Visit this profile later to see if your question was answered.
Rrg lol!!??neeeeee
Love you too❤
Matthew****** ? jul gaan dt ni reg kry nie
Jaa ik ?
Aii lol ?? mis ju ook *loser*
Eks jammer..ek weeti watte antwoord jy soek nie..ma ju gani die een kry wat jy soek nie
Mmmm...nee eks volgende jaar hoerskool soo
Jaaaa haha ??
Ja haha..nog nooit ontmoet nie..ma sy is bja oulik ?
Jaaaa ?????? verby bangg
Di hele dag ?? behalwe as hy gaan leer
Nopesss like dt ni om met hom te prt ni..
Lol ek sal kyk wanne die eksamen kla is jou loser
Boeta chill bq lol ?? not funny jy
Dankie haha
Dankiee ??
Ermmm..ek hou van hom net ss hy is ?? as hy anders was sou ek hom nie so bja like nie..ek sal hom nooit wil verander nie
Ermm ek dink hy's bja amazing ??? hy maak vimy bja gelukkig
??
Ja....??
?? "language"
Ort..?? ??prt?
Asit prt is..want julle is boring en ja..ek sal rather mr bean kyk voor ek met helfde van jul prt lol
Dankie???
Ermm ek gaan nog kyk..ma ja..dt lyk ss ek gaan
Ek gaan wees by wie ek wil wees
Want ek isni..?jy sal vinnig oor daai vraag kom
Shame dt moet awkward wees
Thanks!!???
Thx mens
Jahh ??
En?..dt gaan niks verander nie..ek voel net sleg oor dit
Okay..eks ini verhouding..en ds ni met hom nie so los dt nu
Ek dink hy hou van iemand anders...so hy gaan seke in haar acc..?ma ek glo nie hy gaan in myne nie...
Ja ek doen!! ?? ma eks nu wee okay so los dt nu
Dm my..
Hy sali wee met my prt nie..so hkm sal ek aan dit wil dink?
Okay ek was stupid..eks seker jy weet so los dit nou
Dat ek amper nooit vir hom kan sien nie..ds ni rrg maklik nie..ek nou isit eksamen..so ja??
Jah ek het ?? ekt ss 5 min terug my boeke neer gesit..gaan 6:40 wee begin leer
Bianka ?
Waldo ?
Kindra?
Wilmien?
Carla?
Kayla?(online)
Dun-Mari? (online)
Mark? (online)
Love you too my beer ❤❤?
Nopes lol ?
Eks ni altyd nice ni ??I mens kan ma hoop lol
Hehe dankie jy ???
Jah haha ?? dankie bja mensie
Gaan goed dankie mensie ?
Happy 1 maand baby❤❤
Ermmm...ek hou van dt om games te speel ens??
Ek dink hy's 'n nice mens..ken hom nu nogal 'n rukkie
Awwww❤?
Emmmm japs ??? ek eet neti anders ni...ma jy my lyf is seer...so ek oefen nog..ek het wo pizza geeet en gister kfc...?ma gaan goed
Nee ek doeni..anders sou eki mee met daai persoon prt ni??
Omw jy vra so bja dinge ?? ermm sy boetie is 'n bja nice mensie ?? hy laat my dink aan my boetie soooo..jah
Vandag is ons 4 weke saam??
Ermmm I had something with someone...ons wasi rrg saam ni..ma auctally 'n boyfriend was Seth..ma dt was nogal 'n rukkie terug..laas jaar seke
Ermmm ?? wa begin ons..
Ek hou van die manier hoe hy goed doen..hy's 'n bja chill mens..bja nice..en hy isni iemand anders ni.."what you see is what you get" mens ??
Ermm ek weeti rrg ni ? ek doen so jy vra ni viri regte mens ni..ek glo at least...hulle wil seke ni laat iets weird lyk ni..don't know
Okey...ek weeti wie jy isni..maar ons kan nog prt ens..ma onthou ek en Matthew is saam...??en eks bja happy saam hom...maar ons kan vriende wees..stuur vimy net 'n boodskap sodat ek weet..gaan nx verander ni tho..??
Okey ek gaan dt weer sê..jammer maar daar is geen "Matthew" ding ni okey..sou hou asb daaroor prt..want ds ni waar ni??
Dit gaan sleg klink...ni altyd ni ? ma soms doen ek..??
I love you too ❤?
Ermmm probably my boyfriend??
Ermmm..my friends always say "I have a shoe in my rock"? mostly because when my one friend had one in her shoe she said it
Ur my best bro..?ur not my real brother..but still my favorite brother ????
Ni jy ni..ek weet jy soek daai antwoord ma ds ni jy ni ? ek is!!
Ek hou ni van langer dudes ni..ek hou van wie ek hou..ds mnt hoe ek is..'n mens kani kies of jy kort is of ni..ma jy kan kies hoe jy is met anne mense??
Ermm...Probably playing online games..the first time I ever got to win my brother ? best day ever!!
Want hy's nice..amazing..funny..als vimy lol ??
????? "pizza A$$" perfect ?
Ermmm...??my eerste crush was Rudi..!!**??
Don't really know ?
Crazy and funny
My sister