Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee , ek weet van hom , maar ken hom nie persoonlik nie ?
Baie goeie vriende ?
Vir n hokkietoer ?
by H&M ?
Ek het geen idee nie ek dit by my suster geleen ?
Nee , ons is nie ? ons lyk net min of meer na mekaar ?
Joh nee , ek dink as ek n naam kry of n foto dan sal ek miskien kan onthou ja ??
Jah ek dink so as ons van dieselfde ding praat ?
Brilliant ?? joh ek love hierdie
Sjoe dis n moeilike een ? ek dink almal wat ek nie goed ken nie ?
Thank you I guess ? ??
Dankie waardeer hierdie baie ??
Jy maak my lewe ?? hierdie jokes is soos kos vir my siel of soos jy sal sê die perfekte jokes vir my droë humor sin ??
Wel eks iemand wat nie regtig dink dat iemand anders beter is as iemand nie so jah , ek hou ook nie van die mense wat dink hulle is beter as ander oor een of ander rede nie ,ek probeer nice wees met almal en probeer regtig om almal te respekteer en te ondersteun.
Uhhmm , nee wat ? ons is net goeie vriende en dis waar dit STOP ??
Yes, hy is ? definitief n goeie ou .
Davey is n amazing persoon ( met n gebreekte vinger?)
Hy is n soutie ?
Hy is hoofseun by El Shaddai en hy speel hokkie ?
Hy is een van die ongelooflikste mense wat ek al ontmoet het ( na Kevin Brand) en hy is n goeie vriend ( in progress) van my. ??
Weet nie wat ek nog moet verduidelik nie ..?
Kevin jy weet dis andersom ??
Beste ou wat bestaan ?? definitief n favourite ,moet dit net nie vir hom sê nie though ?? Hy gaan dalk net grootkop raak ?
Jk hy is great , doen jouself n guns en leer hom ken ?
My hero ?
My beste vriend?
My sielkundige en raadgewer?
Letterlik die beste persoon wat bestaan...?
As jy betaal ? jk , nee sê my net waar en wanneer en wie jy is en ek is daar ??
Oor 2 dae ??
Wes-Kaap ?
Baie dankie ??
"Ek belowe ek sal niks se behalwe dat dit mooi is nie ? wil jou kuns skills sien ?"
Net soo jy,?
Dis wat ek doen , maar dankie vir die raad ?
When I was 5 , couldn't care less about the world and saw everyone and everything as perfect. Always positive and always saw the good in everything. Being happy wasn't a choice it was a lifestyle.
Ek wens ek het geweet wie ?
Flippen cute ?
Voordat jy te vêr droom , moet jy dalk n naam gee ?
Aaww , dankie baie ? jy vlei my WAY te veel ?
Sjoe ? baie dankie ??
Kevin Brand ,my hero ?
Kevin op die oomblik
Because I don't have boyfriend ?
Months ago ?
Ek kan jou n nommer gee waar jy dit kan gaan ingee ? duidelik gebreek ?
Wel , as ek jou naam weet staan jy actually n groter kans as wat jy nie jou naam gee nie ?
Gee my n naam dan praat ons weer ?
Daai mini crush is.......
n Geheim ?
4 Mei , saam met n legend ?
Wel , dis moeilik om te sê?
Nie eintlik iets spesifieks nie ...
Net iemand wat my waardeer, ondersteun en liefhet.
Definitief iemand wat my kan hanteer met al my "flaws".
En ook n kind van God ?
Geen lindt ASSEBLIEF
Niemand op die oomblik nie ? het dalk n mini crush op iemand ?
Geld .
Mcdees.
Presentjies.(oulike presentjies)
Blomme.
Sjokolades(nie Lindt).
Al my vriende en vriendinne om my.
Miskien ?
Jy bedoel *squad* goals , en dit was Tobie , Liann , Eduan(Faan) en Jurihan.
Hello there ,? well I can't be your friend If I don't know you?
Nie belangrik nie
Yass ? dis L E W E ?
Nie die jaar nie , nee ?
I love yous tooo??
Altyd , once a biker always a biker ???
Thank you so much ,??
Hello , nice to meet you??
Feel free to dm me instead
My watch ?
Hoekom vra jy ? ?
Jy steel my original quote ?
Ek doen nie ? en het nog nooit nie ?
?
Smooth move ? but dm me for my number ?
Dm me and maybe you'll get it ??
Sjoh. Hoekom jy my nooit gesê nie ?.
I have a nose you have a nose , what about it? ?
Ek belowe ek het jou dan net nie gesien nie ? se volgende keer eerste hello ??
Joh hierdie waardeer ek regtig baie ? baie dankie vir die oulike qooh ?
Baie dankie ??
Sjoh hierdie is baie oulik ? waardeer dit regtig ??
As long as I can see the guy did effort ,It would be a dream date ?
Who ? ???
Is dit oor die single vraag ? En as dit is is dit omdat ek nie in n verhouding nou wil wees nie
Yes , I do english boys ?
Depends on what kind of date ?
Glad nie ? ek en Janu is nog vriende en ek en Lida is ook goeie vriende so hoekom moet ek hartseer wees vir hulle twee se vriendskap ? ??
Baie dankie ? ? kan nie belowe dat ek jou nie gaan bat nie ?
Jy sal sien oor n HELE paar jaar ??
Oh isit ? ??
Nopes ?
Nee wat ,?
Single life heeldag en aldag ?
My dad ,my brother and my extra brothers? oh ja en my trouman ???
HOFFMANN(JACOB)?
KURT-LEE?
DONE?
MULLER?
Kan nie aan nog mense dink nie maar nog baie ☝?
Lang storie ☝
Keen for you ?
Chillin at home with my friends ?❤
Ken hulle nie regtig nie ? so dis bietjie ontmoontlik dat hulle van ons kan hou ?
Lohann Visser ? He is really Nice ?
Gister ??
Was ek al ooit te cool vir jou ?
Baie baie dankie ❤?
Obviously die 10 mense wat saam my op die boot was ??
Wel as ekk dit vir jou sê moet jy maar gereed maak ? eerstens mag ek hom net Divan noem ? hy sal verstaan ? Hy is regtig uit-en-uit n ekstrovert , hy praat ALTYD ? Divan is vir my basies soos deel van my familie , ons is sy tweede huis ( of soos hy sê sy eerste huis ) Hy is een van my beste vriende / boetie en ek sal letterllik enigeiets vir hom doen? Ja , ek het nie saamgestem met recent gebeure nie maar ons het dit uitgepraatt en is nou weer fine ? Divan is regtig n baie goeie vriend sal altyd na jou luister en jou bystaan ? hy joke ook altyd so jy sal altyd lag as jy om hom is ,? basies dink ek hys een van die greatste mense wat lewe , na ander mense natuurlik ( na tweede Divan en Colie ).❤