Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek gaan Sielkunde studeer by Kovies🙌🏼☺️
You don't even know what I look like or what my IQ is.😂
And honey, in order to insult ME, I must first value your opinion, but good try tho😉😂
Hmm...daais nogals 'n moeilike een🙈
Maar ek voel als gebeur vir 'n rede.
Maar ja ek is definitely spyt oor hoe ek al dinge in die verlede hanteer het in verhoudings en soms wonder ek as ek dinge anders gedoen het, hoe dit sou uitdraai🤷🏼♀️
Maar op die ou einde help dit nie om spyt te wees nie want mens kan nie terug gaan in tyd en goed verander nie.
Ek glo if it's meant to be, it'll be🙌🏼
En ek dink nie dis dat ek enige ou deur my vingers laat glip het nie, inteendeel, hulle het vir my deur hul vingers laat glip... 🤷🏼♀️
Well I am a poet but I guess you didn't mean that😂
Haha cute😂
Quite ironic since my math exams are coming up😌
Dm me?
Do you mean my username?
Don't know how you got on my qooh.me page without knowing my insta username name😂
But it's @zanell_db
Haar naam is Vanessa🙌🏼🌈💕
Nee wat ek bly maar stil, anonieme persoon wie ek tien teen een ken🤷🏼♀️
Wat sê jy?
Dankie🙈
Jy is net so oulik vreemdeling😂
Heard it before but its cute😂
Dm me?
😂😂Wie is jy?
Botter by smeltpunt/vloeistof is basically net vet, so as ek hotter as botter is beteken dit dat jy sê dat ek vet is? 🤔
Dis nie baie nice nie 😂
My persoonlikheid😂
Nee maar soos ekt nog altyd geweet ek wil 'n reënboogrok hê, since dit my favourite kleur is.😊
Sou glad nie sin maak vir my om 'n een kleur rok te hê nie.
Mense wie my baie goed ken sal verstaan. 😂
Thank you so much 😅😊
And at the moment...nobody
Same, mcd is bae🥰🤤
Dankie😅dit beteken baie❤️
Proverbs 3:5-7 🌈
I've been thinking about this for way too long😂
Maybe a little bit too obsessed 😅😂
Wel ek het nie my eie persoonlike fotograaf om vir my fotos te neem nie so dan neem ek dit dan nou maar self😂
Watvan Woolworth's?
BWS❤️
DM me and I'll tell you😌
Well dit hang mos af waaroor julle praat en jy sal kan agterkom as die convo nie lekker vloei nie
Ek weet dis stresvol maar relax gou en haal net asem eerste😊
Ek dink ook jy moet hom DM al kom dit scary of weird voor... Partykeer moet mens net die risk vat want dit kan op die ou einde deffs die moeite werd wees glo my🤗
Maar hou dit net casual soos sê net soos "Heyy"
Letterlik net dit.
Dan kyk jy of hy antw en of die gesprek vloei.
Moenie te veel pressure op dit plaas nie.
Wie weet dan wat kan gebeur ek meen julle kan dalk sooo lekker chat dat hy even vir jou nommer vra😍
Ek hoop als werk uit vir jou❤️
Nope
Het 'n idee ja😏😂
Varkie sê jy?😏
Eks amper doodseker ek weet wie die is, so wil maar net sê dat ek like jou ook☺️❤️
You're my favourite poet and you know it🥰
Jy weet neh ek het oorals gesoek soos ek het in my foon se files gesoek en by my messages en selfs in my kas, maar ek kon nie uitvind waar ek vir jou opinie gevra het nie?
Ek was nog nooit maer gewees nie en ook nie vet nie...ek was maar nog altyd net myself.
Soo ek weet nie wat jy gedink het jy gaan bereik deur om daai qooh ‘annoniem’ vir my te stuur nie, want die ding is neh, 𝘐𝘯 𝘰𝘳𝘥𝘦𝘳 𝘵𝘰 𝘪𝘯𝘴𝘶𝘭𝘵 𝘮𝘦, 𝘐 𝘮𝘶𝘴𝘵 𝘧𝘪𝘳𝘴𝘵 𝘷𝘢𝘭𝘶𝘦 𝘺𝘰𝘶𝘳 𝘰𝘱𝘪𝘯𝘪𝘰𝘯... 𝘕𝘪𝘤𝘦 𝘵𝘳𝘺 𝘵𝘩𝘰𝘶𝘨𝘩.
Ek hoop ek kan eendag vir jou sê, “Jy het vriendeliker geword.”
