Zellie_joubert
'n vis kan ook sy lewe maklik maak as hy net sy mond hou 😉
Erens in die middel van nerens ?
Visit this profile later to see if your question was answered.
hoe gaan dit mos 😏
jy is sif 🤢🤢🤢🤢🤢
jy is weird chopper 🙂
awe awe 🙋♀️
my skat 🤢
hello jou bliksem 💕
ek is lief vir jou ❤️❤️❤️❤️❤️
kry ‘n lewe my ou 😉
nee dankie 😉😂
enige tyd 🙋♀️
Yass , asb ?❤
Heyy❤❤
Love you lots nehh?
Check you laterrr?❤
Hey my druipelingtjie❤
Ek kan nie wag nie ?
Love youu❤❤
Pelony??
Boertjie?❤??
Pragtig verby ❤?
Dankie dat jy altyd daar was vir my ?Love you lots ❤❤
❤❤???
My ou tier ...??
Sy was een van my eerste vriendinne in Rustenburg so ons kom al 'n hele pad saam ,en was al saam met my deur dik en dun ...
Ek weet ek kan enige iets vir haar vra en al is sy joe besig sal sy my altyd help?❤
En sy het my aan pappa God daar bo nader gebring
Chané was rêrig net 'n engel wat God op my pad gestuur het ...
Ons het soort van kontak verloor maar ek sal haar nooit vergeet nie ❤❤
Baie dankie anoniem ...
Ek wardeer dit baie ❤?☺
Dankie ??❤
Ek is seker jy is net so awesome?
Stuur vir my jou naampie dan reëls ons 'n kuierQ ??
Dankie vreemdeling....
Ek hou baie daarvan om mense te sien lag en veral as ek die rede is .... ek sal my naam met 'n plank slaan net om mense te sien lag ....???
Charlize was een van my eerste ''nuwe'' vriend in hoërskool ....
Die lewe so rêrig nie dieslefde gewees het sonder haar slegte verskonings vir Zandri tot haar lag ....sy is net 'n amazing kind
Hy is 'n cool ou maar ons praat nie rêrig nie ?
Wat sou lewe wees sonder daai yster ... ek is oneidig lief vir daai ene en ons photoshoots lyk net amazing❤❤
Boertjie
Kate
Emma
Skoonsus
Yané
Mygun
My non
Marlien
Charlize
Marlien
Danie
En nog baie pragtige meisies wat ek wardeer
Happyness❤?