Visit this profile later to see if your question was answered.
Dissapointment is when something does something bad when you really incouraged them to do something good..
For example, your friend picks up a wallet full of cash and ID of the person and doesn't try to give it back but take the money for themselves..
Or did something to you personally..
No sorry
I'm not going to reply
Uhm..
Thankyou
I don't befriend over Qooh
Hi*** Hy is an Afrikaans word..
Stop sending me kisses I'm taken
Who are you?
fckface!? Who are you and why are so you so goddamn awful???
Thankyou very much but I don't know you so yeah but I appreciate it alot๐ฆ๐ป
No
Hou aan fokken droom btch๐
That's not what my mom taught me๐คท๐ปโโ๏ธ
Not true maar ok stalker.. watvan jy kry balls en kruip nie soos n pissie agter Qooh weg nie. Pateties.
fckoff creepo
fck off you old perv
Just start by asking a question.. or smiling at someone.. It's not really that hard once you start x
Where the fck are you getting these stories?๐น๐น I have selfrespect, and a brain you moron๐น
God you are so pathetic๐น๐น
Navy blue๐
Sushi or pizza๐ฃ๐
Shelby supersnake
Jp cooper September song (it reminds me of a memory) ๐
Bohemian Rhapsody
Anywhere where the beach is๐
Gold digger waar?๐น๐น anyone who knows me would know I don't want any money or anything. Get to know me before you judge you A$$hole
Tefok?
Waar sal ek ooit so iets se en wat maak dit vir jou saak?
Watvan jy kom vra my in persoon en kruip nie agter Qooh weg nie..๐คฏ๐
Omw obsessed much?
Hy is een van my beste vriende?
Nee eks nie Jaques nieโป
Vriende? Wies jy?
N rerige goeie vriend๐ฅบโค
Ek ignore en blok die A$$holes๐๐
No reaction is the best reaction๐๐ปโโ๏ธ
Funny story eintlik๐น
Ek was dronk toe ek eerste my dad gese het, toe hy my kom optel het.. toe se hy vir my mams, maar toe die volgende dag toe se ek vir hulle ons moet chat en toe se ek my mams en dad en hulle was eers geskok en teen dit, maar toe realize hulle simply dat ek steeds dieselfde dogter is wat hulle groot genaak het en hulle is toe okay daarmee๐
En hey๐น๐
grazie mille e sicuro. dm solo e possiamo parlare. po 'ho una ragazza cosรฌ ..
Yep
Who you?
Ekt nie n "stuk" nie assface
Hulle het mos n youtube channel as ek dit nie verkeerd het nie๐ค๐
Neehhh ek wil so n verhouding he๐๐ฅบ๐ณ๏ธโ๐๐ณ๏ธโ๐
Lundyy en Cheyanne๐ฅบ๐ฅบ couple gooaaaalllssss
Huil.. eet jou gevoelings, vat n shower, kyk n funny A$$ movie en gaan slaap๐๐
Niks nie... sal net "opps" se wanneer hy/sy gefire word๐
Ek dink ek gaan daai replies net begin ignore en delete lmao๐น
Ek sรช jou neh๐
Nee? Kan jy dalk ophou die kak vra?
Ek dink nie enige iets daarvan nie...
Ek weet wat ek is dude๐น
Maar danki ek dink
Watvan los my uit?
Nope
Of dm my of fokof want ek speel nie games nie seriously
Ek weeni wat jy sien nie.. maar danki
Eks les en nie mooi nie๐น๐
Yyep... maar net as jy my dm๐
Dm my as jy dan rerig is๐น
Maybe kan ons plan maak
Tf wie is jy??
No...๐น
An hour...
Steeds nee. N girl kort respek vir n ander girl.
Nee dankie eks okayโ๐ป
Begin vd jaar
We went camping, and I made friends with some guys there, and we walked to go get ice, but took a wrong path and yeah
Yeah lmao๐น๐น๐น
Ek het legit geen idee nie..
Yeah ek glo so
Haaaaat dit๐
Het die al geantw
Lag, vir haar kyk, n vet soen gee, wink vir die persoon en wegloop
Instagram lol๐น
Idk man...
Then tell me who you are?
Fok of wtf?
Sys nie n fkn stuk vleis nie.
I mean ja.. maar ook die mense interpreteer die bybel verkeerd. "Eva was vir Adam gemaak" is wat die boek se... maar wat dit eintlik beteken is Eva wat vroulik is, wat beteken Soul, is vir Adam wat manlik is, wat beteken Flesh, gemaak..
Basically jou soul kan nie voortgaan sonder jou flesh(body) op aarde nie.
Die Bybel is n boek vol metaphores...
Idiots ini kerk dink dis letterlik lmao๐น๐น๐น๐น
Sal gaan speck
Dm my dan kan ons chat๐๐ปโโ๏ธ๐๐ปโโ๏ธ
Ek waardeer daai super baie๐๐ปโโ๏ธ๐๐ปโโ๏ธ
Dis hoe mense hulle kinders van nou af moet groot maak. Dis hoe die wereld nou is๐๐โคโค
17 โ๐ป
Oh skies ekt nie mooi gelees nie๐คฆ๐ปโโ๏ธ
Dit is reeig nie maklik nie... ek kani my meisie se hand vashou sonder dat ououer mense staar of frons nie.. of comments kry dat ek Hell toe gaan vir iets wat ek nie kan beheer nie.. of net gestenig word omdat ek anders is.. dit s*ck dude..
Dis hoekom ek se, hou op kinders groot maak deur te dink om gay te wees of enige iets van die LGBTQ+ community te wees is verkeerd en daai persoon gaan Hell toe, en maak hulle eerder groot om mense lief te he en ophou te haat en haat te versprei.
Liefde is liefde my dudes...
Net soos n hetero$exual, amper wil opgooi wanneer hy/sy die selfde $ex soen.. raak ek naar en wil amper opgooi wanneer ek die teenoorgestelde soen..
Niemand kan vir my se ek gaan Hell toe vir dit nie. Ek gaan nie brand virewig net oor iets soos dit nie
Wat bedoel jy?
Not at first.. I mean eks die eerste een van 4 dogters wat gay is.. so dit was n skok.. hulle is steeds nie 100% daarmee nie maar hulle bly lief vir my maak nie saak wat nie
Defnitief
Hang af met wie..