Visit this profile later to see if your question was answered.
Ken nie regtig nie , maar Joe en Jean moet ek uitsonder hulle was nog net nice met my andersin as die res ? En stix hys soos my broer practically ✨ obviously Janno al is hy n A$$hole ?❤️
Idk ?
Fell out of love.
Nee jammer dink jy het die verkeerde persoon ✨
$5 000 000 000
To move to LA
Awww dankie ✨
Die maak my daggie x
Dm my?
Thank you SO much.
I really appreciate this, it just made my day ✨
The world really need more people like you x
I would like you get to know you ?
✨❤️
Die volgende werk vir my hoop dit help:
Veral omdat dit nou somer raak,was ek my gesig soos 3 keer n dag en maak dit skoon met toner om te voorkom dat dit olierig raak.
Passop vir gewone seep of facewash met n olie basis dit kan jou pores verstop.
Ek is regtig nogals soms verbaas met hoeveel olie n toner met watte afhaal wat die wash nie kon nie ?
Probeer om nie heeltyd aan aknee te vat nie dit vererger dit.
Aloe gel werk regtig goed vir enige merkies en aknee ,probeer dit .?
N warm rooibostee sakkie het my al BAIE gehelp met blinde puisies ???
make up kan soms aknee vererger wag n rukkie nadat jy dit behandel het voor jy make up op sit , ek meng gewoontlik my foundation met aloe gel ??♀️✨
Jy hoef nie altyd die duurste facewash te gebruik nie maak net seker dat jy n face foam en scrub het (foam om olie af te breek en scrub om dit te verwyder)
Hoop dit help ❤️
Probeer dit en laat weet my hoe dit gaanx
Oh ja en as jy agterkom jy kry baie blinde aknee kan dit soms beteken jy moet meer water drink x
Mens kry so baie oulike removal kit wat voorkom dat bakterie nie in die aknee in gaan nie of gebruik net 2 earbuds ??
Eks jammer dink daar was n misverstand ✨❤️
Sal graag wil help Dm my asb of as jy nie wil nie stuur net n qooh "raad" .
Ek love dit om my raad met mense te deel
Ek is só bly jy dink so, mense se dis goed om 'n groot imagination te hê, dit gaan nog net goeie dinge oor jou pad bring ❤️
As die persoon meer uit gebrei het en auctally gese het hey help my dan sou ek enige tyd gehelp het ek het net nie lekker verstaan nie?
Dm my?? ✨
My ex
Van wie praat jy?
Baie baie dankie ✨
Thank you ✨
I got a new hockeystick ❤️✨?
Dm my ? ?
Lumi ❤️
Sjoe, ek ken jou nie eers nie ?
Jy sal nie x
Jy sal ook nooit weet as jy nie met my praat nie?
Moenie wees nie , ek byt nie .
Dit beteken wat dit se.
Moenie mense vir n grap vat nie??
Dm my ??
Figure dit uit .
Baie dankiieee hierdie is cute verby ❤️
Dm my
Hierdie beteken regtig baie vir my ❤️
Dm asb ek sal graag wil praat xx
Miskien moet jy jou hate mail op die spieel beoefen .
Daars n goeie se ding wat se haal eers die balk uit jou eie oog voor jy die splinter uit iemand anders se oog haal ??
Ek verwag nie enige iemand moet van my hou nie .
Eks fine daarmee , ek beplan nie regtig om my boo*s vir enige iemand te wys nie
Algebra
Ek...sal hoop sy weet waarvoor sy haarself inlaat ??
Ek ken hom nie so goed soos wat ek wil nie , en dis hoekom ons mekaar leer ken xx
Dm my as jy nog iets wil weet x
Jammer om jou teleur te stel ,maar ek het iemand anders in die oog xx
Soortvan , kyk nog die kat uit die boom uit x
"Naai"
Ons het n strandhuis in tergniet so seker maar by myself gebly ? ?
En neee niemand "naai" nie ons is 16 en het morals ek stel voor jy kry ook van daai...
Dit was warm by die see ??
Eks nie into die wapen ding nie
Die karoo is droog
Ek wil graag weet wat mense vir my wil se en vra maar te bang is om dit vir my in my gesig te vra of se
Ek wens ?
Eks bly iemand verstaan ?
Eks nie into die handy man thang nie.
Soen jy jou ma met daai mond ?
Soos krag in japan ?
Nou hoe sit ek jou af ?
Net as jy my hand vat.
Kry n flits dan help ek jou soek
Ehh jou naam doen dit nie , jammer x
Gaan ons surf
Lavender rose ?
Mayyy juiiicceee
Next week xx
Ek hoop n haai byt jou .
is iemand jelly ?
En nee ons het nie iets aan nie.
Neeee DM my asb jy klink soos 'n cutiieee ❤️
Dankie dankie ❤️
Ken hom nie so good nie why ?
Nee hoor ek het n meisie ?
Annnneeeeeeee ?
Ek het nie ,maar dis way back en nou dink ek hys eintlik heel rustig
Sjoe, ek seker dis nie die geval nie. Eks bitter bly vir haar sy verdien dit regtig , maar ek gaan phsyco gaan as hy seermaak en nee ek bly nogsteeds nommer 1 ?
Alone.
Gossip stories...
Nee maar mooi man.
DM my, Dan reel ons iets.
I'll tell when I find out. Just taking life day by day.
Skat, as jy gaan luister na wat almal se gaan jy niks bereik nie, en nee ek en dirko is niks behalwe vriende nie.
Too short. Need more time
Beste persoon ooit?
Exhausting.
Shame, you're not getting any.
What A$$? I don't have one.
Sou nie kies nie. Altwee is great mense, altwee is my vriende.
Because I have morals?
Uhmm ek weet nie regtig nie. Soms dryf mense net weg van mekaar. Ek dink dis vir die beste want ek wil net goeie dinge vir haar he en op die oomblik in my lewe is dit nie ek nie en ek het ook ander great vriende gemaak, so ja alles gebeur seker vir n rede? Maar dis my en Anne Mari se sake,ek stel voor jy bly daaruit?
Sorry to dissipoint you but NO.
Nothing? I just find brunettes more attractive?? ?
You heard correct. ?
A new year, a new beginning.
Depending on what photos you're talking about? #nudeno
Uhmm korreksie. Ek en Anzél was nogaltyd vriende. Ons is net nou closer. ?