218
Replies
Klein nigg ? ily
Ily2?
Zann_ replied
2136 days ago
Sal jy ooit weer vir Jacques gaan ?
? ja .
Zann_ replied
2143 days ago
Het jy iemand in die oog ?
Jah?♀️
Hoop net hy voel dieselfde ??♀️
Zann_ replied
2143 days ago
Het jy van Marco gehou ?
Nee , ons was net goeie vriende . Ons het nie eers rrg geprt nie ?♀️
Zann_ replied
2143 days ago
Nuwe foon sien ek ?
Yasssss ?
Zann_ replied
2143 days ago
Hoekom jy so mooi !
Ek is nie, maar dankie tho ??♀️
Zann_ replied
2143 days ago
Hoe oud is jy
???
Zann_ replied
2143 days ago
Hoe voel jy oor jacques ?
As jy rrg wil weet , dm my dan vertel ek jou ?
Zann_ replied
2143 days ago
Is jy en anja nogsteeds so close ?
Dis Anje ?
Jah ons was nog altyd , sy is my heel beste vriend en ek kan altyd op haar staatmaak . Sys altyd daar ?❤ Eks oneindig lief vir haar ?
Zann_ replied
2143 days ago
Zander ?
Anoniem ?
Zann_ replied
2146 days ago
Daai video is bad brah ? ek kry smr skaam ?but I still lurww ya ?❤
Ann , me best friend?❤ het jy al my videos gesien ?
I lurw ya too ❤
Zann_ replied
2146 days ago
Geseënde kersfees ? simie.dj
Geseende kersfees liefste ❤
Geseende kersfees ?
Geseende kersfees ?
Zann_ replied
2146 days ago
Ken jy vir lizeri Ellis want dis J se volgende meisie ?
Ooh okay ?
Uhm het hy dit self vir jou gese of maak jy nou net weer jou eie afleidings .
Ek en Jacques is weer fine , as jy so iets wil vertel dm my dan eerder ???
Zann_ replied
2146 days ago
Jy hou jouself so onskuldig
Ek doen regtig nie.
Ek en Jacques het al aanbeweeg dalk is dit tyd dat jy ook . ?
Zann_ replied
2146 days ago
Ek dag jy is oor Jacques
Waar was ek ?
Ek dink nie ek wil saam iemand anders wees nie
Zann_ replied
2148 days ago
Jou crush?
Nogsteeds Jacques ....
Zann_ replied
2148 days ago
En nou antwoord jy nie die res van die qoohs nie , nou kry ek die prentjie
Wat het ek nie geantwoord nie ? Stuur dit dan net weer want ek weet nie waarvan jy praat nie ?♀️
Zann_ replied
2150 days ago
Zan moet nie eers warrie oor die sht wat mense se nie , jys die mooiste mens van binne en buite wat ek ken ! Jyt n goeie hart . Teminste verneek jy nie elke ou wat jy het nie so sy kan nie veel oordeel nie .
Dankie jong ❤? Dm my asb !!
Eks seker jys net so mooi mens van binne en buite ?
Zann_ replied
2150 days ago
Maybe moet jy ook ophou onskuldig speel
Maybe moet jy jou neus uit my sake hou . En maybe moet jy brille kry want ek het nounet gese dat ek foute gemaak het ! Ek hou myself nie onskuldig nie
As jy volgende keer muslik wil wees unhide jou naam en dan dm ek jou ! ???
Zann_ replied
2150 days ago
Eks bly Jacques het jou gelos , want hy verdien soveel beter
Hy doen , en as jy die vorige qooh's gaan lees sal jy sien waar ek se ek is spyt .
Ekt hom gelos (net om dit gou reg te stel ) . Maar dm my en dan sorteer ons gou hierdie uit ?
Zann_ replied
2150 days ago
Hoe eet jy clarice se leftovers as jy hansie en marco eerste gehad het en as jy en ruben net vriende is ?
Maar ht jy gesien hoe sy lekker op Jacqi se goed comment ??????
Sy kan doen wat sy wil ? Dis haar keuse
En sy kan se wat sy wil . En al was ek en ruben saam of iets dink ek nie daar sou iets fout wees daarmee nie want hulle is nou al vir lank nie meer saam nie , so ek kan eintlik prt met wie ek wil en kuier saam wie ek wil ???
Zann_ replied
2150 days ago
Jacques is ook so vieslik , asof hy jou nooit seergemaak het nie !
