250
Replies
Ek mis jou en die lekker tye wat ek saam jou en jou vriendinne gehad het?❤
Message my dan reël ons ietsie ❤
Jys nogals beautiful
Dankie ?
BESTF? ??
??????????❤❤❤????
Jy en John cross ?
Vriende?
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because guys could hear?
No i dont think so ?
It's kinda normal to pee, guys do it too if you haven't noticed.
Moenie 'n hobo word nie ?
Word? Askies eks kla een ??
Fav graad 12 PRG ouens?
Obviously my vriende ?
John cross?
Really nice guy ? and an amazing friend ?
Soen tiaan steyn lekker ? ?
Ek sal nie weet nie. Het hom nog nooit gesoen nie?
Dm jou... Wat as ek jou nr het?
Dan message my? ?
Wil jy een of ander tyd n milkshake gaan kry? Ek bly in strand
Dm my x
fok die menseeee honestly, hulle weetie wat hulle van praat nie
Dankie viri support ? probeer om my ni aan hulle te steer ni ?
Mis jy jou Linden vriende ?
Natuurlik ❤ ons ht ontgroening saam deur gemaak dsi nt mense wat jy uitsluit ni ?❤
Ek was een van jou seuns vriende, ek het baie omgegee vir jou as n vriend, jy was nog altyd hierdie oulike meisie met die beste waardes maar ek vat jou nie nou aan nie neh wil net se eks terleurgesteld in jou dat jy so baie begin rook het.
As j ware vriend was su j dt in my gesig gese ht so ek dink j moet my ma n message stuur en dan gesels ons oor wat j gesien ht want ek rook ni.
En as j mos n ware vriend was su j seker gemaak ht dat dt ek is voordat j my blameer vir iets wat ek nie gedoen hti ?
Ek was een van jou seuns vriende, ek het baie omgegee vir jou as n vriend, jy was nog altyd hierdie oulike meisie met die beste waardes maar ek vat jou nie nou aan nie neh wil net se eks terleurgesteld in jou dat jy so baie begin rook het.
As j n regte vriend was su j dt in my gesig gese ht en ni oor sosiale media ni so ek sal nogal graag wil weet wie j is sodat ons soos groot kinders daroor kan prt ?
En ek rook ni so jammer ma ek dink jyt jouself verbeel
Wi beskou j as jou closeste vriendine by bloemhof?
Eks seker daardie mense weet wie hulle is ?
Is jy klaar met daai strand groepie seuns? Vhristiaan en zanten hulle?
Nee hulle is nogsteeds my vriende ekt nt besluit om op te hu moeite doen xx hulle kan my ook so af en to nooi om goed te gan doen ek gani meer di planne maak ni x ek gani mense forseer saam my uit te hang as hulle duidelik ni wil ni ✨
Is daar n ou wat jy sou wou he maar nooit kon kry nie? Nie soos n celeb nie soos n vriend
Ja nogal baie ???
jy is n klein moeder fokkertjie ?
Danqii waardeer ju komplimente ??
What is your recipe for your perfection???
Dont have one ? ? Nobody's perfect ! ✨
Why are you happy today?
Why not ? ✨
What makes absolutely 0% sense to you?
How some people can be so mean ! And just not care how other people feel ?✨
3hoek?
Ds hartseer dat bloemroos ni kon deelneem nie ma dt was buite ons beheer ? Geluk aan Gim wat gewen ht ✨
Het jy iemand gesoen by hartenbos/Diaz ?
Wouldnt you like to know ?
Wie mis jy die meeste ? its_brinkie
My beste vriende/inne ? En hulle weet wie hulle is ✨
What is a waste of money to you?
buying something you dont really like ?
If you could be on the cover of any magazine , which would you choose ?
V O G U E or Cosmopolitan ?
Jou sussieis is goals
Mmm sy dink so ?
Ek kry al die meisies om jou jammer... jy maak hulle so sleg lyk... Jy is flippen mooi ewn rrg hoe om dit te bskryf nie maar ja, WOW?
