk jy nie net uit na haar
Daars absoluut geen punt nie. Sys in n verhouding. En wat sê ek vir haar anyway. Dis nie asof sy met my wil praat nie.
Mis jy die girl nog baie?
Die girl het n naam.. Ja ek doen.. Ek sal altyd lief vir haar wees, maar wil net he sy moet gelukkig wees dis al. Maak nie saak wat tussen ons gebeur het nie. Ek wil net he sy moet gelukkig wees.
Het jy nogsteets soveel seer as julle so lank terug geprad het
Ja ongelukkig het ek
Jys n fokken vet doos ek hoop jy weet dit
Eks rrg jammer jy dink so
Hoekom se jou vriend op sy story sterkte vir jou?
Want hy is n goeie vriend
Ek is so kwaad vir jou. Jy het my eintelik so seer gemaak
Eks regtig jammer wie okal die is
Yes
Wanneer laas het jy met die liefde gepraat wat jou so seer gemaak het
Begin van 2021
Unblock my op instagram 🙄
Wie is die? 😂
Unblockkkkk my op instagram
Wie is die? 🙄😂
Unblock my op instagram 😂
Wie is die?
So hoe gaan dit nog met jou
oraait
Hi tafel, kom ons wees gay asb, jys n absolute stunner ou bul.
Jou vriend
love jou buddy
Jy sê jy mis haar so baie en goed maar wanneer laas was jy dan by haar huis gewees
Januarie laas so ja ek mis haar baie💔 lifes tough🙄😂
Maar net gehoor sy is en jou reaksie sê alles 😉
My reaksie is net oor ek haar respekteer en nie daarvan hou as iemand soos jy kak try praat van haar nie
Ek hoor Doné is kak moeilik 😂
Wat het dit met jou uit te waai en hko dink jy sal ek ooit oor sulke kak praat van Doné
Lyk anders by kuierplekke en kuiers soos jy aan die girls hang
Nee is 100 dink jy maar wat jy wil😂
Lyk of jy aanbeweeg het met al die girls wat jy so opchat 🤣
Ek chat absoluut glad nie met girls nie my foon is mal droog👍
Ek wonder soms of jy my onthou of at least aan my dink?
Stuur my n dm asb
Validation from this world and people will never be enough. You can look and search for fulfillment in everything, until you don't turn towards God and find your identity in Christ you'll never find what you're looking for.
Dankie vir die ek waardeer dit
Hoekom so baie insecurities ?
Is maar lewe😂
Goed om te sien jyt aanbegweeg x
Ongelukkig nog glad nie aanbeweeg nie
Is jy bly vir Doné dat sy n kerel gekry het
Nee want ek wou nooit opbreek nie maar ek hoop net sy is gelukkig
As jy weer n kans kon kry sou jy dit vat?
Ja ek sou
Was dit ni jou keuse om ni met haar te prt ni🤔
Dit was nie rrg iemand se keuse nie dit was maar net die omstandighede eks baie hartseer oor hoe dinge geeindig het foute van albei se kant af maar weereens eks baie hartseer en wens dinge kon anders uitwerk
Hoe kan jy haar mis as jy so baie op haar verneek het en haar soos kak hanteer het?
Ek het nie op haar verneek nie en ja ek het haar soms kak hanteer wens ek kon dit verander
Praat jy en Doné nog soms
Nee ongelukkig nie
Hoekom ignore jy en message nooit jou vriendinn trug nie
Message my nou dadelik ek belowe ek gaan antw want jy lieg virseker🙄😂 ek sal jou nooit ignore nie😒😬
Wanneer laas was jy by Full Moon? 🥴
Sjoh kanie eers onthou wanneer laas nie om eerlik te wees🤔🥴
Blondes, brunettes of rooikoppe?
Blonde of brunette maak nie rrg saak nie
Gunsteling huismaat in bloem !!!
Ek bly nie meer in bloem nie
is jy en donne nog saam
Nee
Beste chomie in bloem ? ?️♂️
Weet nie regtig nie?
Verlange loop hoog.
Seker ek verlang ook na jou
fourie, jy word gemis ??
Nou gesels bietjie met my toe
Jy gelukkig met doné ?
Ja baie
Jy wil nie weet nie promise. Dankie vir die invloed wat jy op my gehad het tho ?
Nee ek wil weet tell me
budd dis jou game bud die jy moet weeet wie dit is? mis daai game nights ons al2 kort die geld
Ek raai dis ryan maar eks nie seker nie?