Agh nee wat . Ja ons het baklei maar dit is nie te sê hy was n slegte kerel en dat hy my heeltyd seergemaak het nie . Ekt baie foute gemaak , en is spyt daaroor . Maar ons is nou net vriende ❤
Zann_ replied
2150 days ago
Jissis Clarice piss my af sy gaan altyd so aan asof sy nooit iets verkeerds doen
Ek weet nie brah ?
Syt seker die reg om seergemaak te wees , ek voel net dat meeste van die drama wayy onnodig was .
Party van die stories is heeltemaal uit porporsie geruk want ek het nie eers marco gesoen nie en Hansie en Clarice was nie daai tyd al saam nie .
Zann_ replied
2150 days ago
Voel dit lekker om single te wees
Idk , dis moeilik .
Dis soos lekker om net vriende te hê , maar ek mis hom baie tho ?
Zann_ replied
2150 days ago
Het jy en Hansie gevry toe Clarise en hy saam was !
N
E
E
?
Zann_ replied
2150 days ago
Het jy Clarise se qooh gesien wat se jy eet haar leftovers , ek wil net weet watse leftovers hulle van prt ?! ??
Uhm jah ekt dit gesien , maar ag ek ignoreer dit net ? jah nee ek wil ook graag weet waar eet ek haar leftovers want ekt nie eers n bf nou nie en is ook nie iets met iemand nie .
Ek en Marco gekuier maar as vriende , ek stel rrg nie nou belang in n verhouding nie ?❤❤❤
Zann_ replied
2150 days ago
Luister met jou nie aan die mense steer wat so aan gaan oor jou wat clarice ini rug gesteek het is dit jou fokken skuld ruben wou jou vry ?jys n fokken mens lewe jou lewe soos jy wil ❤
Dankie ❤
Mense moet begin eers na hulle self kyk voor hulle ander mense judge , ons almal maak foute .
Agh en mense gaan ook net so aan omdat iemand * heeltyd die stories versprei maar helfte weet nie eers eintlik wat gebeur het nie ?❤ dm my asb dan praat ons ?
Zann_ replied
2150 days ago
Is jy en marco iets
Nope , net goeie vriende
Hy like iemand anders en ek stel nie nou belang in n verhouding nie ☺
Zann_ replied
2151 days ago
Mis jy vir J
Jah ...
Zann_ replied
2152 days ago
Hou jy van ruben ?
Nee , ons is net vriende
Zann_ replied
2152 days ago
Het jy al iemand nuut ?
Nee , ek dink nie ek gaan vir n hele lang ruk iemand he nie. Ek sien nie nou kans nie .. ??
Zann_ replied
2152 days ago
Hkm he tjy toegelaat dat jacques gaan
Hyt jou op jou hande gedra al het jy hom kak lat lyk
Dis nie net ek wat dit toegelaat het nie , ons het dinge probeer uitwerk en ek wou regtig weer probeer maar dit het nooit so uitgedraai nie ?
Zann_ replied
2152 days ago
Thoughts oor kayla O????
Amazing mens , sys altyd daar vir my en ondersteun my deur alles . Ek is baie baie lief vir haar ❤❤
Zann_ replied
2152 days ago
Spookie ?
??ja ja
Zann_ replied
2154 days ago
Jp ? ?
Beste vriend ?
Zann_ replied
2154 days ago
Jyt enelkgeval iemand beter verdien , iemand wat altyd daar is wat nooit ophou baklei vir jou en wat jou elke dag bederf ❤ En ek dink nie dis Jaak nie !
Baie dankie ?♀️❤
Zann_ replied
2154 days ago
Beste vriend ?
Jp , Reghardt ?
Anje , Kayla is my beste vriendinne ❤?
Zann_ replied
2154 days ago
Is jy en Jaak regtag verby ?
Jahh ons is ??♀️
Zann_ replied
2154 days ago
Is jy kwaad vir Larissa ?
Neee ? waaroor sal ek kwaad wees ?
Eks baie lief vir haar ?
Zann_ replied
2154 days ago
Sal jy vir n jonger outjie gaan ?
Nee? Ek twyfel
Zann_ replied
2154 days ago
Jy is so mooi , wens jy was myne ?
Dankie ? ek dink ek weet wie die is ??
Dm my ?
Zann_ replied
2154 days ago
Wie is daai Victor outjie wie jy tag ?
Aghh ☺?
As jy rrg wil weet moet jy my dm ??❤
Zann_ replied
2154 days ago
Jacques is n A$$hole
Se dit dan vir hom ?!
Zann_ replied
2154 days ago
Jy is nie die slegte keuses wat jy maak nie
Dm my ? ❤
Zann_ replied
2154 days ago
Hkm sal jy en jacques nie weer saam wees nie????