Uumm danqii ❤? Ma ek doen rerig nie elke liewe meisie om my is beautiful !!
Thoughts oor fckboys?
What klasifiseer
j as n fckboy ? ?
Filters vir instagram ???
HB1 en my ou fotos C1 ❤
Best friend forever❤❤
Forever ❤❤
Which country are you from and which country would you like to visit ?
All of them ?
Why: Thesaltychick?
Why not ?
Ek weni rerig ni .. my vorige een ht te lank gevat om in te tik ... so as j ietsi beter ht as gee suggestions ek ?❤
shnoe ? liefe jou so baie ?
Snanny ?❤❤?? liefe ju meer ?Ons moet die kinders gan red hulle kry koud ?❤
hoe kan ek closer raak met jou en joline en bianca by skool ?
Uuummm ek hti rerig n antw op daai ene ni ? ? Al hoe j dt kn doen is wanne jy close raak mt ons al 3 apart ...
jinneee jy het baie qoohs
Sarkasties? ?Haha eintlik baie min ?
Watse app en filter gebruik jy
VSCO ek ht altyd C1 gebruik ma ek switch nu na HBI 1 to
Ignore die mens??, jou hare lyk mooi?
Haha baie dankie ❤?
Sletgroupie: Bianca, Zoe en Joline
Gee asb n rede hkm j so dink ?
Laat Bloemhof jouw tu om dai blonde strepe in jouw bruin hare te hê? Manet gewondr brah.
*jou
Ja brah kani rerig dt sien as my hare vas isi so ...
In watter skool is jy?
Bloemhof
Maar jy's so mooi die gedagte is al deur my kop om hom te seriously te skenk???
Hahaha ?Danqii ?
Well nie fisies nie want, well, eks nie 'n orgaan skenker nie, en ook vir die feit dat ek net een hart het en hom redelik benodig??
Ok ?
Ek kan beter doen met pickuplines as die ou???
Eks nie 'n orgaan skenker nie, maar vir jou sal ek my hart gee❤️
Ok dan wys my ? ?❤
Witperd?
Ons was op n tyd baie close weet nie wat gebeur hti ... Hys baie snaaks en baie nice
You are a piece of art, wonderful, beautiful, gorgeous and astonishing. You're beautiful in every way, and any guy that knows you is a lucky man.?
Cuuuutttte !!! ????
what is ur instagram?
@z.o.e.m.e.y.e.r.s
Things on my wishlist:
You. You.
You. You
And you
Oulik ?
Cute things:
You
Also you
Again you
Still you
Hey look you
Just to clarify YOU are cute
?
OMS !!! Daai is SO cute letterlik ??❤?
If Santa shows up at your door and kidnaps you, it's ok I wished for you for Christmas.?
Daai is letterlik di cuteste ding op aarde oms !! ??❤
Wat dink jy van Corné Wessels?
Hys nice x
Wats jou probleem met my by die skool?
Ek weet nie wi jy isi dm my xx
If your heart was a prison, I'd like to be senteced for life
So oulik ?????
What was your fav holiday ?
America !! ?? Or Mauritius ?
Okay maar stuur my n boodskap as jy onthou ??wou manet se jys beautiful en moenie laat enige iemand viju anders se nie ?...
Ek kan rerig ni kan j my ni nt n boodskap stu ni dan onthu ek dalk ?? baie danqii ❤
love jou feed ❤
Uuum danqi ?❤ daars ni veel on te love ni ma danqs
Hoe kan ek jou beskryf... O ja, Wow???
Baie danqii ?❤
Hayy ouma ?ek wil net se jys beautiful!! ???km ons kyk of jy weet wie dit is ?!!!
Uuum daars nt een persoon wat my dit noem maar ek kani onthu wie dt isi eks jammer xx ek voel nu nogal sleg ??❤
Gaan Jy Na Justin Bieber Se Concert Toe?
