profile img

Zandri

Zandri_15

Ask me anything you like anonymously

509 Replies

Wat dink jy oor rene? Ek dink sys nogal amazing

Ahh that’s my best friend. Altyd daar vir my en kan haar vertrou met alles. Sy weet letterlik elke liewe dingetjie van my lewe en ek waardeer haar net so baie❤️

Zandri_15 replied 1829 days ago

Jys flippen mooi
En slim
En het n amazing hart
En n great persoonlikheid 😘

Wil my net irriteer om dit in daai volgorde te sit neh😂
Maar dankie❤️

Zandri_15 replied 1829 days ago

Ily fam ❤️

Ily2❤️

Zandri_15 replied 1829 days ago

Haat jy en jeanri mekaar?

Glad nie

Zandri_15 replied 1829 days ago

Wat dink jy van anika en hanle

My famillyyy❤️ Nie so goed oor die weg gekom aan die begin nie, maar toe leer ek hulle ken en hulle altwee is baie oulik🤞🏼

Zandri_15 replied 1829 days ago

Jy is vir my soo blerrie aantreklik😳

En jys flippen $exy😏

Zandri_15 replied 1857 days ago

People who badmouth u r only jelous can’t they ain’t u😚

Ek stem saam

Zandri_15 replied 1857 days ago

Wat dink jy van lara jordaan

Sys die mees hyperste kind wat ek ken , maar ek love haar😍 sys altyd so positief en kan my altyd laat lag😌

Zandri_15 replied 1858 days ago

Kan ek jou maar dm

Kan seker, weet nie of ek gaan reply nie tho

Zandri_15 replied 1859 days ago

Would u be open for going on a date with me?😻

Nah I’m good thanks tho

Zandri_15 replied 1859 days ago

Hoeveel is jou media met rene op whtsap

Soos oor die 7000 of iets😂

Zandri_15 replied 1862 days ago

Als word net op n skinkbord vir jou gegee. Die res van ons werk vir wat ons kry

Haha , niks in die lewe kom maklik nie😂 Ek werk baie hard vir wat ek kry, baie dankie😌

Zandri_15 replied 1862 days ago

You look happier than ever be4

I am indeed very happy😌

Zandri_15 replied 1864 days ago

Pan fokken an

Dankie🙈😊

Zandri_15 replied 1867 days ago

Must s*ck for jeanri to be last option

Must s*ck for you to not even be an option😉

Zandri_15 replied 1867 days ago
VIEW MORE