Slim besluit girl daar is baie seun on die skool wat van jou hou en baie beter ouens ook
Hkm sal ek en hy weer saam wees ?
Dankie jong ❤? Ek waardeur dit , dm my asb !
Zann_ replied
2154 days ago
Mis jou baie ❤
Dm my , dalk mis ek jou ook ❤
Zann_ replied
2157 days ago
Is jy nog lief vir hom
Vir wie ?
Zann_ replied
2157 days ago
Wie is jou volgende ou ? Kan ek hom wees
Ek het nie n volgende ou nie
Ons kan seker praat as vriende ? Dm my ☺
Zann_ replied
2157 days ago
Sal jy en Jacques ooit weer saam wees ?
Nee ons sal nie .
Zann_ replied
2157 days ago
Mis jou al klaaaa?
Ek ook , kom asb terug ?❤
Zann_ replied
2157 days ago
Hkm het jy die jbfh groep geleave
Dm my x
Zann_ replied
2157 days ago
Is jy en Kayla O darm nog vriendinne?
Ons sal altyd vriendinne wees ❤
Zann_ replied
2157 days ago
Jaques se poes
Kyk eers na jouself voordat jy hom oordeel , eks seker hyt niks aan jou gedoen nie .. en as hy het , sorteer dit persoonlik met hom uit asb ??
Ek het niks teen hom nie so moenie by my kom sleg praat van hom nie , se dit vir hom in sy gesig ??
Zann_ replied
2157 days ago
Kom ons kuier
Dm my dan ?
Zann_ replied
2157 days ago
Eks bly jys uit daai jbfh groepie ❤?
Dis beter so ?
Zann_ replied
2160 days ago
Jys asemrowend??
Ek dink jys blind ?kan ek vir jou brille koop vir kersfees ?
Dankie tho ?☺
Zann_ replied
2160 days ago
Is jy en Clarice okay , wat het gebeur
Dit het nie iets met enige iemand te doen nie . Ek dink nie dis n geheim nie , dis net nie jou besigheid nie ?
Zann_ replied
2160 days ago
Sal jy ooit met my wil uitgaan ?
Ek weet nie wie jy is nie , maar ek stel nie belang in n ander verhouding nie
Zann_ replied
2161 days ago
Gaan jy ons nu se waarvoor jbfh staan
Gaan vra vir iemand in die groepie ?
Zann_ replied
2161 days ago
Hoekom het jy geleave ?
Wat? Die JBFH ?
Ek het my redes ?
Zann_ replied
2161 days ago
Is jy nou nie meer in JBFH nie ?
Nee ?
Zann_ replied
2162 days ago
Jys n goeie mens Zan , ek mis jou
Kom kuier vir my
Dankie baie ?
Zann_ replied
2162 days ago
Hkm het jy heeltyd vir almal gese J verneuk jou terwyl jy eintlik die een was wat hom verneuk
Ekt dit vir niemand gese nie , julle is die mense wat gese het hy verneek my en wat tussen ons gebeur het niks met julle uit te waai nie ?
Zann_ replied
2162 days ago
Shap doen dit maar aan my??
Ek weet wies die ...
Eks rrg jammer maar ek gaan nie ??♀️
Zann_ replied
2162 days ago
Jyt hom gelos maar se jys nog lief vir hom hoekom probeer julle nie net weer nie !?
Net omdat ek hom gelos het beteken nie dis hoe ek wou he dit moes wees nie . Ek wil hom nie verder seer en deurmekaar maak nie . Ek dink dit sal beter wees as ons vriende is . Maar as ons rrg bedoel is om saam te wees sal ons eendag weer by mekaar uitkom ?
Zann_ replied
2165 days ago
Are you still goin to be fwends
?♀️
Zann_ replied
2165 days ago
Het jy iemand anders in die oog ?ek like jou al van graad 8 af so kan seker nou my move maak
Nee ek het nie , ek stel nie nou rrg belang in iemand nie ?♀️
Zann_ replied
2165 days ago
Het jy gedink julle is the real thing
Ek dink ons was . Dit was net nie die regte tyd vir ons nie . Dalk kruis ons paaie weer eendag ?
Zann_ replied
2165 days ago
Het jy ooit iets rrg vir J gevoel ?
Ekt teveel gevoel ? Ek sal altyd lief wees vir hom ?
Zann_ replied
2165 days ago
Wie mis jy die meeste ?
Definitely Rozelle ? sys die beste persoon ooit ❤ Soveel liefde vir haar ?❤
Zann_ replied
2167 days ago
Hoe voel jy oor hansie en kayla ?