Jinne ek het besef ek gaan jou seker nooit weer sien nie, maar jy sal altyd my beste vriend bly x
Nou whatsapp my gereeld? En try seker plan maak
Guess ❤️
Nee ek weet regtig nie .. dm my toe?
Verlange loop hoog x ek belowe jy bly die beste ??
Who this??
het jy nog n girl
Ja ek het??
Whaz up met jou en laura nou
Nee sls nog dieselfde
Oooh oberholzer???
Thats me??
Ek al baie probeer maar fk elke keer goed op
Okay wel ek gaan jounie smeek om weer te probeer nie dis jou keuse so of jy wil weer probeer of jy wil nie .. ek sal rrg wil he jy moet weer probeer wie okal jy is ?
Ek wil goed reg maak, maar jy haat my en ek blameer jou nie.
Jy kan darem probeer? As dit so belangrik vir jou is.
Daar kom dae wat ek jou hectic baie mis en net wens ons was nog vriende, maar ons altwee te hardkoppig om jammer te sê
Hou op hardkoppig wees en praat met my
het j nog n girl
Ja ek het
Sal altyd my fourie bly jy weet dit ❤
Okê hoor
Is jou pa ñ plumber??want jy lyk soos ñ drol
Is jou pa n pedofiel want jy lyk of jy gereeld gemolesteer word ..
Nee ek weet nie wat om terug te se nie??
Gaan jy en Done nog uit?
Ja ons doen
Is dit waar dat jy en Zante in gr 9 al gepraat het of nie ? En hkm het julle gestop
Ons het gepraat ja maar in geen manier nie en sys n moeilike mens en ekt nie tyd vir dit gehad nie
Wie gaan jy matriekafskeid toe vra?
Ek en chante gaan saam
Wat dink jy van jason en christene??
Funny
Ek het niks om te vra nie ek wil jou net by 20 kry??
Kry iets om te vra
Jy n kontrak vi na skool al?
Ja ek het by cheetahs
Ht j n kontrak vi na skool?
Ja
Post weeeeeer asseblief??
Ek sal nog dis baie moeite en ekt nie rrg fotos nie
Ek mis jou
Obviously doen jy
Jys baie aantreklik! ?
Dankie
Jy lyk na n nice mens
Eks eintlik nie te bad nie ja
Single ??
Nee n dubbel asb
het jy n meisie ?
Ja ek het???
Jou qooh me wys nie rerig dat jy meer lief is vir doné nie
Hou net op try inmeng so maklik soos dit.
Jys rerig mooi
Dankie baie ek waardeer?
Ek wens ek kon weet of jy ooit nog aan my dink ?
Ek doen tien teen een ja
Zander, hoekom praat jy nie meer met my nie ?
Hoe moet ek weet wies die ? Praat met my dan sal ek dit vir jou antw...
Wat was up met jou en die twins gister
Niks
Pinky promise !
Pinky promise
Zanderrr jys n kwaaikie maar ek sal altyd lief bly vir jou ??
Se belowe?❤
Belowe owe hasie ore as ek jou se wie ek is jy gaan nie my ignore of enigsins try sleg maak voel nie
Ek belowe owe hasie ore
Rugby na skool?
Maar natuurlik?
Mense kan soveel kak praat. Jy is n friken amazing persoon.
Dankie wie okal die is ek waardeer dit rrg baie?
Ek mis jou
Eks bly mense mis my actually ?
Jys n stunning persoon
Baie dankie xx eks seker jys ook?
Wats die 5 for life kak ?
Nee juss wil ek ook graag weet
Jys n vet kont
Jou opinie
Dink jy nie jy is n bietjie te selfversekerd nie??
Nee
Hulle het my gevra oor my verslawing toe vertel ek hulle van jou?#5forlife is back
Nee net nee
Jy lyk soos n cool mens
Eks eintlik nice .. nie te bad nie hoor??
HEEEEEEELLL beste vriend, ek weet jy is flippen kwaad vir my, en ek is regtig jammer oor als, ek hoop ons kan weer okay wees?
- Jy weet wie
Nee ek weet nie wie nie
Missing you is easy but letting you go was the hard part ?
Wies die ?
Jys so $exy,jyt gemaak dat ek my pickup line vergeet??#5forlife
Dm my of hou op my qooh asb nie lelik bedoel nie maar ja
Kan ek jou nr kry asseblief???moenie sê dm my ni
Nee dm my dan sal ek my nommer daar vir jou gee .. ek belowe ek sal jou dm antw
Jyt seker geografie met daai aardbol oë van jou??#5forlife❤
Maar natuurlik ..
Sjoe jys soos die $exyste ding ooit??#5forlife❤
Ek twyfel maar dankie
VIEW MORE