Natuurlik xx
So imagine ek DM jou... Wat is die kanse dat jy sal antwoord? Goed/dalk/um nee?
Heelwaarskynlik goed
So vertel my, hoe kan ek jou beter leer ken??
Prt en kuier mt my ?
Vlakkies?
Beste seuns vriend van laerskool baie snaaks en baie nice .. hy en Nicole maak n oulike couple ? xx
Markus?
N baie nice ou en n goeie vriend xx
Jou oudste sussie is super cool?
Jys nogals gelukkig!
Sy dink sy is ?❤️ Eks baie liefe ha en ja ek is gelukkig
Jy en jarred was die cutste cuple julle moet weer saam kom asb xxx
Danqii maar vi nu is ons nt eers vriende xx
Mis jy my?❤??
Moet ek ? ??❤️
Jy het 'n fliooen lekka lyf??
Hoe sal j weet ?
Waneer kom jy trug van hartenbos af
Die 2de Januarie
Het jy jou bikini bestel by Beacon bikini ..
as jy het .. hoe lank het dit gevat Vir delivery en hoe het jy dit alles gekry
Ja ds bacon bikinis .. ek was by candice bacon se huis .. jy kan ha dm en n afspraak maak op bacon bikinis se insta account sy is in GB ... .maar ek weet delivery tyd hang af vn hoe ver jy bly ..
If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?
Channing Tatum
Geld
Personal trainer ?
zoee❤️ek mis jou TE VEEL?x
#huismaakbuiteinjoutuinwasdiebeste
lief jou baie❤️❤️❤️❤️ meggiebabe
Miss ju ook megz ❤️
Liefe ju baie ❤️
Omf jys fake
Kan jy gou asb iemand anders gan kry om te pla, want jou komentaar is uiters onnodig!! As jy dink Z is fake dan ken jy haar duidelik nie. ? Xoxo B
Valley?
Mag ni gaan ni ma as iemand vi my kaartjie koop mag ek ?
Is dit waar dat daar mense van jou vriende afgevat het?
Niemand ht my vriende afgevat ni ... my "vriende" ht gekies om te loop ?
Dieter Burger ?
Ruan Erasmun?
Christiaan Goosen ?
Wat dink j van hulle ???
Dieter is nice ..?
Ken nie vi ruan baie goed ni maar di bietji wat ek ken is nice ?
En Christiaan is n goeie vriend ... ?
Hoeveelste gaan jy hartenbos toe?
19de ?
Ek weet nie wat gebeur het tussen ons nie. Ek weet nie hoekom ons skielik nie meer praat nie. Wil net vir jou se ek gee nogsteeds om oor jou. Sien jou nogsteeds as een van my beste vriendinne en wens ons kon weer so close raak.
As ons ni meer prt ni ht ek seker moeg geraaj daarvoor om altyd vi ju hay te stu.. maar jys welkom om vi my .. ek gee om oor ju ook ... whatsapp my dan kan ek dalj vi ju se wat gebeur ht tussen ons .. xx
Jys ngals cool tannie Zoe ???!! Bly ons het mekaar leer ken.
Tannie ? ? Daai is n nuwe een ?
waar gan jy des ?
Hartenbos ?
Ons ken mekaar nie so goed nie maar sal jou beter wil leer ken??
Ok maar dan doen dt ? Ek dink ek sal ju ook beter wil leer ken ! ??
Jou tee super???
Wat bedoel jy ! ?? aii
Cuteste gr 9 couple?
Deffies Jonelle en Hanzel .. ??❤️
What makes your life worth living?
My friends and family .. ?
Fok jou sleeeet
Geniet ju daggie ?
Niemand hou van jou nie
Hoop jy voel beter .. ???
Jy is so fokken dom
Danqii ??
Jy en markus? Of nie? ?? ek ship dit totally btw ??
Ek weni ?? maar danqii ❤️
VIEW MORE