Hulle pas so mooi saam ?❤
Eks bly sy's gelukkig ?
Zann_ replied
2167 days ago
My alles ?
Wie is jy ??
Zann_ replied
2167 days ago
Jys so cuteee ?
Nahhh ?❤❤❤
Zann_ replied
2170 days ago
Kom kuier mah frand I miss ya
Dm my en dan reel ons !!!?
Zann_ replied
2174 days ago
KRY NET IEMAND ANDERS , HY LAAT JOU DAN NIE EERS GOED GENOEG VOEL NIE !!!!
Ek soek nie iemand anders nie ❤
Hy maak my gelukkig dankie x
Zann_ replied
2174 days ago
Wanneer alles verkeerd gaan dan maak jy dit reg
Aww dis oulik ? Eks bly ek kan help ? ?
Zann_ replied
2174 days ago
I'll make you happi for the rest of ur live !
Aww , I already have someone who makes me happy ?❤
Zann_ replied
2174 days ago
Jy gaan spyt wees
Spyt wees oor ??
Zann_ replied
2174 days ago
Main?
Main ❤ I love you
Zann_ replied
2174 days ago
Is jy werklik lief vir Jacques
Met my hele hart ❤
Zann_ replied
2175 days ago
Nommer asb
Nee jammer ?♀️
Zann_ replied
2175 days ago
Ek mis jou meer ❤❤ planne asseblief x
Zann_ replied
2175 days ago
Ek wens jy kom saam my op vakansie , dalk kan ons dan n 2de keer probeer
2de keer ?? Was ons al saam ..
Ek kan nie antwoord nie want ek weet nie wie jy is nie ?
Zann_ replied
2179 days ago
Wat sal jy se as ek jou vertel dat ek van jou hou en meer as vriende wil wees
Ek kan nie se nie ? ek weet nie wie jy is nie ?
Zann_ replied
2179 days ago
Ek sal nooot vergeet hoe jy my laat voel het nie , jys so spesiaal
Aww dis oulik ?
Zann_ replied
2179 days ago
Kevin ?
Wat van hom ?
Zann_ replied
2179 days ago
Wens jy was more by die kuier
Watse kuier ? ?♀️
Zann_ replied
2179 days ago
Ek wens ek kon jou vry
Uhmm nee ?
Zann_ replied
2179 days ago
Insta naam
@jb___zandelee___fh ?
Zann_ replied
2179 days ago
You're the most beautiful girl in the world
You're the reason that God made a girl ?
I love you ?❤❤❤❤❤❤❤
Zann_ replied
2179 days ago
Jy verdien beter zan , ek weet jy wil dit nie hoor nie maar ek kan nie net staan en kyk hoe jy uit mekaar uit val nie
Ek weet jy bedoel goed .. maar ek sukkel rrg om te glo dat ek beter verdien
Zann_ replied
2179 days ago
Hierdie mense wat so jaloers is is so snaaks ?het hulle nie n lewe nie ??
Ek twyfel ??♀️?♀️
Zann_ replied
2179 days ago
Haters. ?
Dit vat regtig 'n lafaard om onophoudelik kommentaar te lewer op ander mense se verhoudings en nie eers die guts te hê om reguit met Zandelee te praat nie, maar eerder jou naam te hide. Hulle is happy, deal with it. ? Maris.sie
Dankie Mariss ?❤ eks so lief vir jou , kan nie wag om op te vang nie ❤ dit was nou lank genoeg gewees ?♀️
Beste soen sover ?
Watse vraag is dit ?♀️
Obviously Jacques ?
Zann_ replied
2179 days ago
Jy nou in JBFH moet net nie so erg begin kuier soos hulle nie
Daars niks fout daarmee nie , hulle is my beste vriende ?❤
Almal begin een of ander tyd kuier
Dm my dan kan hulle jou volgende keer nooi x
Zann_ replied
2179 days ago
Ek like jou al van gr 8 af ?
Aww dis oulik ?♀️ Hkm se jy my op qooh.me en nie op n dm nie ?
Zann_ replied
2179 days ago
Wie is jou grootse vyand
Ek het nie vyande nie ?♀️❤
Zann_ replied
2179 days ago
Can't wait for our swimming and tanning days in the sun☀️
Oohhh yeasssss ? ek ook nie ❤
Zann_ replied
2181 days ago
Ju so mooi maar ek die laast persoon wie jy raak sien
Dalk is dit omdat jy nooit met my praat nie ?♀️?♀️
Zann_ replied
2181 days ago
VIEW MORE