Nou ja, eks vrek honger en ek het 3 Mcd burgers en een EXTRA large milkshake wat vir my wag sooo byebye💁🏼♀️😂
Ek worry nie rerig daaroor nie😂
Maar ja voel goed🤷🏼♀️🤞🏼
Goed of sleg🤷🏼♀️
Hang af wat jou definisie van goed/sleg is.
Well omdat ek iets soos ‘n verhouding baie erinstig opneem.
Soo ek gaan nie settle vir sommer enige ou om ‘n “void” te vul nie want verhoudings kan nie werklik mens heel maak nie.
Ek wil ‘n verhouding hê wat kan hou en iets beteken.
En op die stadium voel ek beter/meer gelukkig om single te wees want elke keer wat ek gedink het dat ek liefde gevind het..was ek op die ou einde net seergemaak of disappointed. En ek voel ouens het so gewoont geraak om die bare minimum te doen en eks jammer maar dis nie goed genoeg vir my nie en dit gaan meer vat om my hart te wen.
En ek weet dat die regte verhouding gaan gebeur wanneer dit moet so daarom bevraagteken ek nie vir God nie en is eerder geduldig want ek weet dit gaan die moeite werd wees om te wag.
Soos eks ‘n groot hopeless romantic wat groot geword he en lewe in die “hook up” generation en daarom wil ek myself beskerm van die verkeerde verhouding af. Ek het te veel respek vir myself om net te gaan en my waardes te verander net om ‘n ou die kry.
Dis maklik om net ‘n ou te kry maar ek wil die regte ou hê...nie net sommer enige ou nie.
Wow, thank you🙈you’re sweet😊
DM me?
Die belangrikste vir my is ‘n ou wat ‘n verhouding met God het en vir Jesus ken en as hy nie een van die twee doen nie dan moet hy darem bereid wees om sy hart oop te maak om God te aanvaar.
Hy moet lojaal wees en well basically net oë hê vir my.
Hy moet iets erinstigs wil hê en nie net ‘n fun tyd nie want verhoudings is soveel meer as net fun.
Hy moet my met respek hanteer en nie neer kyk op my net omdat ek ‘n meisie is nie want dis net irrelevant.
Ek hou niks van ‘n fboy nie want hulle soek net een ding, so ek soek ‘n ou wat verby my looks en liggaam kyk en verlief sal raak op wie ek is en nie hoe ek lyk nie.
Ek hou van ouens wat soos snaaks is en presies weet wat om te doen om my te maak lag of smile.
Confidence is super aantreklik.
Hy moet nie hierdie groot ego hê en dink hys beter as ander nie.
Soos ek kan nie ouens hanteeer wat weet hulle is mooi en so vol van hulself is nie, soo hy moet altyd humble wees.
Hy moet my aanvaar net soos ek is, maar my ook motiveer om te verbeter.
Ouens wat soos instrumente kan speel of soos gedigte kan skryf is super aantreklik vir my en ek dink dis romanties.
Ek soek soos ‘n ou wat volwasse is en weet wanneer om erinstig te wees maar ook wanneer om te let loose.
Hy moet ook soos ‘n ekstrovert wees sodat hy my kan help om uit my comfort zone te kom.
Ennn hy moet nooit ooit moed op gee wanneer dinge moeilik raak nie...hy moet altyd aanhou veg vir my al stoot ek hom weg want dis waaroor liefde gaan.
Op die oomblik nie ouer as 3/4 jaar nie.
Maar in die toekoms as ek ouer is dan is ouderdom nie so groot ding nie soo dan sal ek sê nie ouer as 6/7 jaar nie🤞🏼
Jaa obviously 🙄😂😂
En ons het baie fotos al gepost wat ons saam is en why maak dit even saak tho?
Yess ek het🤞🏼
Ek het soos ligte blonde highlights laat in sit😊
Aww🥺die is soo sweet baie baie dankie🤗sal graag wil weet wie die gestuur het so asseblief message my❤️
My naam is Zanell🤞🏼En bye
😂😂😂dis funny
Oordeel kom nie ons toe nie, net God het die reg om te oordeel daarom sal ek nie oordeel nie, en eerder almal met liefde en respek hanteer want dit is hoe God wil hê ons moet mekaar hanteer.🤞🏼💕
Hulle kan self ondersoek doen as hul so baie daaroor wonder en as my opinie nie goed genoeg is of dit is wat hulle wil hoor nie, want quite frankly beteken my opinie niks inelkgeval nie🤷🏼♀️
Maar dankie vir die reassurance🤗
Dis mos nie vir my om te besluit/te sê nie so ek weet nie hoekom jy my vra nie?
