profile img

Zanelle

Zanelle_xoxox

Ask me anything you like anonymously

13 Replies

Zanelle, wanneer gaan jy en Leonard saam wees? Julle se julle is net vriende, maar almal kan sien julle is verlief op mekaar??

Haha ek dink jy bedoel almal kan sien ons kan net sowel broer en suster wees...?

Zanelle_xoxox replied 2442 days ago

What are you sick of trying to explain to people?

How I injured my hand

Zanelle_xoxox replied 2464 days ago

Kan jy my date aseblief

Hehe uhmmmm ???? dm my dan se ek jou?

Zanelle_xoxox replied 2465 days ago

Jys die mooooooiste ding ooiit

Hehe awwwwh dankie❤eks seker jys mooier? As ek mag weet kan jy my dm?

Zanelle_xoxox replied 2465 days ago

Jou $exy kat❤

??

Zanelle_xoxox replied 2473 days ago 1

Het jy iemand op die oog?

Natuurlik?

Zanelle_xoxox replied 2474 days ago

Sal jy my date??

Haha dis nogal random ...? Uhm as ek dalk weet wie jy is en jou beter leer ken ... dalk????????

Zanelle_xoxox replied 2474 days ago

Hoekom het jy so baie seunsvriende en so min meisiesvriendinne? Gebruik jy net al die seuns vir n goeie tyd??

Haha shame jy! Ek dink jy moet eerder vra hkm het ek so baie vriende en hkm het jy niks? n mens se $exuality het mos nou niks te doen met wie en wie jy nie vriende mag wees nie... Ek weet my vriende is almal nogals mooi, maar ek het morele waardes? maar hay ek kan noggals sien jys jaloers so as jy dalk net genoeg guts het kan jy jou naampie spill en dan kan ek jou voorstel aan my vriende? maar mense soos jy skuil gewoonlik agter die "anonymous" titel so ek glo nie jy sal nie?

Zanelle_xoxox replied 2474 days ago

Wat is die grootste ding wat jy in die lewe geleer het?

Om nie jou hart weg te gee nie...

Zanelle_xoxox replied 2518 days ago 1

Wies jou grootse insperasie en waarom?

My ma. Sy us altyd so sterk en positief selfs in slegte situasies en sy inspereer my om n beter mens te wees.

Zanelle_xoxox replied 2518 days ago 1

What Mood Are You in Right Now?

Chilled

Zanelle_xoxox replied 2518 days ago

Dream Job ?

To be a musician

Zanelle_xoxox replied 2518 days ago

The last lie you told ?

Lol I can't remember...

Zanelle_xoxox replied 2518 days ago