152
Replies
Mag ek dalk jou nommer kry
Jy kan my dm dan gee ek hom
As jy net 5 jaar ouer was😍
Dm my bietjie 😂👀
Niemand Like Jou Nie
Seker vir jou ook nie😘
Daai maer oom het sy kaans gehad hy beter uit my pad uit bly 🎉
Wees n man en sit jou naam by🤭
Jy se 26 is bietjie oud en Hoedspruit ver?😂
Ouderdom-ja
Hoedspruit is nie te ver nie😉
Jyt my hart gesteel na daai aand🤭
Who you?😚
Jys actually oulik🤭
Dankie, eks seker jys ook😚
Fokk ek kuier lekker saam jou😩
Who you😂
Wat dink jy van haar ??
Wie?
Sien ons jou die naweek ?
Where
Chat jy nou met iemand?
Nope😚
Sien jyt laas saterdag-aand lekke gekuier🍻
Ek het ja😂
Hioor maar jys hot kan ons praat ?
Dankie, dm my
Jy lyk na baie nice mens en sal graag jou wil leer ken en dalk die kans kry om jou happy te maak
Dankie🙃dm my
Jus maar jy’s ń moeilike meisie🫣
Issit😂
Het jy al ooit gedink aan n long distance relationship
Ek gee nie vinnig op nie maar as dinge nie gaan werk nie gan dit tot op n einde moet kom, I guess
Jy en jou sussie lyk so baie na mekaar 😍
Dankie❤️
Wat van n vrytjie?!
Nee dankie, 😚
Wat het gebeur tussen julle
Tussen wie?
het jy enige tattoos en sal jy ooit kry?
Nee ek het nie, maybe eendag een of twee😚
Ek sien my kans het gekom🤭
😂
Girl, ek love jou❤️
Dankie🥰
Soo ekt gehoor jy en ……😉
Ek en ?
Wanneer kuier ons😫
Idk😂reël dit😌
Planne vir die vakansie?
Groot planne😚
Ek wil jou rerig gelukkig maak.
🥰
Stel jy nou belang in n verhouding
Nee nie rerig nie but you’ll never know🙆♀️
Ek sien jy gym by Health and Fitness 💪
Nee ekt net vrydag maar ek wil dalk daar begin💁♀️
Jy het die ongelooflikste mooiste hart💙
Dankie, eks seker jyt ook 🥰
Wanneer kom kuier jy vir my💦
Wies jy😂
Dankie what it's meaning
?
Gee my jou nommer dan sê ek jou 😏
Dm my dan besluit ek😌
Ek soek jou as My lyfie🤤
En jy is? 😂
Wat sê jy van n ronde 2😂🍻🥳
Ek dink dit klink reg 😌😂
Ekt gesien jyt lekker gekuier die naweek😂
Ek het ja 😌😂
How goes
Het al beter dae gahad🙆♀️
Gorgeous beautiful mensie met ń goeie hart. Oulike smile en sagte oë. Jy is soos ń healing ligstraal wat mens net weer beter laat voel en maak smile al kyk mens net vir jou. Jy is awesome
Wil nog altyd daai eer kry vir ń koffietjie saam jou Lonesome_oukie
Dankie
Add my op snap
As ek geweet het wie jy is kon ek maybe 🤷♀️
Ek verlang jou crazy baie💙
Ons moet dan net ietisie reel🥰
Hoeveel keer per week gym jy?
Wanneer ek kan, meeste van die tyd 3 dae per week
Sal j a pic opsit
Wa j in bekeni is ?
“Bikini”😉
Dit is a cute pic
Dankie maar het jy nie soos die laaste 3 Qooh.me’s gestuur nie?
Hoekom kom jy nie Ben Vorster toe nie
Eerder nie
Ek het ge hoor jy kuier lekker🍻
Maybe🫢
Wanneer kry ons weer n Bikini feed ❓
What even?😂
Jy lyk kak cute met jou draadjies🫠
Dankie🥰
Hello vreemdeling 😂
Yello🫣
Ek mis ons kuiers so baie xx
Ons moet net een reel 🥰
Jys eintlik nie te bad nie jongg😴
Dan is dit mos n goeie ding 😌
Mis jou so bietjie hoor❤
Dm❤
How's it going ??
Honestly idk🤷♀️
Ek sien jy Gym deesdae <3
So bietjie ja🙆♀️
Wat het gebeur tussen jou en daai ander groepie😶
Nie veel nie, het maar net agter gekom wie ek nodig het en wie nie🥰
Nevermind, dit was net n joke
😂
Oh dis eintlik jammer want ek het gehoop ons kan bymekaar kom en kyk hoeveel verskillende maniere jy my covid kan gee. 😂
What even, wie is jy? 😂
hoor jyt Covid, wat is jou simptome as ek mag vra ??
Yes ek het,
net hoofpyn, hoë koors en kan ook nie baie proe nie🙃
Ek mis ons Chat sessies by die skool🥺
-S
Me too🥺
Antwoord jou Dm’s n biki
Dis moeite 😂
Dm?
Jy kan probeer maar ek antwoord nie rerig nie, maybe sal ek as ek weet wie jy is🤭
Pt. 2 - Moenie terug hardloop na die verlede toe nie. Liewe Jesus het n plan met als wat gebeur het en Hy het die beste vir jou in stoor! ❤️
Dankie🥺❤️
Mag jy op jou nuwe lewensjaar net ware geluk en liefde vind en mag Liewe Jesus jou seen en beskerm in elke besluit, jou ingang en uitgang, jou doene en late.
❤️
Happy Birthday Mooiste💛
Dankie baie🥰
Lanklaas gechat🙈
En jy is?😂
Nommer dalk?
Dm my en dan besluit ek
Sal graag saam jou wil kuier🤷
Dm my en dan kyk ons💁♀️
Iemand nuuts?
Nope, op my heel gelukkigste sonder iemand🥰
Hoekom graytick jy so baie mense?
Hangaf van wie die boodskap is 😂🤷♀️
Hoekom het jy so baie verander😕
Baie het gebeur tbh 🤞
Soek jy nou al n verhouding met iemand?
Nee eks gelukkig op my eie🥰
Vriende?
As ek weet wie jy is kan ons dalk wees💁♀️
Ons moet meer chat🌿
Sure🤷♀️
Iemand ini oog😮💨
Nee wat😌
Hy het jou rerrig nie verdien nie🤙
Ek wil asb nie sleg praat van ander mense hier nie😌en daar is n rede vir alles😇
Hoe gaan dit met jou, dame?🤭
Dit gaan okay dankie😌
Grootste vrees💸
Definitief spinnekoppe🕷😌
Wie is die persoon wat jou die meeste inspireer
My Ma.🥰
VIEW MORE