Ander mense se keuses en lewens het niks met my uit te waai nie, soo daarom maak my opinie nie saak nie.
Enn as jy van sonde wil praat: almal het sonde, geen persoon se sonde is groter as die ander nie, soo daarom glo ek dat ons almal eendag regverdig deur God geoordeel sal word en net Sy opinie maak saak op die ou einde van die dag.
En Sy liefde strek verder as ons sondes want dis net hoe AMAZING Hy is. Want waar ons sonde groot is, is Sy liefde groter.
Ek dink dis ‘n baie sensitiewe topic en een wat ek voel my opinie nie oor saak maak nie🤷🏼♀️
Maar wat ek wel sal sê is dat ek judge niemand nie en sal nooit iemand verwerp as hul gay is nie.
In vandag se wêreld voel almal reeds nie goed genoeg vir miljoene redes nie en ek wil nie deel wees van daardie probleem nie.
Daarom sal ek nie judge nie en net almal(gay, straight, bi$exual, swart, wit, groen en watookal nog) met liefde hanteer, like God intented it to be😊❤️
Maar as jy rerig daaroor wil praat dan kan jy my DM?
Nothing , I’m really bored😂
It’s short for ‘direct message’ , it’s what you call a message that you send someone on instagram.
Aww😱who is this? Please message me😊
How can I call you if you don’t give your whole number?😂
Niks nie😂
Ahh, dankie, ek waardeer dit🙈😊
Welll eks op vakansie soo dit kan net goed gaan😌🤞🏼
Aww🙈die is so oulik😊baie dankie, asseblief message my. Sal graag wil weer wie die gestuur het💕
Well ek word amper 18 soo...ek sal sê ouer as 23/24 is te oud soos dis die absolute maksimum maar ek verkies ouens 2/3 jaar ouer as ek soo ja🤞🏼
In watse opsig🤷🏼♀️
Het jy sopas vir ‘n meisie oor qooh.me uitgevra?
Nah brah werk nie so nie.😂
Maar dm my asb, sal graag wil weet wie jy is.🤷🏼♀️
Is dit ‘n kompliment?😂
Eks onseker🤷🏼♀️
Maar dankie anyways😌😂
Message my asseblief dan kan ons daaroor praat💁🏼♀️
Definieer iets?
aag niemand spesiaal nie😂
Het my les geleer tho🤞🏼
Aww dankie dis baie oulik van jou☺️
Enn dis altyd lekker om met nuwe mense te praat so ek mind glad nie ‘n dm nie??♀️
Dis @zanell_db
Ek belowe ek vermy niemand nie en eks jammer as dit so voel?
Asseblief stuur vir my ‘n message dat ons kan praat❤️
Die laaste ding wat ek wil hê is dat iemand moet voel ek vermy/ignore hul?
Aww baie dankie dat jy dit vir my kom sê het? ek dink ek weet wie jy is en ek wil net sê eks hier vir jou enige tyd❤️
Ek kan dalk nie altyd help nie maar ek belowe dat ek daar sal wees❤️?
Wow, ek kry jou jammer dat daai al vraag is waarmee jy kon opkom?
Well ek kan vir jou darm vertel dat dit definitief groter is as jou IK??♀️?
Aww thanks??
‘n stukkie pizza?
Nope sorry??♀️ ek het dit klaar opgeëet?
Carla my GDF?❤️??
Not really sure at the moment...
DM asseblief
Dan sal ek jou sê??
Wat bedoel jy by stout??
This is soooo Shane because he gives the best compliments and knows exactly what to say to make a girls day?Thank you Shane for always making me feel better, you are the absolute best❤️
No don’t think so
Gorgeous Drowwlll fwenndd❤️??♀️
No?
I love boys too much?
Wisk
Besigheids
Rek
Verbruikers
Lyk nie so nie?
Yeah well I only tag my close friends?
Hané Zeeman?
Een van my close vriendinne van laerskool af.
Eks baie spyt dat ek haar so min sien want ek mis haar nogals baie❤
Sys rerig een amazing vriendin?
I don’t really have one best friend.
I just have a few good friends?
Nee nie sommer nie?
Omw Grey's Anatomy ?
Binging it right now??
Yeah kinda.
I wouldn't mind having one right now but I'm not the type to waste my time.
So if I'm in a relationship, it should be something really special with someone special ❤
Shoe daars baie??
Maar die wenner is
"my d*ck wants you"
?????
No not all the time ?
I mostly forget andd some qooh's are real...nasty??
Of course ??
Posting whatever the heck i want to??
Ja jy mag maar?
Ek love dit om nuwe mense te ontmoet ?
Wannnnttt eks bored??