Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie baie. 💕Hierdie is regtig oulik! x
Ek weet wie hierdie is.😂
Netflix en baie roomys. x🍦
Daar is nie n nuwe outjie nie.
So ek weni waarvan jy praat nie😉✨
Nee x
Stop throwing shade it ain't gonna make you shine 🚫✨
Ek weni wie die is nie so seker ma! ✌🏻🥥
Random but no ☁️
Waarvoor sê ons dit? Lig my ook gou in 🙄
☺️😏🥥
Vra hom hy sal mooi vir jou kan verduidelik ☁️
This is really cute. Dm me? 🙏🏻🥑
Thanks... I'm really happy 😊🌻
Nie meer nie....🥑
Ek het nie een nie sorry 🥑
Sonneblome
Want geel is my gunsteling kleur 🌻en die blom self is net mooi❤️
Ja hy is nie meer myne nie.🌻So hoekom hou jy nou aan daaroor? 🍂
Ek het nie een nie. 🌻😢
Watse oukie? 😢
Dm???
N mens wat baie omgee oor my familie en vriende. Die skaam tiepe maar as jy my goed Ken wens jy ek kan net stil bly. 🌻❤️
Hou aan soek dalk kry jy dit. 🌻
Met wie as ek mag weet???
Zoë-may. ?
Maar baie mense noem my Zoë.✨
Dm my dan sal ek jou sê?
Hay ??
En wie mag jy wees? ?
Jah wat. X?
I don't have regrets. I only learn from my mistakes ?
Waldo*
En wie mag jy wees? ??
En jy gaan moet lank wag want ons gaan nie binne kort op breuk nie. ?
Nahh ek dink jy moet dalk eers bietjie jou mond uit was of hoe?? Al wat ek doen is ek staan op vir my vriende en as jy n probleem het met dit hoekom kom praat jy nie met my in persoon nie of is jy te bang om dit te doen ??
Niemand gee om wat jy Sien En wat jy nie sien nie.✌️
Daars baie.?
Iove you the MOST❤️❤️❤️❤️
Mmm dan praat ons nie van jou nie ❤️❤️❤️❤️
Jy bedoel liefde?
Eerstens.
Soen Jy Jou Ma Met daardie mond? Of sal ek sê bek? En as jy doen shame...kry haar jammer.Hoorie doen my nou ñ guns en kom oor die feit dat ek en Nj close is...en gebruik jou denkvermoë as jy kan;en besef die feit dat ek iemand het.Nou as jy wil Dm my want die raak nou oud. Lekke dag?
Ahh jys oulik.❤️
Dm my... X
Toema hys nie die enigste een nie?
En wies die mense wat ek kamstig seer maak?
Sorry dat jy dan die intensie kry dat ek flirt ma wats jou probleem? Ek dink meer jys die een wat iets het vi hom en nie ek nie. Kom nou oor jouself want jy kom nerens ini lewe deur die julle tyd my te qooh oor Nj nie. Hoekom dm jy my nie eder nie dan praat ons dit uit want jy mors net jou tyd hier?
Het jy dalk ietsie vir hom as jy so baie omgee of hy te oud is en, en, en. Ek wil ook net vir jou se ek het ietsie vir iemand anders NJ is net n vriende so kom oor jouself?
Jealousy much of hoe?
Mag n mens nie iemand tag nie of is dit n sonde? Is jy so bang om my in persoon te vra so nou vra jy my eder op Qooh. Me? Kry jou nogal jammer. Ma lekke aandjie vi jou?
Jys n cutayy.
Dm my asseblief??❤️
Ongelukig nie?
Jokes sien jou tien teen een da!
Dm my Dan se ek jou. ?
Ding?
Eerstens het hy n naam en wie is jy om te oordeel met wie ek iets is? Hys nice en super oulik en is net goed vir my. Net omdat jy hom nie like nie beteken nie dat Ander hom ook nie mag like nie. Niemand is perfect nie soo as ek jy was bly ek eder still. En om jou naam te hide shame kry jou nogal jammer. Nou lekker dag vir jou hoop jy kry respek vir Ander mense ?
En ek in joune...❤❤??
Wonder wie die cutayy is...x
Ek het geen idee nie ??
Dm my dan sê ek jou?
Aww danki . Eks seker ek kan dieselfde sê?